Hartenbos Strandhuis
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen studentegroepe of skoolverlaters word toegelaat nie.
Maksimum 11 gaste, kinders ingesluit.
Groot partytjies (soos vir bv. 21 ste verjaarsdae) met addisionele besoekers word nie toegelaat nie. Stiltetyd is na 23:00.
Gaste moet asseblief hul eie lakens, beddegoed en handdoeke saambring.
Die breekskadedeposito is ten volle terugbetaalbaar binne 48 uur sou daar geen skade wees nie. Verskaf asb. bankbesonderhede vir terugbetaling.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Sandrivierstraat 1a, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom