Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hook Shot Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Hook Shot Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Frikkie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie R

Super.

Elda is super georganiseerd en alles is pragtig en mooi ingerig met die beste van alles tot jou beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben S

Heerlike familietyd in 'n perfekte kuierhuis.

Ek beveel hierdie akkommodasie aan. Netjies, modern, en goed ingerig vir familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charné O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné O
Saam met vriende

Heerlik!

Dit was 'n baie lekker verblyf-opsie. Baie veilig en netjies. In die boonste kamer aan die linkerkant is daar voëls of vlermuise wat in die dak nesmaak. Dit is die 'n probleem in die dag nie, maar saans raas dit redelik wat bietjie steurend is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer asook die rapportering van steurnis in dak. Dit is dadelik aangespreek en glo ons die probleem is opgelos. Ons waardeer jul terugvoer en altyd welkom terug.Ons huis is respekteer en in goeie toestand gelaat .Kommunikasie met gas ook baie goed deurgaans.

Hook Shot Lodge
Cedric C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cedric C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly en die geriewe toepaslik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Lodge se terugvoer

Dankie vir tyd en terugvoer. Ons huis is in perfekte toestand gelaat en altyd welkom terug.

Hook Shot Lodge
Chris Labuschagne L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Labuschagne L
Saam met vriende

Awesome stay in a great location!

Modern, comfortable stay in a great setting. Big plus - the house is fitted with an inverter so you have full lights and Wi-Fi during load shedding. Our host was informative, attentive and very friendly. Thank you, Elda, we enjoyed our stay tremendously!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Lodge se terugvoer

It was only a pleasure to host these friendly mindful guests. The house was left in pristine condition and Chris and friends will always be welcome to return to any of our 3 homes. Thank you for choosing our home and for your very positive feedback. Take care.

Hook Shot Lodge
Michael M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Ongelooflik mooi.

Net soos die foto's, stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone J
Saam met vriende

Alles wat ons nodig gehad het en nog meer.

Alles was lieflik en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Lodge se terugvoer

Baie dankie dat jul ons gekies het, net 'n plesier om jul te ontvang en die Lodge is in perfekte toestand gelaat. Julle is altyd weer welkom by enige van ons huise.

Hook Shot Lodge
Dawie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B

Huis is netjies, ten volle toegerus, rustige atmosfeer.

Ons sal graag weer daar wil gaan inboek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Lodge se terugvoer

Dit was regtig 'n voorreg om hierdie vyf ster gaste te ontvang by Hook Shot Lodge Hulle sal altyd welkom wees by enige van ons huise .Die huis is in perfekte toestand gelaat. Dankie dat julle ons huis gekies het.

Hook Shot Lodge
Brandon P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good accommodation but not flexible.

When the rules were explained we were treated as kids and illiterate which made us feel offended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback . It is very unfortunate that you felt offended as Estate Security requires that rules and regulations are explained to all guests booked on the Estate by hosts/owners on arrival every time . Take care and thank you for your visit and leaving the house in mint condition.

Hook Shot Lodge
Lize P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lize P
Gesin met klein kinders

Vir waarde vir geld, soek elders.

Die meubels in die sitkamer is karig en vir die prys van die lodge is 'n mens by regte om meer te verwag. Die eetkamerstoele dien ook as die buitetafel se stoele, wat dieselfde stoele is wat as gemakstoele in die sitkamergedeelte staan. Geen gaste, nie eers 'n maat van 'n kind wat vinnig wil inloer, of vriende wat 'n glas wyn kom drink word toegelaat nie. Selfs nie al bly die mense binne die landgoed nie. Dit grens aan 'n laerskoolkoshuis wat reëls aanbetref. Ons is deur die gasvrou meegedeel dat die polisie gebel sal word as ons waag om die reël te oortree. Tensy jy die huis wil huur vir doeleindes om naby die gholfbaan te wees en almal in jou geselskap bly saam met jou (wat moeilik is aangesien dit slegs 'n 3 slaapkamerhuis is), is daar baie beter verblyf in die omgewing vir baie beter waarde vir geld. Geen manier om enigsins kos voor te berei of water te kook as krag af is nie, behalwe n braaiarea. Geen hout word voorsien nie. Nespresso-masjien is beskikbaar sonder een enkel koffie-pod wat voorsien word. Nie eers vir die eerste oggend nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettienne L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne L
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Daar kan wel ’n speelparkie vir kinders op die perseel opgerig word, op die gholflandgoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes W
Saam met vriende

Fantasties.

Pragtige, moderne en luukse huis - perfek geleë met alle moontlike geriewe. Baie goeie diens - vriendelike en behulpsame diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Ons het baie lekker gebly. Al wat ek sal aanbeveel is gordyne by die skuifdeure en dalk meer gemaklike meubels in die TV-kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The lodge was spotless and we tried to leave it that way too as the owner sets very high standards.

The lodge was clean and neat had everything we wanted except an air-conditioner in the living room and a tumble drier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Lodge se terugvoer

We enjoyed receiving these guests at Hook Shot Lodge. Air-conditioners are installed in all the bedrooms, the summer season in Robertson varies from moderate to hot.

Thank you for visiting you will always be welcome.

Hook Shot Lodge
Candice N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice N
Gesin met tieners

Comfort and luxury.

Dankie Elda! It was a trip we so needed as a family and we loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Lodge se terugvoer

You were such a lovely family to receive, you were mindful and considerate guests any host would love to receive. You will always be welcome again.

Thank you for choosing Hook Shot Lodge.

Hook Shot Lodge
Chris S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met tieners

Ruim, moderne tuiste.

Ruim, uiters skoon en netjies. Die groot deure wat oopmaak na die stoep skep die ideale area vir lekker kuier. Goed toegerus met alles in perfekte werkende orde. Die kraakskoon beddegoed en kwaliteithanddoeke is 'n groot plus. Daarby die luukse Charlotte Rhys-seep en -shampooreeks kan mens laat dink dat jy iewers in 'n vyfsterhotel is. Elda het ons vriendelik ontvang en goeie raad gegee om ons tyd in Robertson te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Lodge se terugvoer

Dit was net 'n plesier julle te ontvang by Hook Shot Lodge. Die positiewe terugvoer rakende julle ervaring maak dat ons regtig hou van dit wat ons doen en maak dit maklik om dit vir gaste so aangenaam moontlik te maak. Julle sal altyd welkom wees. Dankie vir jul besoek by ons.

Hook Shot Lodge
Arina V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stylvol!

Alles was so perfek, hoop om binnekort weer daar te gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Lodge se terugvoer

Dit was regtig vir ons heerlik om julle by ons te ontvang. Julle is modelgaste en konsidererend. Julle sal altyd welkom wees by Hook Shot Lodge. Baie dankie dat julle by ons kom kuier het en ons sien uit om jul gou weer te ontvang.

Groete
Elda
Hook Shot Lodge

Hook Shot Lodge
Elsaine C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsaine C
Saam met vriende

Pragtige huis met die beste ligging in Robertson!

Baie mooi, moderne huis op 'n gholflandgoed! Ten volle toegerus en pragtige uitsig oor die gholfbaan en berge. Naby meeste wynplase. Was 'n plesier om hier tuis te gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Lodge se terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg om hierdie spesiale gaste by Hook Shot te ontvang. Baie dankie vir die besoek .Dit is vir ons wonderlik om te hoor dat jul Hook Shot en ons mooi Vallei geniet en ervaar het.Julle sal altyd welkom wees by Hook Shot.

Hook Shot Lodge
Deon M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation and a lovely town.

Our host, Elda, was exceptional with great knowledge about the area and surroundings. Lovely accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Lodge se terugvoer

Thank you so muck for your positive and kind feed back.You left Hook Shot in pristine condition. You are special guests and will always be welcome at Hook Shot.Take care and kind regards.

Hook Shot Lodge
Shaneen B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaneen B
Saam met vriende

Ons verblyf by Hook Shot Lodge was so lekker ons gaan beslis weer terug soontoe.

Ons naweek by Hook Shot Lodge was fantasties. Die pragtige huis, uitsig oor die golfbaan en rustige omgewing was meer as genoeg om ons weer terug te laat gaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Julle is droom gaste en jul het Hook Shot in 'n onverbeterlike netjiese toestand gelaat.Julle sal altyd welkom wees om weer te kom kuier.Vriendelike groete.

Hook Shot Lodge
Ilze W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze W
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gerus.

Die eenheid is baie goed toegerus en baie netjies. Ons sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Lodge se terugvoer

Dankie vir jul gesin se besoek Ilze. Dit was vir ons lekker om jul te ontvang by Hook Shot en ons sien uit om jul weer te ontvang.

Hook Shot Lodge
Jaco C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

GREAT!

Ons kon nie vir 'n beter naweek-wegbreekplek gevra het nie, behalwe dat daar geen dubbelbed was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hook Shot Lodge se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer en besoek Jaco.Hook Shot het dubbelbed fasiliteite vir hoof suite .Dit word verskaf indien aangevra deur gaste.

Hook Shot Lodge
Barry V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry V
Gesin met klein kinders

Like being at an hotel!

Relaxing and beautiful setting. I will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstrand Boulevard 46, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyOWFhZDdmLWM0MzktNDE2Ni1iMmUxLWRiZjg5NzczNDMwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 46 Silwerstrand Boulevard Silwerstrand Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812096231307 19.849275375116
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem