Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hart en Strand

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Swellendamlaan, Letjiesbos 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hart en Strand is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Hartenbos.

Dié woonstel is op die derde verdieping en word via trappe bereik. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 1 badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet asseblief hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar.

Daar is 'n toonbank en die leefarea het 'n slim-TV en gaste kan met hul eie aantekenbesonderhede Netflix, Showmax, ens. kyk. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. 'n Enkelmotorhuis wat kan toesluit is beskikbaar en daar is ekstra parkeerplek. Let asseblief dat die kompleks nie 'n hysbak het nie.

Hart en Strand is 800 m van die strand af en Hartenbos bied verskeie besienswaardighede soos die Hartenbos Waterpark, Hartenbos Seefront-winkelsentrum, die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek en die ATKV-oord.

Slaapplek

’n Bespreking by Hart en Strand sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Hart en Strand
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 5

Ligging

  • Swellendamlaan, Letjiesbos 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hart en Strand het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Swellendamlaan, Letjiesbos 301, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtmm2d8UvlCKyRRtD9xHfJ0Xe2a1Yh4yapmaopZ8lanilXn3R4l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Swellendam Avenue Letjiesbos 301 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -34.129426781966 22.110709800696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem