Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Chris E - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing.
Kobus O - Jun 2023
Algehele gradering
Nice stay.
Estella O - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike paar dae in Stellenbosch.
Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage se terugvoer
Baie dankie Estella , jy was 'n wonderlike gas om te huisves. Jy is enige tyd weer welkom.
Renske A - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasmagories!
Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage se terugvoer
Baie dankie Renske, jy was 'n wonderlike en gemaklike gas. Mense soos jy maak die bedryf vir ons die moeite werd. Baie dankie, Ingrid
Kobus O - Jan 2023
Algehele gradering
Verblyf vir enkelpersoon naby universiteit.
Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage se terugvoer
Baie dankie Kobus. Jy was 'n wonderlike gas wat die bedryf die moeite werd maak. Altyd weer welkom.
Groete Ingrid
Antonio Luciano B - Des 2022
Algehele gradering
Friendly and good customer service!
Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage se terugvoer
Thank you Antonio , was absolutely a pleasure hosting you. Always welcome again. Kind Regards Ingrid
Brendan J - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect accomodation with the greatest host I've ever had.
Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage se terugvoer
Thank you so much Brendan, it was absolutely a pleasure to have hosted you two. You are always welcome back.
Jean D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike kamer.
Elana W - Okt 2022
Algehele gradering
Tranquil, restful, an oasis.
Johan V - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Fynbos and Luxurious 1-bedroom garden cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou bespreking en terugvoer Zelda. Dit was 'n groot plesier om Zander te huisves. Die kamer was mooi netjies gelaat en is Zander enige tyd weer welkom om in Fynbos te bly. Vriendelike Groete Ingrid
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Krugerweg 5, Dennesig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18