C-View
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Caroline Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 123
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Shani M - Apr 2024
Algehele gradering
Nothing short of delightful.
Lees meerCornel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Johann en Caroline is twee liewe mense wat ons baie tuis laat voel het.
Kernel A - Mrt 2024
Algehele gradering
Die foto is misleidend, gasvryheid bestaan nie by hulle nie, dit voel jy's in tronk.
C-View se terugvoer
Goeie dag Kernel, dit is nie 'n party venue nie. Ek glo dit is die rede vir jou gradering, dit is 'n oornag fasiliteit bedoel vir skaflike mense.
Tia V - Feb 2024
Algehele gradering
Defnitief goeie waarde vir geld.
Trudie V - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastiese uitsig. Vriendelik ontvang. Sal definitief weer besoek.
Renelda C - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlik gebly. Een van die beste.
Tessie B - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Sannah M - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful and pleasant.
Jaco S - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker.
Rene S - Jul 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig langs N2.
Julia B - Jun 2023
Algehele gradering
Gesinsvriendelik, heerlik gekuier!
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Adeeba B - Mei 2023
Algehele gradering
What you see is what you get.
Wayne H - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en snoesig.
Keke M - Mei 2023
Algehele gradering
The place was nice and clean.
Ann M - Apr 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was heerlik.
Samuel J - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome.
Nichole D - Mrt 2023
Algehele gradering
We had the most welcoming stay at C-View. Conveniently located.
Carol B - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties, sal weer gaan.
Louise M - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en vriendelike diens. Sal definitief weer gaan.
Niehaya M - Jan 2023
Algehele gradering
Our stay was very pleasurable.
Christie W - Nov 2022
Algehele gradering
Ons kuier daar by C-View was baie lieflik veral die mooi uitsig oor die see. Die ligging is perfek, nie so ver van winkels af nie.
Ricardo D - Nov 2022
Algehele gradering
Good value for money accommodation.
Anton B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars - hulle het selfs hul motorhuis beskikbaar gestel vir ons motorfietse.
Shaney U - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Peter-john C - Sep 2022
Algehele gradering
Nice!
C-View se terugvoer
Goeie dag Peter-john, baie dankie vir jul resensie, dit laat my hele span goed voel. Mooi jaar. Caroline
Mathilda V - Aug 2022
Algehele gradering
Amazing view, stil en gerieflike verblyf. Niks ontbreek nie.
Jolene E - Jul 2022
Algehele gradering
Net rustig en veilig.
Jp V - Jul 2022
Algehele gradering
Enjoyed.
C-View se terugvoer
JP dankie vir jul kuier, mooi jaar vir julle.
Wendy H - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect.
C-View se terugvoer
Wendy, baie dankie vir jou eerlikheid. Ek waardeer dit. Mooi dag. Caroline
Purdey J - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit goed vir die siel. Kon heerlik rus.
C-View se terugvoer
Baie dankie Purdey, dit maak my bly as jul dit geniet het, mooi jaar vir julle vorentoe. Caroline
Willem H - Jan 2022
Algehele gradering
Dis goed ligging ok maar dis eintlik vir 2 egpare met 1 kind elk, nie gemengde pare.
C-View se terugvoer
Dankie. Die foto wys 'n koninginbed met 2 enkelbeddens asook 'n aparte uittrekbank.
Bastiaan B - Jan 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n naweek wegbreek vir 'n gesin.
Taymin B - Des 2021
Algehele gradering
Too nice.
Petru W - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, gasvry.
Mirna J - Sep 2021
Algehele gradering
Ons kuier was heelwat gemaklik, fantasties en ons sal wel weer kom besoek.
Mechaux M - Jul 2021
Algehele gradering
Was fantasties!
Bevan J - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek vir vriende en familie, uitstekende uitsigte vanaf die kamer.
Ferial F - Mei 2021
Algehele gradering
Calm, peaceful, relaxing and enjoyable.
Wil-mari G - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik! Mooi view. Die diens was puik en ons sal definitief weer teruggaan vir 'n volgende kuier. C - View is ook lekker naby alles.
C-View se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier, hoop ons sien jul gou. Mooi jaar vorentoe.
Stanley V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Andre M - Mrt 2021
Algehele gradering
Die ligging was perfek, geriewe uitstekend en baie verwelkomend en privaat.
C-View se terugvoer
Goeie dag Andre
Baie dankie word baie waardeer. Mooi jaar vir julle. Caroline
Debbie B - Feb 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
C-View se terugvoer
Baie dankie Debbie,Hoop om jou gou weer te sien. Mooi jaar vir jou Caroline
Ansa S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en netjies.
Rosemarie T - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
C-View se terugvoer
Baie dankie Rosemarie, ek is bly om dit te hoor. Dit was net 'n plesier. Mooi jaar vir jul familie. Caroline
Georgina S - Des 2020
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang. Die plek was baie netjies en ons het ons verblyf baie geniet.
C-View se terugvoer
Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien, bly veilig en hoop Covid gaan gou verby. Groete Caroline
Lorisssa H - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Sarne L - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
C-View se terugvoer
Middag Sarne, dit was vir my 'n plesier om jul as gaste te kon hê. Baie dankie en hoop om jul weer gou te kan sien. Caroline
Christopher M - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties.
C-View se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek dit was 'n voorreg om jul hier te he.
Mooi dag
Amanda K - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker rustige naweek met mooi see uitsig geniet!
C-View se terugvoer
Goeie dag Amanda, baie dankie vir jou mooi boodskap. Julle moet veilig bly. Hoop alles keer terug na normaal sodat ons jul gou weer kan sien. Caroline
Minienke D - Mrt 2020
Algehele gradering
Moeite werd.
C-View se terugvoer
Goeie dag Minienke
Baie dankie vir julle kuier, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Mooi jaar vir julle.
Caroline
Jan V - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik en naby Hartenbos.
C-View se terugvoer
Jan, baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons hoop om jul gou weer te sien. 'n Mooi jaar word vir jul toegewens. Caroline
Michele D - Des 2019
Algehele gradering
Amazing mense en 'n amazing plek.
C-View se terugvoer
Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien. Mooi jaar vir julle.
Brenda V - Des 2019
Algehele gradering
It felt like home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit het soos my eie huis gevoel.
Die verblyf was wonderlik. Die huis is pragtig en maklik om te vind. Alles wat jy nodig het is daar en 'n bietjie ekstra. Die uitsig is pragtig, maak nie saak hoe die weer is nie. Ek sal beslis teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
C-View se terugvoer
Brenda, thank you for your stay at C-View. We look forward to seeing you soon. A surprise will await you.
Leticia P - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese naweek by C-View.
C-View se terugvoer
Leticia baie dankie vir jou kommentaar, dit was 'n voorreg om jul as gesin te akkommodeer, hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Caroline
Gizela S - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld, asemrowende uitsig, die vriendelikste eienaars. Dit was voorwaar tops!
C-View se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap, hoop om jul gou weer te sien.
Caroline
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kieriehout 6, Hartenbos, 6950, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom