Julea Gaste Eenhede
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ulise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Thato M - Nov 2023
Algehele gradering
Great stay.
Ria P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Julea Gaste Eenhede se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Julea groete
Louise A - Apr 2023
Algehele gradering
A lovely, comfortable and clean apartment.
Anneke D - Feb 2023
Algehele gradering
Best place in Bloem to stay!
Vlooi B - Des 2022
Algehele gradering
Veilig, stil, lekker.
Julea Gaste Eenhede se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Jaco L - Okt 2022
Algehele gradering
Dankie vir die wasgoed se was.
Theresa D - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed ingerig.
Elsabe K - Okt 2021
Algehele gradering
Ulise is baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is skoon en gemaklik.
Nicolis C - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Stephanus K - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en goeie waarde vir geld.
Lees meerJulea Gaste Eenhede se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Altyd goed om te weet waar mens kan verbeter om dit vir gaste gemakliker te maak.
Sarel V - Nov 2020
Algehele gradering
Aangenaam en rustig. Voldoen aan ons verwagtinge.
Julea Gaste Eenhede se terugvoer
Tans besig met paar veranderinge in die eenheid om dit gemakliker te maak.
Groete
Jacolene M - Nov 2020
Algehele gradering
Stylvolle verblyf teen ongelooflike prys.
Julea Gaste Eenhede se terugvoer
Baie dankie. Waardeer die terugvoering.
Tanya B - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker
Julea Gaste Eenhede se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Jeanne-marie D - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, duidelike aanwysings, netjies en skoon.
Julea Gaste Eenhede se terugvoer
Baie dankie.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dersleystraat 2F, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom