Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Disa Lekka Plek

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Disa Lekka Plek
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Loretta G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Loretta G

Eienaar is 'n ongeskikte buffel!

My eerste kontak was met die eienaar en hy is 'n ongeskikte buffel! Was baie onkant gevang! As ek toekomstige gaste kan aanraai, vra vooraf vir die agent se besonderhede. Sy is dierbaar en baie oulik. As dit nie vir haar was nie, het hierdie "review" 'n 0 gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail C
Saam met vriende

Beautiful home away from home.

Our stay was great. Beautiful and comfortable house. Great for family and friends getting away from the city. Hassle-free check-in and check-out. I will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lekka Plek se terugvoer

Thank you very much, Abigail.

It was great having you and we appreciate the feedback.

You are always welcome to visit again.

Disa Lekka Plek
Ingrid F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid F
Saam met vriende

Absoluut 'n baie lekker vakansiehuis. Naby winkels, restaurante en die see. Sal dit.

Lekker gekuier. Veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lekka Plek se terugvoer

Baie dankie. Wonderlike gaste wat altyd welkom is om weer te kom kuier.

Disa Lekka Plek
Hein D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein D
Gesin met tieners

Heerlike kuierhuis.

Baie lekker gemaklike kuierhuis vir 'n groep. Lekker braaikamer en binnekaggel, groot TV en goed toegeruste kombuis. Ons het ons langnaweek hier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lekka Plek se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd n voorreg om goeie vriendelike gaste te akkommodeer.

Ons sal kyk uit vir julle volgende besoek.

Disa Lekka Plek
Christel G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel G
Saam met vriende

Amazing, house with everything we needed and more.

From the start, when we arrived, our host Lizelle was amazing and helpful. The property was much more than what we expected. Stunning house with the best of everything. It was an amazing weekend with friends and I would recommend this property to anyone. The detail to giving the client the most enjoyable hassle-free weekend, this property scores 11 out of 10. We did not want to leave, we will be back here very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lekka Plek se terugvoer

Pleasure having you at our place.
Thank you for the visit and hope to see you again soon.

Disa Lekka Plek
Lindie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Gesin met klein kinders

Baie luuks.

Baie luukse, netjiese en skoon verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lekka Plek se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Dis altyd goed om te hoor as gaste die verblyf geniet het. Hoop ons sien julle weer.

Disa Lekka Plek
Verena E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verena E
Gesin met klein kinders

Pragtig, rustig en bied alles wat jy nodig het.

Dus 'n heerlike huis met 'n wonderlike braai-area. Ons sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Disa Lekka Plek se terugvoer

Baie dankie Verena, so bly julle het dit geniet. Sal lekker wees om julle weer te verwelkom.

Disa Lekka Plek
Jerome P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome P
Gesin met tieners

A great comfortable house with everything we need.

This is a very comfortable house for a family and extra family. It has everything and we will certainly go back on the soonest opportunity. Lovely house to live in. Beautiful, neat, clean and tidy. The beds are very comfortable. The house is tastefully decorated and modern. We will certainly recommend this house. (17th - 19th September 2021)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie W
Gesin met klein kinders

A beautiful house. So much space.

Another fridge would definitely come in handy, especially with a full house. Would also be much more convenient if it was in the kitchen or scullery. Especially if there are people sleeping in the same room. Otherwise this house is perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jinaan O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jinaan O

Dit was onbeskryflik lekker.

Dit was die mooiste huis en elke sent werd. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 925
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 925
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 925
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 13, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa010e058bb65bdeefac9fc36d5820c5e76bb5dfeee9f4d8203235694d770b1774cd961246cc31f317ae296c3362c32c0375e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 925 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 13 Disa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804002908832 20.051585318246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem