Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R230 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Fynboskamer
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Luukse Privaat eenslaapkamer-tuinkothuis
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls

Rook is binne die kamer verbode, daar is 'n aangewese rokersarea buite.
Let asb. dat 'n ontwikkeling langs die eiendom aan die gang is wat wel in 'n mate van konstruksiegeraas van 7:45 tot 17:00 veroorsaak. Dit word genoem sodat die gas ingelig is en daarvolgens kan beplan.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerweg 5, Dennesig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd36fd4fd9fe3e9780c52d6541abf8ac9ad67a88735b7362f492805c80895fdc2143764fa73585fa5f9e6a8461a4380a91b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 5 Paul Kruger Road Dennesig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.931111932739 18.853987060119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem