Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ark

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Die Ark
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ina S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Privaat en skoon. Baie vriendelik ontvang. Baie sentraal met soveel om te sien en doen in kort distansies. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tammy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I'll definitely go again.

It was perfect, clean, and quiet environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre H
Enkelreisiger

Neat, adequate, friendly.

Leonie was wonderful. Place perfect for what I needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliet M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blyplek om die omgewing te besigtig.

Ons is baie hartelik ontvang en die verblyf het alles wat ons nodig gehad het en soos beskryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal dit definitief aanbeveel. Gasvrou baie vriendelik. Oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani P

Baie lekker en gemaklik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and cosy. Close to the beach.

Nice little quiet place. You can hear the people upstairs, but it wasn't a bother. Friendly host. Very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just what we needed and comfortable.

We were very comfortable and had everything we needed. Great host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elva V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elva V
Enkelreisiger

Ruim woonstel, goed toegerus en werklik waarde vir geld.

Gekomplimenteer deur uitsonderlike gasvryheid! Beslis 'n herbesoek werd. "Lekke" oornag, tuisvoel-ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Liewe Elva
Baie dankie vir jou vleiende resensie, waardeer dit opreg. Dit was regtig net 'n plesier om jou te ontmoet en te huisves en ek hoop van harte dat ons in die toekoms mekaar weer sal sien.
Alle voorspoed en sterkte vir die toekoms.
Vriendelike groete
Leonie

Die Ark
Emmie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verseker die lekkerste kuier in 'n lang tyd.

Des en Leonie is van die beste gasheer en gasvrou wat ons al by gebly het. Altyd daar vir raad en voorstelle waarheen om te gaan en waar om wat te koop. Elke oggend kom groet, elke keer lekker geselsies. Die woonstel is heeltemal privaat, great area, baie veilig, naby winkels, stapafstand vanaf die strand. Des en Leonie is vreemdelinge wat soos vriende geword het. Ons hondjie was meer as welkom daar. Ons sal verseker weer volgende jaar gaan. Great gasheer en gasvrou. Great area. Sentraal geleë tussen George en Mosselbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne K
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld. Netjies en vriendelike mense. Sal dit beslis weer gebruik.

Wens ons kon langer bly, maar doen dit 'n volgende keer. Dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit opreg. Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang en julle is baie welkom om weer te kom.
Voorspoed en seën vir julle!
Vriendelike groete
Leonie Sinclair

Die Ark
Jokie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jokie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal langer wil bly om dorp te verken.

Deel van Grootbrak wat ek gesien het my lus gemaak om weer te kom en langer te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Serina W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek. Presies wat ons nodig gehd het.

Sal defnitief weer gebruik maak van Leoni se plekkie. Ek sal dit hoog anbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Vriendelike ontvangs, netjiese en goed toegeruste woonstel. Mooi dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Enkelreisiger

Alles wat jy nodig het is hier. Vriendelike mense. Het lekker gerus vir 2 dae.

Goed toegeruste plekkie onder hoofhuis. Aparte ingang en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary R
Enkelreisiger

Good value for money, not a long-term stay. Loadshedding an issue.

No TV, no tea, no sugar/sweetener, no soap/shower gel. Due to load shedding no tea/coffee in the morning. Thermos flask?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elette J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elette J
Enkelreisiger

Heerlik, rustig en privaat.

Verblyf is goed geleë en gasheer baie behulpsaam en besorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Dit is goeie waarde vir die geld wat jy betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Leonie se gasvryheid en vriendelikheid was iets besonders!

Ons sal beslis weer daar gaan bly - die keer net langer om die pragtige braai-area ook te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Dit was baie rustig en ontspannend en dit is wat ons nodaig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, stil en veilig.

Gasvrou en gasheer is lieflike mense met oop harte, baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy stay.

The host was really friendly and available. Just off the freeway, the accommodation is nestled in indigenous bush. Beautiful wooden features and spacious rooms with all we needed. A short walk to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica C
Besigheidsreis

Skoon en waarde vir geld.

Vriendelike gasvrou. Netjies en skoon. Sal dalk net aanbeveel 'n beter kombuislig, en 'n TV sal lekker wees na 'n dag se gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delano H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delano H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vir so vinnige wegbreek.

Goeie diens ontvang en als wat jy nodig het. Sal beslis weer daar gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Delano, baie dankie vir jou goeie terugvoering, waardeer. Julle is baie welkom om weer te kom en dit sal net 'n plesier wees om julle weer hier te ontvang.
Mooi week vir julle!
Vriendelike groete
Leonie Sinclair

Die Ark
Marius K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Tydens beurtkrag was daar geen ligte nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Goeie môre Gieneke, hoop dit gaan goed met jou en Marius. Baie dankie vir jou goeie terugvoering rakende julle verblyf by Die Ark.
Dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang en julle is baie welkom om in die toekoms weer hier tuis te gaan.
Voorspoed en seën vir julle!
Vriendelike groete,
Leonie Sinclair

Die Ark
Christo T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We could not have chosen a better place to stay.

We arrived rather late, exhausted after a long stressful drive with a difficult load on a busy road. Leonie welcomed us made us feel very welcome. The flat had everything we needed. It was warm and cozy. Will never sleep anywhere else when we in this area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Hi Marianna, hope you are well. Thank you so much for your kind feedback, I really appreciate it.
It was only a pleasure to host you. Friendly considerate guests.
I will gladly host you again.
Warm regards,
Leonie Sinclair

Die Ark
Esau S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esau S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste rus ooit.

Lekker rustig kan werklik onspan. Mal oor die braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Esau,
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang en julle is altyd baie welkom om weer te kom.
Geseënde week vir julle.
Vriendelike groete
Leonie Sinclair

Die Ark
Barney D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barney D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus en gemaklik.

Baie gemaklik en warm weggesteek tussen die bome. Sal enige tyd aanbeveel vir iemand wat oorbly in die Grootbrak-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Goeie môre Barney
Baie dankie vir julle mooi resensie, waardeer dit opreg.
Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang, julle is enige tyd welkom.
Elke keer as ek 'n reënspinnekop sien in die huis, dink ek aan julle en julle kinders wat hulle "Flatties" noem.
Geniet die Paasnaweek, ontspan en kuier lekker.
Vriendelike groete
Leonie Sinclair

Die Ark
Elriette N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriette N
Gesin met klein kinders

Fantastic! So professional and was in contact. Everything was neat and lovely! We are most definitely coming back!

Great service, keep in contact, professional, so beautiful! We will most definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Hi Elriette, baie dankie vir die mooi en vleiende resensie, dit word opreg waardeer.
My grootste begeerte is dat die gaste hulle tydjie hier moet geniet en weer wil terugkom.
Dit sal net 'n voorreg wees om julle weer hier te ontvang.
Geniet die Paasnaweek, omtspan en kuier lekker.
Vriendelike groete
Leonie Sinclair

Die Ark
Andre V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam.

Ons was by aankoms uiters vriendelik en gasvry ontvang. Alles was aan ons verduidelik sodat daar geen onduidelikhede kon ontstaan nie. Inligting oor die area, d. i. ligging van inkopiesentrum, motorhawe, ens. was aan ons verskaf. Ons sal in die toekoms beslis weer van die fasiliteite gebruik maak. Regte waarde vir geld. Baie dankie Leonie en Des.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Was daar vir een nag en sal weer wil terugkom vir 'n vakansie.

Goed geleë, stylvol, veilig, privaat, pragtig en atmosfeerryk. Mense is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Jan, dit was net 'n plesier om jou hier te ontvang en dit is baie lekker om te hoor as mense dit geniet om hier te bly,
Baie dankie vir die pragtige resensie, waardeer dit opreg. Jy is meer as welkom om weer hier tuis te gaan, die omgewing is pragtig en hier is baie te sien en te doen.
Mooi naweek!
Vriendelike groete
Leonie

Die Ark
Gerhard B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Enkelreisiger

Excellent.

Felt like I stayed with friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en cosy plekkie.

Alles was 100%. Goeie ontvangs en diens vir die hele tyd wat ons daar gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie K
Gesin met klein kinders

Was wonderlik, vriendelik en behulpsame mense.

Sal vir enige iemand die plek aanbeveel, rustig niks wat pla nie. Die mense is so vriendelik en staan net reg om te help soos en wanneer hulle kan. Was regtig 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton U - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige plekkie vir 2.

Veilige akkomodasie vir 2 mense. Skoon, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place wonderful people.

I will definitely recommend Die Ark for accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, rustig en veilig.

Ons tweede besoek in die jaar. Goeie verbeteringe! Vriendelike eienaars, goed ingerig, gemaklik, rustig en veilig. Aanbeveelbaar! Heerlike braaihoekie buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Leon,
Baie dankie weereens vir julle baie gunstige resensie. Ek heg baie waarde aan julle ervaring van Die Ark en dit is elke keer lekker en 'n voorreg om julle hier te ontvang.
Julle is altyd welkom, gemaklike en vriendelike gaste.
Geseënde Kerstyd vir julle.
Leonie en Des

Die Ark
Desmond S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Desmond S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Acceptable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danli S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Lekker plek as jy gou een aand moet oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Leonie was baie gasvry en behulpsaam. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ineke M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het lekker gebly. Die plekkie is netjies en Leonie is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Ineke, baie dankie vir jou mooi resensie, word opreg waardeer. Jammer ek het so min van julle gesien, maar julle was baie bedrywig met die troue. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves. Julle is baie welkom om weer hier te kom bly as julle weer in hierdie rigting kom.
'n Geseënde naweek vir julle!
Vriendelike groete
Leonie Sinclair

Die Ark
Ieda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ieda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Aangesien ons net vir 1 nag bespreek het was ons duidelik deurreisigers en die beskikbaarheid van 'n koppie koffie/tee sou lekker gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie goeie ervaring gehad. Die verblyf was wonderlik, asook einaars was gasvry en het ons baie vriendelik ontvang.

Ons sal enige tyd weer Die Ark bespreek sou ons weer verblyf benodig. Dit was gerieflik naby aan die strand en ook 'n baie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste!

Die 5 dae wat ons by Die Ark was, was beslis, sonder enige twyfel, die lekkerste deel van ons vakansie. Die eienaars is ware hartsmense en voel soos jare lange vriende. Ons het baie lekker gekuier en goed gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig, luuks, heerlike braaihoekie.

Leonie & Des beloof om te werk aan plan om opwasgerief binnenshuis te kry. Ek sal nie graag in die winter en reën wil buite gaan skottelgoed was nie. Andersins was dit regtig 'n lekker kuierplekkie met vriendelikke gemaklikke huiseienaars kontak. Een van die min verblyf wat 'n laken onder die duvet oortrek! Dit irriteer my as daar nie een is nie, so ek reis met my eie laken rond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Leon & Dalene, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ek kan nou bevestig dat die wasgerief in die woonstel die afgerlope Vrydag voltooi is. Ek het reeds gewag om te antwoord op julle resensie aangesien die wasgerief op die te doenlys was.
Baie dankie vir julle mooi resensie, dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle weer hier te ontvang.

Die Ark
Rinalda D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinalda D
Saam met vriende

Baie lekker!

Baie gasvry en lieflike mense - heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Rinalda, baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit was regtig lekker om julle hier te hê en elke dag te hoor waar julle was en wat julle gedoen en ervaar het. Dit was net 'n plesier om te help, jy sou dieselfde vir my gedoen het. Ek hoop dit was nie die laaste sien nie en ons gaan weer in die toekoms mekaar sien. Liefde-groete

Die Ark
Phillip E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Phillip E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie gou weer nie.

Foto's onwaar. Erg baie muskiete. Beperkte warm water. Klein yskas, moes vleis ens. in koelerbokse sit. Moenie onder selfsorg gelys word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erick K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick K
Gesin met klein kinders

Lieflike kuier!

Leonie en Des is wonderlik. Die Ark beskik oor als wat mens nodig het. Pragtige plek, goeie ligging. Baie dankie vir 'n baie lekker 4 dae! Ek beveel beslis Die Ark ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Erick, dit word opreg waardeer. Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang en dit sal net 'n plesier wees om julle weer hier te huisves. Vriendelike, opregte hartsmense wat die lewe geniet en waardeer. Mag julle 'n wonderlike 2021 beleef vol liefde, vreugde, vrede en baie genade.

Die Ark
Babs H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babs H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare, skoon, netjiese verblyf.

Des en Leonie is baie oulike mense. Dankie dat my worshondjie kon saamkuier. En dankie vir die bolaken! Deesdae skaars in gasteplekke! Sal die plekkie sterk aanbeveel en self ook weer daar gaan bly! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer. Julle is self baie aangename mense en dit was net 'n voorreg om julle hier te ontvang. Wens daar was meer tyd om lekker te gesels. Geseënde Fees- en Kerstyd vir julle!
Vriendelike groete
Des en Leonie

Die Ark
Brian S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Brian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We found too many steps to the room. No washing facility in kitchen area.

Otherwise, very nice place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mardené D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardené D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gasvryheid, geld werd.

Baie stil en rustig omgewing. Baie lekker onder die boom gekuier. Sentral geleë tussen George en Mosselbaai. Vreeslike goeie gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Goeie môre Mardenè
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word opreg waardeer. Baie bly as julle lekker gerus en gekuier het.
Julle is maklike mense en is enige tyd welkom om weer te kom.
Geseënde naweek vir julle!
Leonie

Die Ark
Yolani J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolani J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste gasvrou wat uit haar pad sal gaan om jou welkom te laat voel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilva R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilva R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige eenheid met vriendelike gasheer en dame

Baie vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die eenheid is puik en die omgewing voel soos die oerwoud met pragtige plante en bome. Sal beslis aanbeveel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Ilva, baie dankie vir jou pragtige resensie, dit word regtig opreg waardeer. Dit was vir ons net 'n voorreg om julle hier te ontvang en tuis te laat voel.
Baie voorspoed vir julle en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Leonie

Die Ark
Thys L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie! Wonderlike ontvangs en vriendelikheid wat jou sommer dadelik laat tuis voel.

Baie mooi stil plekkie, alles skoon en goed toegerus en baie gerieflike bed, vir ons is dit belangrik en natuurlik 'n fantastiese beskutte braaiplekkie vir 'n lekker kuier. Sal vir seker teruggaan. Baie dankie, plekkies soos die maak 'n vakansie die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Baie dankie Thys en Carolina vir die pragtige resensie. Dit was 'n wonderlike voorreg om julle hier te kon ontvang en huisves.
Julle is enige tyd baie welkom om weer te kom. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit is 'n riem onder die hart. Julle is aangename mense met warm harte en net 'n plesier om as gaste te hê. Vriendelike groete.

Die Ark
Elsa V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik het so lekker gebly en als was fantasties.

Sal plek regtig aanbeveel vir vriende. Sal weer daar kuier. Baie lekker plek en netjies. Goeie mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, waardeer dit opreg. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê en julle is meer as welkom om weer hier tuis te gaan.

Die Ark
Belia J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en 'n rustige plekkie.

Die gasvryheid was awesome, Baie rustige plekkie, skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan kuier. Beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Belia, baie dankie vir die vleiende resensie!
Dit word opreg waardeer.
Dit was net 'n plesier om julle hier te hê en ons sal julle graag weer hier wil ontvang.

Die Ark
Alwyn M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn M
Gesin met klein kinders

Goeie, bekostigbare verblyf.

Waarskynlik die beste gasvryheid wat ons al ooit teëgekom het. Sal Die Ark definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Alwyn, baie dankie vir jou wonderlike resensie, dit word regtig opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê en julle is welkom om weer te kom.

Die Ark
Charlene L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Leoni en haar man het soveel gasvryheid, ons het so lekker daar gebly en dis so rustig en veilig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Charlene, dit was net 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir die politiewe resensie, dit word opreg waardeer.

Dit was 'n voorreg en ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Groete,
Leonie

Die Ark
Linda M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable with ample space. Secure parking. Convenient location.

The hosts were friendly and helpful and the space was comfortable with a separate entrance. It is located ideally to explore the surrounding towns nearby. Very clean and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Hi Linda
It was a pleasure to have you here and thank you so much for your kind review. We really do appreciate it. You are really welcome to come and stay with us again.

Warm regards

Die Ark
Kevin L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en lekker plek om te bly.

Lekker skoon en stil plek om te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Ark se terugvoer

Baie dankie vir die vleiende terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang, julle is die ideale gaste. Julle is meer as welkom om weer hier te kom oorbly.

Die Ark
John R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John R
Enkelreisiger

Baie stil en rustig.

Leonie en haar man is baie gawe persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 1, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArzdxeJlIxZozEtiOlHRwvgURBSL6Ex4WYTgbwXwBC8uQIQtye5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 1 Pienaar Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050326707308 22.263568962758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem