Chalky's Place
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2022 tot 29 Jul 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Felicia-singel 44, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R1 000R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chalky's Place is in Myburgh Park, Langebaan, en is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die gastehuis bied verblyf in 2 gastekamers, die See Tema en Surf Kamer, en daar is 'n selfsorgeenheid met die naam Walvis. Albei gastekamers het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en TV's teen die muur. Surf kamer het onderdak-braai met 'n buitewasbak om skottelgoed te was.
Die Walvis selfsorgwoonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel het 'n oopplan-kombuisie en sitarea met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien.
Langebaan is bekend vir sy watersport en visvang op die strandmeer. Chalky's Place is 4 km vanaf die Weskus Nasionale Park se ingang en 8 km vanaf Club Mykonos. Langebaan is naby Paternoster, St. Helenabaai, Jacobsbaai en Lambertsbaai.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Felicia-singel 44, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Chalky's Place het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Felicia-singel 44, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18