Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By Design Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir By Design Cottage
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tessa O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa O
Besigheidsreis

Gesellig, privaat en waarde vir geld.

Dit was die ideale wegbreek na 'n lang dag van werk. Skoon, netjies, gesellig en 'n lekker private braai-area. Die kaggel in die huis was baie welkom met die klompie winderige en koue dae wat ons beleef het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Gesin met klein kinders

Beste gesinsvakansie.

Die area is rustig en die huis het alles wat 'n mens kan nodig kry. Die eienaars is baie hulpvaardig. Ons sal beslis weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn J

A wonderful relaxing weekend getaway!

Beautiful accommodation and surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Great house, great service.

Booking process and communication with the owner was seamless and quick. The owner and rental agents was extremely helpful and always friendly before, during and after our stay. We were 6 adults and 2 kids and everyone had a great time. The house was very clean and had everything we needed for our weekend stay. The braai area in the courtyard is where we spent most of our time when we were home. The table easily accommodated the entire group with room to spare. The area is slightly protected from the wind which was a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petri G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri G
Gesin met tieners

Mooi en lekker rustig, perfek vir 'n wegbreeknaweek of langer.

Loopafstand na die hoofstrand. Veilig vir die kinders. Baie lekker kuierhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging, stapafstand van die see via private ingang vanaf oord.

Lekker ruim en gesellige leefhuis met 'n binnenshuise kaggel wat fantasties werk! Dit het katte en honde gereën toe ons daar was! Troeteldier-vriendelike binnehof met gras en sement, baie lekker gewees vir ons 2 hondjies. Heerlike bed in die hoofslaapkamer! Die huisie het onderhoud nodig: Die voordeur se knop het uitgeval, seker a.g.v roes. Die dame by die verhuringskantoor het iemand gestuur om dit reg te maak, maar dit het die volgende dag weer uitgeval. Ook die buiteligte se skroewe moet vervang word. Was heerlik om te kon strand toe stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By Design Cottage se terugvoer

So happy you enjoyed your stay, Leon. Come again soon! You're right about the rust as fast as we fix things, another thing gives in to the vicious sea air, but we keep at it. We now see it as rust-ic charm.

By Design Cottage
Leigh Z - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh Z
Gesin met klein kinders

An amazing home.

This home offers character as you enter it. It draws you in as part of the family and leaves you missing the space and warmth when you leave. Ideal location for a short walk to the most beautiful bay in Africa.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Ongelooflike tuiste.

Hierdie huis is karaktervol. Dit maak jou deel van die gesin voel en wanneer jy uitklok mis jy die warmte van die huis. Dit is die perfekte ligging vir 'n kort wandeling na die mooiste baai in Afrika.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By Design Cottage se terugvoer

I am so happy you enjoyed our home. You were great guests!

By Design Cottage
Mariette L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L

Aangename naweek gehad.

Heerlike naweek. Jammer skottelgoedwasser was stukkend. Dankie vir afslag. Vierde slaapkamer geen warm water en braairoosters ook gedaan. Ons het nuwes gekoop en daar gelos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

By Design Cottage se terugvoer

Dear Mariette,

I appreciate how important a dishwasher is to a holiday experience, but the machine was in for unexpected repairs. I had hoped that the generous discount, and the recommendations for a cleaner, could help you, which I made sure to communicate with you before your arrival. Unfortunately, there was nothing else I could do to change matter.

I pride myself on being available to guests 24/7, as are our agents on site. It's a great pity you didn't let us know about your hot water, it was an oversight due to cleaning agency not putting the switch on and we would have remedied it immediately. Unexpected things happen, and I am always more than willing to attend to any issue promptly. It is most unfortunate that we didn't hear of your distress, as our intention is to always please our guests.

I am sorry your braai grid was broken, and thank you for leaving a new one. It is greatly appreciated. We have taken steps to ask guests to always bring there own, in line with the rental-policy of other Langezandt homes. The rust at the sea seems to erode them too quickly to keep up with the demand.

By Design Cottage
Johnny D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny D
Gesin met klein kinders

Netjiese en gemaklike verblyf.

Die verblyf was presies wat ons verwag het. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans L
Saam met vriende

Aangename regte kusdorp-akkommodasie met 'n lekker kuierplek.

Die huis het als wat mens nodig het met twee addisionele buitekamers en 'n lekker onderdak-braaiplek. Ons het lekker daar gekuier en kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het gerieflik gebly en ook 'n groep familie en vriende gemaklik onthaal.

By Design Cottage bied alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek naby die see. Ons kon ook met gemak 'n groep vriende en familie onthaal in die ruim buite-braai area vanuit die goed toegeruste kombuis. In die koue nat weer was die grasdakhuis nogal koud en ons het die lekker groot kaggel goed benut. 'n Verwarmer in die slaapkamer sou 'n aanwins wees. Hoewel daar aanvanklik geen warm water was nie, het die eienaar vinnig opgetree om die probleem op te los. In teenstelling met die waarskuwing van die inligtingsblaadjie was daar wel genoeg toiletpapier vir ons verblyf, hoewel mens wel jou eie handdoeke moet saamneem. Die warmwatersakke en ekstra komberse was 'n pluspunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Murex-straat en Chlamys-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMDkwZDA5LTM1ZmMtNGRiMy04MzQ0LWJkNGM3NTRkNWJhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 12 mense 13 5 1 5 Corner of Murex and Chlamys Streets Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.789444215738 20.042269080877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem