Bush Lilly Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gazelle-straat 59, Numbi Park, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bush Lilly Cottage is 'n selfsorgeenheid in Hazyview. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie in die laeveld.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel en ingeboude kaste en die ander slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n spieëltafel en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV.
Die eenheid het ook 'n plonspoel en 'n onderdaklapa met ingeboude braaigeriewe en 'n buitelug-eetstel wat geskik is vir 6 gaste. Gaste het 'n uitsig oor die bosveld en kan verwag om voëls en apies te sien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Bush Lilly Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Gazelle-straat 59, Numbi Park, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gazelle-straat 59, Numbi Park, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom