LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fisant and Tobie | LekkeSlaap
+23

Fisant and Tobie

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Fisant and Tobie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mari S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S
Saam met vriende

Heerlik gekuier!

Ons is op die hande gedra! Als was skoon en netjies, het baie veilig gevoel!

Raymond B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Carel was absoluut gasvry en doen alles om verblyf aangenaam te maak.

Met aankoms her die gasheer Carel ons verwelkom, alles verduidelik en alles in sy vermoë gedoen om ons verblyf lekker te maak.

Francois D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met tieners

Was 'n heerlike tyd saam met familie en vriende herinneringe was beslis gebou.

Daar is klomp verskeie plekke om te besoek, bv. die lugtoring-museum, asook die Suide punt van SA, 5 km vanaf L'Agulhas en Struisbaai met al sy lekker aktiwiteite en heerlike seekos.

Roxanne H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roxanne H

Pragtige verblyf en ligging.

Ons het die verblyf baie geniet. Mooi uitsig en fantastiese ligging.

Andre M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met vriende

Perfek vir een gesin of twee families wat wil saamkuier. Eie erf en braaiplek. Baie goeie waarde en skoon.

Struisbaai en Agulhas is een van my gunsteling plekke, so ek gaan al baie jare lank gereeld soontoe. Hierdie is een van die beste verblyf-opsies in die omgewing. Ek gaan beslis weer.

Angela D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela D
Saam met vriende

Lovely location, clean and so well stocked!

We were truly sorry we had to leave!

Rory I - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and affordable stay.

The hosts are great and very accommodating, the premises are super sufficient. The location is safe and close to sea and village center.

Marie E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E
Gesin met tieners

Sal weer en weer daar tuisgaan.

Carl en Cecile is die mees wonderlike mense ons het so lekker daar gekuier. Alles was perfek, dankie.

Erna V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Die plekkie is baie mooier as op die foto's, dis ‘n jammerte ons het net 1 nag oorgeslaap. Dis skoon, netjies, en baie rustig. Sal definitief weer daar bly in toekoms.

Dalena D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalena D
Enkelreisiger

Heerlik. Alles wat ek nodig gehad het.

Ek het heerlik gebly. Dit was naby aan alles wat ek wou sien. Ook naby winkels. Die kamer was silwerskoon. Alles wat ek nodig gehad het was daar en dit het totaal aan my behoeftes voldoen. Sal dit self weer gebruik en ook vir ander mense aanbeveel.

Cynthia L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia L
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Tobie is baie sentraal en baie netjies. Alles wat mens benodig vir 'n kort vakansie.

Martie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Saam met vriende

Ongelooflik lekker!

Fisant and Tobie is die ideale wegbreekplekkie. Carl is seker een van die beste gashere wat ons nog beleef het. Hy is 'n onuitputbare bron van stories en inligting oor wat om te doen en sien in L'Agulhas en omgewing. Ons het in Fisant gebly. Dit was skoon en goed ingerig. Ons sal beslis teruggaan soontoe.

Annalise S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise S
Enkelreisiger

Baie aangename verrassing.

Lekker vir naweek of langer. Alles wat jy nodig het. Netjies en skoon.

Cynthia L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia L
Enkelreisiger

Baie veilig en rustig.

Baie veilig en rustig. Loopafstand na viswinkel en kafee.

Nikki G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanning.

Ons het dit baie geniet, was net wat ons nodig gehad het, gasvryheid was absoluut amazing. Sal definitief weer in hulle huisie bly.

Paul V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is goed ingerig en ons het baie lekker daar gebly.

Ons het baie lekker daar gebly. Die gasmense is baie vriendelik en helpvol. Sal graag weer daar bly vir 'n bietjie langer en kan dit aanbeveel vir ander wat 'n plekkie soek in L'Agulhas vir 'n lekker wegbreek vakansie.

Jan M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol, gesellig en gasvrye gashere (Carl en Cecile).

Ons het die hartlike gasvryheid en die lekker gesels van die gasheer en gasvrou, Carl en Cecile, baie geniet. Tobie-gastehuis bied baie goeie waarde vir geld en ons het baie waardering vir die al die detail (hake in badkamer agter die skuifdeur, deurstoppe, hangplek vir sleutels naby die skuifdeur, vadoekrakkie in die kombuis ens). Dié stylvolle wyse waarop hierdie knus, intieme gastehuis versier is in al die pragtige skakerings van grys, is voortreflik en die pragtige muurbehangsels wat tonele uit die omgewing verbeeld, rond die binneversiering mooi af. Eie internettoegang, asook volledige DSTV-kanale is beskikbaar. Sterk aan te beveel.

Chandre D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lieflike plek en die eienaars is baie vriendelik. Ons sal definitief weer hier bespreek.

Fred W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies geskik vir twee persone.

'n Wonderlike plekkie en die gasheer en gasvrou is onverbeterlik.

Marthie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Gesin met klein kinders

Sien sterre

Heerlike tyd gehad in goed toegeruste eenheid. Baie vriendelike, persoonlike diens. Ons het in fisant tuisgegaan. Heerlike privaat houtdek met mooi uitsigte.

Mariaan V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan V
Saam met vriende

Baie lekker.

Aangenaam verras. As jy 'n hond wat jy wil saamneem is dit ideale plek.

Karin S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker daar gebly en was sentraal geleë.

Tobie is baie sentraal geleë.

Jonathan V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike ervaring en die mense is baie gasvry.

Baie dankie vir 'n lekker slaapplekkie. Ons het baie herinneringe saam met ons geneem. Ek beveel dit aan vir enige een.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 1, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhMzVjMTljLWFkM2ItNDlmMy1iOGYzLTY4MzI1ODg0ZWQ4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 1 Short Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.822416 20.014355
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!