Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage

Gastehuis
Luukse Privaat eenslaapkamer-tuinkothuis
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gebruik maak van 'n gemeenskaplike kombuis buite die kamer met 'n stoof, oond en wasmasjiengeriewe. Daar is 'n klein stoep en 'n gedeelde tuin. Die eenheid het 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Rook is binne die kamer verbode, daar is 'n aangewese rokersarea buite.
Let asb. dat 'n ontwikkeling langs die eiendom aan die gang is wat wel in 'n mate van konstruksiegeraas van 7:45 tot 17:00 veroorsaak. Dit word genoem sodat die gas ingelig is en daarvolgens kan beplan.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fynboskamer
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n privaat ingang en is met 'n Kaapse Fynbos-tema versier. Die bied die ideale nagrus aan sakereisigers of besoekers na 'n lang reis. Gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die perseel. Die kame het 'n stort

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Rook is binne die kamer verbode, daar is 'n aangewese rokersarea buite.
Let asb. dat 'n ontwikkeling langs die eiendom aan die gang is wat wel in 'n mate van konstruksiegeraas van 7:45 tot 17:00 veroorsaak. Dit word genoem sodat die gas ingelig is en daarvolgens kan beplan.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerweg 5, Dennesig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd36fd4fd9fe3e9780c52d6541abf8ac9ad67a88735b7362f492805c80895fdc2143764fa73585fa5f9e6a8461a4380a91b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 5 Paul Kruger Road Dennesig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.931111932739 18.853987060119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem