Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1671

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir Bokkie
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riyaaz M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riyaaz M
Gesin met klein kinders

It was beautiful and so worth it.

The house was everything and more. Everything we needed in terms of location as well as amenities. Will definitely return but for a much longer stay. Children loved being so close to the beach.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carren M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carren M
Saam met vriende

Amazing.

Well-equipped apartment with everything we needed. Extremely safe and amazing views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nazeema D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeema D
Gesin met tieners

Beautiful and peaceful.

The perfect place to unwind and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha R
Saam met vriende

It was amazing.

I just love everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename naweek.

Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Denise A
Gesin met klein kinders

Wel paternoster self is pragtig.

Lekker vakansie plek, Paternoster. Bokkie was nie juis wat ons verwag het nie. Baie outdated en geen WiFi. Vir die prys wat betaal was, het ons dit ten minste verwag. Van die vensters maak ook nie reg toe nie alhoewel daar alarm is. Daar is ook min eetgerei wat beteken mens moet heeltyd skottelgoed skoon maak om weer te gebruik. Mens gaan met vakansie en nie om heeltyd voor wasbak te staan nie. Diens van Paternoster Rental is puik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Gesin met klein kinders

Lekker kuier.

Ons het baie lekker gekuier. Die ligging is baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andriette J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie gerieflik, maar het ongelukkig geen uitsig.

Sal volgende keer 'n huisie met uitsig huur. Dit is baie ongerieflik om net 4 van alles in die kombuis te hê. Dit veroorsaak dat een persoon heeltyd staan en skottelgoed was! 'n Handdoekreling met twee vadoeke in die kombuis is noodsaaklik. Blomme in omgewing was pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful as always.

Perfect location. Beautiful house on the beach with all the luxuries one need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frank M
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld en baie netjies.

Ligging is nie te sleg nie en die plekkie is baie baie netjies en skoon en het goeie geriewe. Die enigste klagte is dat dit is te naby aan die boonste pad en as gevolg baie geraas het en die sekuriteit kan opgeskerp word, want daar is baie ongewenste elemente wat kom pla, maar ek sal die plek baie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rena D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rena D
Gesin met tieners

Pragtige dorp en Bokkie het in al ons behoeftes voldoen.

Pragtige dorp. Die eenheid is lekker naby aan die strand. Eenheid is volledig toegerus en alles in plek om dit ook veilig te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surita K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Surita K
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ons het regtig baie lekker gekuier. Plekkie is baie mooi en netjies en regtig waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornie V
Saam met vriende

Baie goed.

Sterk aanbevole - alles was baie goed. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met vriende

Pragtige, netjiese, skoon plekkie met 'n fantastiese ligging.

Sal definitief weer hier wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene J - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en pragtig. Die weer was wonderlik!

Heerlik gebly in 'n pragtige plek. Die huisie bied alles wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer gebruik maak van julle diens. Paternoster is pragtig! Dit is regtig jammer dat mens nie die huisie se vensters sommer net kon oopmaak nie; die rondlopers maak dit baie onaangenaam en hou mens heeltyd op jou hoede, wanneer jy eientlik moet kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 7, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbecc36b4a049800b881c8469e5c0533978a9e204a3ba4da28f210c3b3367c47b7a887cc4b6b2bf99073c058ab437ca4daf7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 No 7 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809196197654 17.890201359987
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem