Hartenbos Akkommodasie by Hartenbos-Landgoed 43 | LekkeSlaap
+39

Hartenbos-Landgoed 43

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Hartenbos-Landgoed 43
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Brenda J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plekkie om na 'n dag se bedrywighede terug te kom en rustig te raak. Die landgoed is pragtig en rustig.

Rustig, pragtig, gerieflik, netjies goed toegerus.

Jeanpierre V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanpierre V
Gesin met tieners

Netjiese, gemaklike verblyf.

Die eenheid is in 'n besonderse mooi en rustige oord. The eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal enige tyd weer hier oorbly.

Sonette D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette D
Gesin met klein kinders

Veilig, heerlik en alles wat 'n mens in jou eie huis benodig.

Baie gerieflik, alles wat 'n mens nodig het.

Gerhard D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en genotvolle verblyf.

Pragtige, rustige, veilige en natuurlike omgewing. Baie lekker. Sal aan enige iemand aanbeveel.Hartenbos-Landgoed is tops.

Reinette N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en ons kon ons honde ook saamvat.

Ek sal die plek enige tyd weer besoek en daar bly. Is veilig daar en so skoon. En die feit dat ons ons hondekinders kon saamvat is 'n bonus.

Susan S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig waarde vir geld.

Ons het dit baie geniet. Dis lekker om iets te bespreek en dis soos op die advertensie. Nee wag, beter as die advertensie. Baie dankie aan Mariaan (die eienaar) vir al haar hulp tydens ons verblyf. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly en die plekkie aanbeveel vir enigiemand.

Kevin D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin D
Gesin met tieners

Beter as wat ons verwag het.

Gasvrou se kommunikasie uitstekend, baie netjies en goed toegerus.

Hartenbos-Landgoed 43's terugvoer

Baie dankie Kevin, ons waardeer die terugvoer.

Hartenbos-Landgoed 43
Willemien M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste woning, veilige en rustige omgewing.

Ons verblyf was baie aangenaam en sal beslis weer van hierdie selfsorg-opsie gebruik maak. Baie dankie aan Marianne wie spesiale reëlings getref het om ons laat aankoms te akkommodeer.

Jacqueline B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B

Beautiful place that is neat and well equipped.

The place is beautiful and the location perfect.

Hartenbos-Landgoed 43's terugvoer

Baie Dankie, Jacqueline.

Hartenbos-Landgoed 43
Leon S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is 'n huis weg van jou huis!

Die huis is baie volledig toegerus en dit het bygedra tot 'n baie lekker vakansie. Mariaan, ons gasvrou, was sorgsaam en het verseker dat alles glad verloop, ons sal beslis terugkom en kan Hartenbos Landgoed 43 aanbeveel.

Hartenbos-Landgoed 43's terugvoer

Leon, Baie dankie.
Vriendelike Groete,
Mariaan

Hartenbos-Landgoed 43
Riana Mj V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana Mj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en veilig, baie dankie, sal beslis weer daar bly.

Sekuriteit vriendelik en behulpsaam.

Sonet D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D
Saam met vriende

Stunning plek!

Sal vir seker weer daar gaan bly. Stunning plek, goed toegerus. Baie netjies. Baie dankie, Mariaan.

Ranthy P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ranthy P
Saam met vriende

Fantasties, in 'n lieflike veilige omgewing.

Akkommodasie was uitstekend. Sal dit beslis aanbeveel, ons as vriende in dit verskriklik geniet, by die Landgoed. Huis is perfek. En maak voorsiening vir als, van wasmasjien tot lugversorging. In 'n baie veilige sekuriteitskompleks. Sal beslis weer bespreek.

Cezzanne H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cezzanne H
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf.

Verblyf was fantasties, skoon netjies, veilig en baie sorg het daarin gegaan om te verseker dat daar alle fasiliteite beskikbaar is om verblyf so gerieflik as moontlik te maak (wasmasjien, skottelgoedwasser, lugversorger, tuimeldroër en alle ander benodighede waaraan jy moontlik kan dink).

Tanya T - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya T
Gesin met klein kinders

Oulik, trappe is 'n probleem met kids.

Alles was goed en netjies. Sou net voor die tyd wou weet daar is trappe, en aanwysings was 'n probleem.

Corne V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Gesin met klein kinders

Skoon, netjiese verblyf. Heerlik gebly!

Baie skoon en veilig in die Hartenbos-Landgoed. Het dit baie geniet.

Geoffrey D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey D
Gesin met klein kinders

It was fantastic, home away from home!

Perfect location, nice and quiet and very tranquil. Owner of the house is very friendly and always ready to assist with any questions. I will definitely make this my permanent residence when I am going to Hartenbos.

Janap D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janap D
Gesin met tieners

Ons verblyf was wonderlik, elke minuut daarvan geniet.

Ons verblyf by Hartenbos Landgoed was uitstekend. Die vyf dae wat ons daar deurgebring het was wonderlik. Die omgewing is pragtig en so rustig. Ons was regtig in ons noppies en tog te opgemaak met als wat daar is in die huis, als is pragtig en ons het sommer tuis gevoel. Ek sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou en dit ook aan my vriende en familie voorstel sodat hulle ook kan kennis neem van die pragtige landgoed. Dit was 'n vakansie duisend.

Hartenbos-Landgoed 43's terugvoer

Baie dankie. Sien uit na jul volgende bespreking.

Hartenbos-Landgoed 43
Anton K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was alles waarvoor ons gehoop het, netjies, skoon en baie gerieflik.

Ons verblyf by Hartenbos-Landgoed 43 was regtig alles waarvoor ons kon vra. Alles was uitstekend gereël en ons het sonder enige moeite by die eenheid ingeboek. Die gasvrou het vooraf gesorg dat alles gereël is - toegang by hekke, ontvangs van sleutel ens. Sy het ook balanggestel of alles na wense was. Die eenheid self was baie mooi en gerieflik en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Beslis goeie waarde vir wat ons betaal het.

Hartenbos-Landgoed 43's terugvoer

Baie dankie, waardeer.

Hartenbos-Landgoed 43
Angie M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie M
Saam met vriende

Fantasties!

Belangrik is dat ons veilig gevoel het. Die plek was netjies, het alles gehad wat 'n soort van moderne huis het. Mens voel eintlik net tuis as jy daar instap. Daar is 'n lekker swembad wat skoon was, en twee trampoliens vir kinders en ons as volwasse mense. Dis rêrig waarde vir geld.

Attie M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie M
Gesin met klein kinders

Skoon, vars en verwelkomend.

Ons was baie tevrede. Alles was perfek toe ons aankom. Kommunikasie met die eienaars was professsioneel maar aangenaam vriendelik.

Engerda M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engerda M
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Was baie lekker om in Hartenbos Landgoed te bly. Alles was tot beskikking.

Sonja K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja K
Saam met vriende

Lekker gebly.

Eienaar baie vriendelik. Huis nie klankdig nie.

Berenice M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice M
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige atmosfeer in 'n veilige kompleks.

Sien sterre.

Albie A - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie A
Gesin met klein kinders

Puik.

Baie lekker gekuier en kan definitief aanbeveel!

Andre R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Enkelreisiger

Awesome, beslis die moeite werd.

My verblyf was regtig lekker. Geen moeite met enige iets nie. Die tyd wat ek daar deurgebring het was volmaak. Net kos en klere is wat 'n mens kort. Voel soos jou eie huis. Die plek is netjies en als wat 'n mens nodig het om net te ontspan is daar. Dis 'n rustige omgewing, lekker swembad en die sekuriteit is puik. Almal is vriendelik. Ek sal beslis die plek aanbeveel vir enige een. Daar is te min sterre om dit aan te toon. Ek gee die plek 'n 10 uit 10. Baie dankie Mariaan. Sien jou weer in die toekoms.

Henk K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk K
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, vriendelike mense.

Sien sterre.

Amanda C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was baie lekker. Baie veilig. Sal definitief weer gaan.

Annelize H - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize H
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly. 10 uit 10!

Ons het baie lekker gebly en die huis is in 'n lieflike en veilige landgoed. Alles mooi skoon en nuut. Net al die fasiliteite wat 'n mens nodig het.

Anita F - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Gesin met tieners

Die reëlings en ontvangs was puik.

Absoluut waarde vir geld, pragtig skoon, baie veilig en baie goed geleë net 'n hanetree van hoofroetes af wat dit baie gerieflik maak. Ons het baie lekker gebly - dis 'n tuiste weg van ons eie huis af. Baie dankie - ek sal beslis weer daar gaan oorbly.

Hartenbos-Landgoed 43's terugvoer

Anita - jy was 'n 5-ster gas.

Hartenbos-Landgoed 43
David O - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n fantastiese wegbreeknessie!

Heerlik privaat in 'n stil omgewing met pragtige natuur omring! Alles wat jy nodig het om weg te breek uit die gewoel van die stad! Slaap totdat die son jou deur die venster wakkermaak! Alles wat jy nodig het, is hier! Bring net jouself, jou klere, en natuurlik jou eetgoed! Die ontvangs is vriendelik, jy het vryheid om te kom en te gaan en jy is op een van die veiligste plekke in RSA! Onverbeterlik! Ons het heerlik gekuier!

Jaco P - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Gesin met klein kinders

Baie lekker en baie veilig.

Ons het 'n baie lekker tydjie gehad by die Hartenbos-Landgoed 43. Dis baie mooi, skoon, veilig en maklik bereikbaar. Die Landgoed is ook baie sentraal en ons het vandaar uitgery na Knysna en Oudshoorn. Die mense in die Landgoed is ook almal baie vriendelik en laat jou baie welkom voel. Baie dankie vir 'n baie lekker vakansie by Hartenbos-Landgoed 43. Ons sal definitief weer teruggaan soontoe.

Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos-Landgoed, Hartenbos, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzNzQxYzI0LTk4OWEtNDAzZS04OWJhLTQwNTNhOWY5MWNlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 6 persone) 32 5 1 5 Hartenbos-Landgoed Hartenbos 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.112568480154 22.115913033485
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za