Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 74 resensies vir Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jacques C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Baie lekker gebly, die uitsig is pragtig en die plek het baie spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roberta J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die padwerke was nie so aangenaam nie, maar dit moet ook gedoen word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you, Roberta. It was lovely hosting you guys, and yes, you are right, it is fantastic that our main road is being rebuilt. So great having positive work done in our country.
Stay safe.
Kind regards,
Mark and Steve

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Gerda A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda A
Saam met vriende

A peaceful place with a beautiful view.

Wonderful and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you Gerda, stay safe see you soon.
Kind regards
Mark and Steve

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Jo R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo R
Saam met vriende

Could not have asked for a better place to stay!

Our stay was wonderful. Our host went out of his way to answer all our questions and direct us towards places of interest. The cottage was beautifully decorated with handmade woodwork and paintings. It was perfectly equipped with all the modern conveniences, and it was also great to have lights and WiFi during load shedding. I have stayed in St Helena on a number of occasions; the cottage was by far the cosiest and best value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Jo, wow, what a fantastic review, and you are such superb guests to host. Please take care of yourselves, and we really hope to see you again soon.
Kind regards
Mark and Steve

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Pieter R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en verfrissend.

Ons het baie lekker gebly en 'n heerlike naweek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Pieter, dankie vir jou resensie, bly veilig en ons sien jou weer.
Kind regards
Mark and Steve

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Francis G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A 5-star stay.

A 5-star apartment! Everything you need is there. More than enough electricity plug-ins, USB next to the bed. A beautiful view of the ocean and just a few meters to the beach. Big bathroom with walk-in shower, comfortable sofas and bed, we loved staying there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Francis, thank you for your great review. We loved having you stay in our little nest. Please keep well, and we look forward to your next visit. Kind regards, Mark and Steve.

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Robert C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer gaan.

Perfekte plekkie vir twee mense. Dis privaat. Jammer oor die bure wat nogal 'vocal' was partykeer, maar ek glo dis nie 'n permanente probleem nie. Goeie diens van die eienaar, geen probleme nie. Plek was skoon en netjies. Bring jou eie seep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik Lodewyk (lode) P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Lodewyk (lode) P
Gesin met klein kinders

Ongelooflike huisie met vriendelike gasheer. 10/10.

Uitstekende ligging, en pragtige huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Lodi, thanks for your great review. You are a pleasure to host, please stay safe and we hope to see you again soon.
Kind regards
Mark and Steve

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Leon K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte en goed toegeruste wegbreekplekkie vir 2 met alles wat nodig is.

Baie lekker gebly. Mark is 'n goeie gasheer. Eenheid het alles wat jy nodig het en nog meer. Bystand krag gedurende beurtkrag is 'n groot plus. Skoon en netjies. Sentrale basis vir 'n besoek aan die deel van die Weskus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Leon, baie dankie vir jou mooi resensie (is dit die regte woord vir 'review'?). Ons waardeer dit baie, en hoop dat ons weer vir jou sal sien in die toekoms.
Vriendelike groete,
Mark en Steve

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Judith F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Seelig inasem van balkon. Perfek vir 'n romantiese ontspan. Veilig kom weer terug.

Mark 'n wonderlike gasheer. Hy was teenwoordig met ons by aankoms en vertrek. Sy persoonlikheid teenoor ons het ons gerus laat voel asof dit ons plek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Dankie, Judith. You guys are the best, see you soon. Bly veilig. Kind regards, Mark and Steve

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Alex K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Great.

It was awesome, you are great and thank you for the warm welcome. Your facility is great. Highly recommended - great place to recharge. Thank you for all the recommendations regarding restaurants and places to stay on the way back home. Thanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you, Alex, for your great review. You guys are pleasurable guests. Please stay safe and visit us again soon.
Kind regards,
Mark and Steve

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Werner P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld verblyf stapafstand van die see.

Goed geleë naby die strand. Rustige omgewing met geen deurverkeer, alhoewel naby hoofweg. Eenheid is goed toegerus en netjies. Winkelsentrum (ongeveer 2 km) van die perseel. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you, Werner. You guys were wonderful to host. Have a superb New Year and we hope to see you soon.
Kind regards,
Mark and Steve

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Hennie K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K
Enkelreisiger

Goeie weer, goeie verblyf.

Jaloersbaai is heerlike akkommodasie in 'n redelike stil, afgesonderde deel van St. Helenabaai, met naby, maklike toegang tot die see. Die feit dat daar rugsteun-elektrisiteit en -WiFi is, maak die verblyf ook soveel meer gemaklik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thanks Hennie, hope you will visit us again soon.
Kind regards
Mark and Steve

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Marie R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful, with the sound of the sea.

Fantastic, wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thanks Marie, it is a special spot, thanks for staying with us.
Kind regards
Mark and Steve

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Johanita S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal 100% aanbeveel as jy wil ontspan.

Bly altyd heerlik. Lekker naby aan die strand om te gaan stap en stil en ontspannend. Baie vriendelike verwelkoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thanks, Johanita for staying at Jaloersbaai, we hope to see you again soon.
Kind regards. Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Jeri P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic break away.

Jalopersbaai is a very clean, spacious, and peaceful home with beautiful sea views. We especially enjoyed the fresh early morning sea breeze. It is definitely in an excellent location. We had so many bird species visiting us as we enjoyed our breakfast on the front stoep. We will definitely be back. It feels like a home away from home. Thanks, Mark, for your warm hospitality. It was a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Jeri, Thanks for your amazing review, you guys are the ideal guests and I hope to see you again soon, stay safe.
Kind regards
Mark and Steve

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Andrew H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great position, very comfortable accommodation.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thanks Andrew, it was a pleasure hosting you guys, take care and see you again soon.
Kind regards
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Mark B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing holiday with spectacular views. Even our dog did not want to leave. Will definitely be back.

This little place is so worth it. With the beach right in front of you, it's a short walk to the beach which makes it easy to snorkel or canoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thanks Mark, next time we must meet up, we would love to get to know your fur child, and you guys.
stay well.
Kind regards
Mark and Steve

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Rodney C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney C
Saam met vriende

Die was baie rustig.

Ons was 'n groep van 4 vriende. Ons het die rustigheid baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanita S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, sal weer terug!

Die plek is perfek geleë, snoesig en goed toegerus. Skoon en netjies en die eienaars is vriendelik. Sal dit vir seker aanbeveel en self ook teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you Johanita for your visit and the kind words, the cottage was spotless when you left, thanks for that as well.
See you all again soon.
Kind regards
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Taryn D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay in such a cosy, quaint place.

Mark was very friendly and communicated with us very well. We were also offered lots of privacy. The view from the balcony was beautiful. All in all, I wish we had more time here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelma F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelma F

Ek en my suster het heerlik ontspan.

Vergeet van load shedding, die ligte, WiFi en die TV bly aan. Pragtige huis, uitsig oor die see, stil en rustig. Goed toegerus met gasstofie vir koffie as daar nie krag is nie. Mark was baie behulpsaam en so vriendelik - kan beslis hierdie pragplek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thanks so much Anelma, you guys are always welcome. It was fantastic to see how you both relaxed.
Stay well Kind regards
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Jolene L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n fantastiese plek om in te bly. Lekker by die see.

Ons sal enige tyd weer kom. Mark, die eienaar, is baie vriendelik en hulpvaardig. Sy plek is regtig die moeitewerd en ek sal mense graag aanraai om hier plek te bespreek. Daar is alles wat 'n mens nodig het en daar is heeltyd WiFi en ligte as daar loadshedding is. Dankie Mark. Jou plek is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Jolene, thank you for your lovely words, you guys are a pleasure to host. I hope your journey home went safely. Look after yourselves and see you soon. Kind regards. Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Jannie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Puik akkommodasie en diens.

Alles (geriewe insluitende gasstoofie, krag vir die ligte gedurende beurtkrag) wat 'n mens benodig, asook goeie vriendelike kliëntediens. Rustingheid en ontspan. Om vroegoggend op die stoep te sit met 'n koppie koffie en kyk hoe die son opkom oor die see. My komplimente aan Mark, die vriedelikhied en hoe hulle na die woning omsien. Sal weer 'n draai wil maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Dankie vir die baie kind words, ek is jammer oor my Afrikaans, ek probeer.
Please look after yourselves and look forward to seeing you guys again soon.
Kind regards
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Melanie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Gesin met klein kinders

Ontspanning op sy beste.

Ons was nou al twee keer daar en sal definitief weer gaan. Die huis is mooi na gekyk en die diens is vriendelik. Ons geniet dit daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Melanie, lovely to see you again, thanks for the kind review, stay well and see you soon.
Kind regards
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Mary V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mark was daar met ons aankoms. Hy het ons onmiddellik welkom laat voel. Ons Sal definitief weer hierheen kom. Baie dankie Mark vir jou wonderlike gasvryheid.

Die plekkie is knus. Baie mooi houtmeubels in die kamer. Die uitsig van die kamer af is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you Mary, for your kind words. I hope to see you again soon, look after yourselves.
Warm regards,
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Mary M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary M

Very enjoyable and restful.

So peaceful and quiet. Lovely modern guesthouse. Don't even know when it's load shedding cause it has backup power. If you want to rest this is the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you Mary, for your great review. It is wonderful that you guys are moving to St Helena Bay, you will love it here. Kind regards. Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Nicolaas V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So peaceful and clean. Beautiful place.

Beautiful place, wanted to stay forever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Erika, thank you for staying with us and your super rating. Stay well and see you soon. Kind regards. Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Elzette R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette R
Gesin met klein kinders

Ons kon 'n gesellige familie-naweekkuier geniet.

Stapafstand strand toe was vir ons die grootste plus! Baie lekker gerieflik. Sal weer gebruik maak hiervan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Elzette, thank you for staying with us, you are a lovely family and hope to see you soon. Kind regards. Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Elmien M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien M
Gesin met klein kinders

Wonderlik! By die see!

Alles wat jy nodig! Reg by die see. Spar naby. Ligte, TV en WiFi bly aan met loadshedding. Dit was absoluut wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you Elmien, please visit us again soon. It was great meeting you guys, stay safe. Kind regards. Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Corne J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne J
Gesin met klein kinders

Fantasties! Beter as wat die foto's wys.

Ek sal die plekkie vir enigeen aanbeveel. Rustig en daar is alles wat jou verblyf fantasties maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Corne, what a great review, thank you. I hope to see you and your lovely family again soon. Kind regards. Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Janice P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek om in te bly. Daar is alles wat mens nodig het vir 'n vinnige naweek weg.

Fantastiese view om soggens wakker te word mee. Alles wat nodig is vir 'n naweek weg. Sal miskien aanraai om yster en strykplank aan te skaf vir die onverwagte oomblikke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thanks Janice, I will put an iron and board out. Thank you for the idea. Hope to see you again soon. Kind regards. Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Alda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en netjies.

Ons kleinseun se eerste seevakansie. Lekker naby aan die strand en huis is ruim genoeg vir hom om te kruip. Genoeg parkeerplek vir twee motors onderdak. Wasmasjien 'n pluspunt. Baie lekker gekuier. Baie dankie Mark vir jou vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you Alda, for your kind words. It was lovely hosting your family and I hope the little guy will always remember the fun on the beach. Kind regards. Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Briget S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Briget S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Location was excellent, the place was spacious, clean & tidy was very impressed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Briget,

Thank you for your kind feedback, you are a lovely family to host.
Stay well.

Kind regards,
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Athena M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Athena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is paar meters van see, pragtige oorsig, baie netjies en toegerus met alles wat nodig is!

Vriendelike, warm ontvangs laat my uitsien na vele meer. Die omgewing is pragtig en veilig, baie indrukwekkend teen redelike prys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thanks Athena, for your kind words, you guys are always welcome.
Kind regards,
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Corrie H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, beautiful, peaceful.

Thank you Mark for taking the time to meet us on the day of arrival and making us feel welcomed! Loved our stay and hoping to be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Corrie,
You guys are always a pleasure to host, thank you for helping out with my other guests.
Stay well see you soon.
Kind regards,
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Theo V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie rustige paar dae in 'n sentrale omgewing, waar ons by al die plekke kon uitkom om blomme op die Weskus te sien.

Die eenhede is netjies en ruim met 'n see-uitsig en binne stapafstand om op die strand te kom. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en 'n plesier om mee besigheid te doen. Ons sal definitief weer daar gaan kuier wanneer die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, quiet and relaxing.

We loved every minute of our visit! Thank you Mark for making us feel welcome at our arrival. The house is lovely with everything a person could need. Loved that it is also situated in a cul de sac. I felt so safe letting my little boy and dog run up and down to the beach. We will definitely be back! Can't wait!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Corrie,
You and your family are a pleasure to host, the house was very clean, many thanks.
See you soon
Regards
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Ashley W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, still en veilig.

Met aankoms was ons ontvang deur die eienaar. Vriendelikheid en gasvryheid is van bostaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you Ashley, you guys are great to host, the Nes was left so neat and clean.
Stay safe and hope to see you soon.
Kind regards,
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Gerhard M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Sal weer gaan. Was rustig gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Take me back.

Just wow. The whole stay and experience away from the crazy city life were so stunning. I'd go back in a heartbeat. Thanks Mark for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thanks Nicole for your kind words, lovely to have you both as guests, please keep well and stay safe.
Kind regards
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Pat V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat V
Saam met vriende

Excellent.

Will definitely be back later in the year. Location is exactly what we needed, we were 4 sisters bonded and had a lovely time, would like to settle there sometime soon to retire.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net absoluut heerlik.

Die plek is baie netjies en goed toegerus met alles nodig. Die ligging is besonders en ons verlang al weer terug. Mark laat voel jou baie tuis en ons het heerlik gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met vriende

Van 14 tot 28 Januarie 2022. Vulkaan Tonga het 'n groot rol gespeel.

Nustig, netjies en gerieflik. My eerste keer aan die Weskus. Visvang was uit weens die vulkaan. Weens Covit was daar nie veel kliëntediens nie, maar dis te verstane en verkieslik beter om veilig te wees. Die eienaar was daar en ons het gereeld telefonies en elektronies met mekaar kontak gemaak. Daar is geen rede waarom ek nie weer daar sal kuier nie. Geen WiFi probleme nie. Ek en my vrou het dit werklik geniet daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janis K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janis K

Was an absolutely relaxing weekend away from the hustle and bustle of life with the bonus having been a stone throw away from the ocean and having the cottage fitted with nearly everything we needed.

The cottage was clean and lovely. Had all the amenities we required and the host gave us a warm welcome. Was amazing to be able to see the beach from the cottage and just take a few steps to get there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Janis,
Thanks for your kind words, please visit us again soon, you guys are a pleasure to host.
Kind regards,
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Berdien K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie vir beter gevra het nie.

Mooiste dorpie, wonderlike blyplek en vriendlikste mense, heerlik gekuier sal beslis terug wees. Goed geleë om al die plekke naby ook te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Berdien,
Thanks for staying with us, so glad you had a good time. Stay safe.
Kind regards,
Mark.

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Veronica S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlikste rusplek as jy 'n wegbreek soek.

Jaloers Nes is baie netjies en blink skoon. Dit beskik oor alles wat jy nodig het. Baie vriendelike ontvangs en beste van alles is die lieflike uitsig oor die see. Dankie Marc, ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you for your kind words Veronica, it was lovely having you stay. Keep safe and see you again soon.
Kind regards,
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Marcio M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcio M
Gesin met klein kinders

Beautiful intimate accommodation, perfect for a family to spend quality time together.

I loved every moment of my stay at this accommodation. It's a must visit. Mark was really such an amazing friendly host and made us feel at home. I would definitely recommend this accommodation and give it a 10 out of 10. Thanks again Mark and we shall definitely see you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Riana and Marcio,
Thank you for your kind words, you guys are great fun see you soon.
Kind regards,
Mark.

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Sharifa B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharifa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Appreciation for the peacefulness and that the cottage is so close to the beach.

Didn't appreciate the fact that the dogs of owners or guests who stay on the beach is out to attack one when walking on the beach! Especially the big black dog. Owners should keep their dogs in their compound or on a leash when walking them. Mark, the manager, was very helpful, much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Sharifa, so sorry about the dog I shall find out who is the owner, wish you had told me when we had our lovely chat just before you left, I would have followed up then.
See you soon
Kind regards
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Eliezabeth M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliezabeth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig, sielskos.

Vriendelike ontvangs, skoon, netjies, voldoen aan alle normale toeris se alledaagse behoeftes, hou van die skoon en ruim badkamer, slaapkamer uitsig onbeskryflik mooi. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Eliezabeth,
Thank you for staying with us, you are very understanding and a lovely couple to host.
Please visit again soon.
Kind regards
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Alexa H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice getaway for a couple. Quiet and relaxing place.

My partner and I are definitely going back soon. The owner, Mark, was very friendly as well! Definitely 10 out of 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met tieners

Rustige area, perfek vir 'n wegbreek.

Eenheid is baie netjies, en skoon. Kan absoluut geen negatiewe kommentaar lewer nie. Ek en my vrou, sowel as die kinders, het die kuiertjie baie geniet. Ons sal definitief gou weer gebruik maak van julle diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thanks Guys, What a pleasure to host you guys, stay safe and see you soon.
Regards
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Paul S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ja. Fantastiese ligging, klinies skoon, pragtig toegerus, innemende gasheer Mark.

Vir ons 'n hoogtepunt van die jaar om na 'ons huisie by die see' te gaan. Mark voel al soos familie en die weersiens lekker. Alles dra by tot 'n tyd van lekker ontspan en "batterye-laai". Baie dankie aan Mark en ook aan Monica vir flink en puik reëlings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margie T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were completely comfortable during our stay. The apartment had everything that we needed.

We loved the view of the sea from the bedroom. Jaloersbaai is definitely somewhere that I would go to again if I returned to St Helena.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thanks Margie, it was a pleasure hosting you.
Kind regards,
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Anchen V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen V
Gesin met klein kinders

Baie veilige en rustige area, loopafstand van strand. Baie mooi plek en die eienaar is regtig vriendelik.

Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel wat 'n rustige wegkomkans soek. Die plek is in' n veilige area, baie skoon en netjies. Ons het ons tyd in Jaloers Nes ongelooflik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you for your kind words Anchen, please visit us again soon.
Kind regards
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Aurelia L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aurelia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredibly beautiful and calm location.

We had a wonderful stay for 6 days! There is actually a 2 plate stove in the cupboard as well if you want to cook, plus an indoor braai. That view and sound of the ocean first thing in the morning is just unparalleled. Will go back in a heartbeat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you so much for staying with us and all the kind things you have said about our spot.

Please come back soon.

Kind regards
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Yvonne N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuiertjie

Cottage location is amazing. Naby die strand, rustige buurt en naby aan die winkels. Binne braai area maar kuiertjies lekker tussen jou en lewensmaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina J
Enkelreisiger

Quick access to quiet beach.

A spacious cottage with a small patio from which you could glimpse the beach, exactly as in the photos. Jaloersbaai is a small but lovely, quiet beach for walking and birdwatching. The cottage comes with a very well-equipped kitchen that included a washing machine and dishwasher. The rooms were light and airy. It was quiet even though we visited over a weekend, just we way we liked it. There are some cute coffee shops and restaurants close by. We had a lovely time here on our way to Rocherpan. Thanks, Mark, for being such a friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thanks Tina for your kind words, so glad you had a lovely time.
See you again soon.
Kind regards
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Paul S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige volledige toegeruste huis teen die see. Weg van alle gewoel. 'n Rusplek langs stille waters.

Pragtige, moderne, volledige toegeruste huis. Mooi binneversiering. Absoluut netjies. Mark 'n omgee gasheer wat ons, onder andere met kookwater, vir ons oggendkoffie, verras het toe daar 'n onverwagte Eskom-kragonderbreking was. Jaloersbaai is 'n uitstekende basis om die res van die Weskus te verken. Hierdie is 'n tuiste weg van die huis. Stil woonbuurt. Beter plek om 'batterye te laai' sal moeilik gevind word. Ons droom al van ons volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you, Paul. You are the perfect guests.

Hope to see you again!

Regards,
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Carol H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H
Saam met vriende

This abode hits the spot.

This holiday accommodation delivered on all its promises and makes for a comfortable relaxing stay. It was cosy and well equipped with all the comforts of home. I would definitely use this establishment again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dié plek is ideaal.

Hierdie vakansie akkommodasie gelewer op al sy beloftes en maak voorsiening vir 'n gemaklike ontspannende verblyf. Dit was gesellig en goed toegerus met al die gemak van die huis. Sal beslis hierdie vestiging weer gebruik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thanks Carol,
You guys are really great guests, hope to see you again soon.
Best regards,
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Jeanine H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine H
Saam met vriende

Rustige omgewing met alles in die huis wat jy nodig het.

Hierdie plekkie is ideaal vir 'n breuk weg van die stad se gedruis. Die binne-braai is 'n wenner, veral in die koue en nat aande in die wintermaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sas L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sas L
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Netjiese en moderne eenheid met al die geriewe vir 4 mense insluitend 2 badkamers. Lekker stoep om vir die see te kyk. Gasheer is baie behulpsaam en ons het gou tuis gevoel. Sal Jaloersbaai beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you Sas and family, you guys are a pleasure to host.

Regards,
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Anneke V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Gesin met klein kinders

Hemel op aarde.

Geleë in 'n rustige area, op die strand en naby aan alles wat jy mag nodig kry. Huis is netjies en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thanks Anneke, you are a lovely family to host, please visit us again soon.
Regards
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Tracey F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey F

Relaxing and peaceful.

We were greeted with friendliness and very clean and neat. It is relaxing and felt very safe which I always worry about. I would 100% want to go back. Very comfortable. Thank you Mark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fees vir liggaam en siel.

Ligging is uitstekend. Netjies en gerieflik. Baie dankie Mark vir goeie diens en vriendelikheid. Sterk aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Gesin met tieners

Was baie netjies en verwelkomend!

Dit was baie lekker. Mark het alles moontlik gedoen om ons te help. Baie rustige omgewing met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thanks so much Charmaine.
We loved having you guys stay, please visit again soon.
Best regards,
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Maureen V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dis 'n netjiese, goed beplande, goed geleë strandhuis. Stil, veilige strandhuis met 'n pragtige uitsig op die see...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cayla B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cayla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasies.

Die diens was baie goed, veilig en netjies, sal binnekort weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you Cayla.
You guys are a pleasure to have as guests, we hope to see you again soon.
Warm regards,
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Elize M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en veilig.

Ek en my man was baie beïndruk met die uitleg sowel as die veiligheid. As ek 'n voorstel kan maak aan die eienaar om tog 'n haardroër in die cottage te sit vir gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Hi Elize,
Thank you for your lovely review of our cottage, and yes what a good idea, we will put a hair dryer in the bathroom.
See you soon.
Regards,
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Eileen V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ek kan elke naweek daar gaan bly.

Mark is vreeslik vriendelik en skroom nie om mens te help nie. Sy plek is smaakvol ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes se terugvoer

Thank you Eileen.
You guys are the best, we hope to see you again soon.
Best regards,
Mark

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Jeané V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeané V
Saam met vriende

Rustige ligging byna teen die see in goed toegerusde wooneenheid.

Die kombinasie van koste, die kwalitieit van die eenheid en die ligging daarvan, maak vir 'n bevredigende wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met vriende

Op die strand, in doodloop straat. Baie veilig vir troeteldiere. Goed toegerus. Vat net 'n bietjie reën saam, water is beperk, maar nie 'n struikelblok nie.

Jy moet hou van die reuk van die see, van lekker vars vis (snoek) koop op die hawe teen billike prys, en die beste vis en chips in die land, dan sal jy beslis hier aard!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivor W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivor W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eksteen D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eksteen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al te heerlik, net te kort.

Plek is goed ingerig en naby die strandjie. Alles wat nodig was, was daar. Plek was netjies en skoon. Mark was vriendelik. Bring net 'n kajak saam om te gaan roei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaloersbaaistraat 3, Hannasbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3294b230b603ced868127fb61ac326338062c334c577783472ad35eeb612530814aaf31a6c19be9d69b44e2dff5ef41954e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 3 Jaloersbaai Street Hannas Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.754199022944 18.020434635582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem