Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Breeze

C-Breeze
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gewilde gesinshuis is 30 m van die strand af geleë. Dit het 3 slaapkamers en 3 badkamers met 'n groot binnehof. Daar is braaigeriewe binne en buite.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen inklok of uitklok sal op Kersdag of Nuwejaarsdag plaasvind nie.
Die balans moet 3 dae voor aankoms betaal word.
Die eenheid kan nie meer as die aantal gaste op die besprekingsfaktuur aangedui akkommodeer nie.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Geen partytjies op die perseel nie.
Bestuur behou die reg om gaste uit te sit wat nie hieraan voldoen nie.

Let asb. daarop dat ons nie goedkeuring het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie. Ons aanvaar slegs EFT/bankoorplasings.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R650 is betaalbaar met aankoms en terugbetaalbaar binne 7 - 14 werksdae nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word mits die volle betaling ontvang is nie.

DStv kan teen R25 per dag geaktiveer word.

Let daarop dat kontant nie vir die volgende aanvaar sal word nie:
- Breekskadedeposito
- Balansbetalings
- Terugbetalings

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c27e183a8be35efd38832df9b81f09cd5c6768f3f8ea595bd8061ab52cd78751febf35b090b4314f28bc18f9a4353f1bc43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 333 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 5 Kiewiet Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.806838888889 17.895913888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem