C Melody Selfsorg Eenhede
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Maya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Albert J - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en 'n pragtige seeuitsig.
Lezette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Adriana N - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, lekker koel woonstel. Heerlik gestap en gerus.
Martin A - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Nelia S - Okt 2023
Algehele gradering
Oulike plek, netjies, ruim en alles wat mens nodig het.
Annelien M - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, naby alles.
Drieka L - Aug 2023
Algehele gradering
Ruim, skoon en vriendelike diens.
Danie D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en alles in plek.
Jason F - Mei 2023
Algehele gradering
It was great, owners very friendly and helpful.
Jan Hendrik R - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, pragtige uitsig.
Wiesa M - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike blyplek.
C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer
Hello Wiesa - ons vat nie gewoonlik so lank met 'n terugbetaling nie, gewoonlik 2- 5 werksdae. My man was ongelukkig ook nie hier laas week om dit te doen nie omdat dit sy rekening is. Die 5de werksdag was Vrydag en ek het Saterdag vir u dit terugbetaal, soos bespreek oor Whatsapp.
Lourens B - Des 2022
Algehele gradering
Aangename ontvangs.
Carlo A - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Sonja G - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker naweek.
Claudia J - Okt 2022
Algehele gradering
Met aankoms was die persoon wat ons ontvang het baie vriendelik. Dit het ons onmiddelik tuis laat voel. Darom sal ons weer 2023 gebruik maak van C Melody Selfsorg Eenhede.
Pieter B - Sep 2022
Algehele gradering
Ontspanne.
Werner C - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie en baie higiënies.
Allan. M - Sep 2022
Algehele gradering
Very pleasant experience.
Deborah E T - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Jason M - Jul 2022
Algehele gradering
It was a lovely experience. Will definitely go again.
Tiaan S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie rustig sal dit vir enige een aanbeveel.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Valerie W - Des 2021
Algehele gradering
C Melody is 'n wonderlike plekkie. Ons het ons geniet.
Ruchele H - Nov 2021
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het
Marghy S - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent service and stunning views.
Theunis L - Sep 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld en skoon.
Zaskia K - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie, rustige area met vriendelike eienaars
Linda C - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese eenheid op die see.
Marinda V - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ons het vriendelike diens ontvang.
Juan-lee M - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, kalmerend, lieflik.
Marijke E - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike wegbreekplekkie
C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer
Dankie Marijke, jy is reg, ons het nie daai boonste oppervlakte genoeg aandag gegee laaste tyd (ons is van die korteres). Dankie vir die herinnering. Ons wag vir julle volgende besoek. Ek hoop die res was darem in orde. Groete Maya
Mariana V - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer
Baie dankie Mariana.
Debra F - Sep 2020
Algehele gradering
Akkommodasie was netjies met alles wat ons nodig sou kry.
Stefan H - Sep 2020
Algehele gradering
Gemaklike Vakansieverblyf
Andries V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gewees, rustig en netjies.
C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer
Hi Andries, baie dankie. Ek kan julle waarborg alles word afgetrek en gewas. Meeste van die beddegoed is van die soort wat nie gestryk hoef te wees nie, so dalk het ons van dit gemis wat tog gestryk moet word. Ons maak alles self skoon.
Groete
Maya
Sakkie K - Sep 2020
Algehele gradering
Baie veilig en netjies.
Jan B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Gene R - Aug 2020
Algehele gradering
Die kuier was fantasties, ons as gesin het dit baie geniet.
C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer
Baie dankie - ons is bly julle het dit hier by ons geniet!
Hannes N - Aug 2020
Algehele gradering
Ons sal die plekkie enige tyd aanbeveel.
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netjiese en deegsame verblyf.
C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer
Dankie Johan, dit was lekker om julle te ontmoet.
Edward B - Jan 2020
Algehele gradering
Geen veilige parkering vir voertuie.
C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer
Strandfontein is in die algemeen baie veiliger as ander plekke in die land. Ongelukkig besef mense dit nie altyd as hulle hiernatoe kom nie. Ek dink nie daar is enige plek hier wat akkommodasie aanbied met geslote hekke.
Shumsoniesa L - Jan 2020
Algehele gradering
We received a warm welcome from Maya Brits the owner.
C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer
Dankie Sammy, dit was lekker om julle te ontmoet!
Groete,
Maya
Martie W - Okt 2019
Algehele gradering
Die uitsig is asemrowend! Die woonstel is baie gerieflik ingerig en voldoen aan al ons behoeftes.
C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer
Dankie Martie.
Kara P - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Audrey B - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was stil en rustig, ons het heerlik gerus.
Brenton C - Okt 2019
Algehele gradering
Die verblyf by C Melody was fantasies kwadraat!
Cecile V - Sep 2019
Algehele gradering
Most beautiful view over the sea.
Lloyd W - Mei 2019
Algehele gradering
Verblyf was lekker skoon en netjies.
Graham B - Mrt 2019
Algehele gradering
Dis absoluut die waarde vir geld en meer.
C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer
Baie dankie Graham, ons waardeer die terugvoering.
Maya
Annalien K - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike en sentrale ligging.
C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer
Dankie Annalien,
Ons is bly jy het dit geniet.
Groete
Maya
Marlene B - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Christina J - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Henro E - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Madelein M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, veilig en baie gasvry!
Mia C - Jan 2018
Algehele gradering
So lekker gebly in 'n skoon en gemaklike eenheid, dankie!
Danie S - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike vier dae op Strandfontein beleef. Genoeg komberse vir die koue nagte. Mooi seeuitsig vanaf die kombuis en hoofslaapkamer.
Toy N - Nov 2017
Algehele gradering
Beautiful view.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Makrielstraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap