LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kani Traki Beach Cottage | LekkeSlaap
+29

Kani Traki Beach Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Kani Traki Beach Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Erna V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf, goed toegerus en gesellig

Sien sterre.

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Erna,
Ons is so bly julle het die kuier geniet!
Groete
Hanli

Kani Traki Beach Cottage
Madelein V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V
Saam met vriende

Lieflike plek net soos dit adverteer word. Lekker gerus en kuier in die ruim huis.

Heerlik uitgerus na 3 dae se verblyf reg langs die see.

Tess B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tess B
Gesin met tieners

Wat 'n ongelooflike lekker vakansie.

Kani Traki is op die perfekte plek geleë. Die uitsig oor die see en die Agulhas ligtoring is ongelooflik. Baie dankie, ons het baie lekker gebly.

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Tess, ons is so bly dat julle die vakansie geniet het, en so mooi na ons huisie gekyk het. Ons verwelkom julle graag terug.
Groete
Hanli

Kani Traki Beach Cottage
Anri D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anri D
Gesin met klein kinders

Gerieflike huisie met pragtige ligging.

Heerlike speelplek vir kinders, reg op die see.

Bevan L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan L
Saam met vriende

Wonderful house in a great location.

Had a stunning break in Agulhas with family and friends. Perfect to just do nothing and enjoy the ocean on your doorstep, or to head out to the multitude of wonderful things to do in the area. Will be back.

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Bevan, thank you for looking after our house. Happy to hear that you enjoyed this special place.

Regards,
Hanli

Kani Traki Beach Cottage
Wendy V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy V
Gesin met klein kinders

Baie lekker verblyf.

Beddens net ongelooflik hard. Maar die ligging maak op vir dit.

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Dankie Wendy!

Kani Traki Beach Cottage
Minette A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike blyplekkie op die see.

Ons het 'n lieflike 5 dae by Kani Traki spandeer. Die kombuis het als wat jy nodig het en die kamers is gerieflik. Die uitsig van die oopplan-woonarea is asemrowend! Ons sal vir seker weer by Kani Traki bespreek.

Chris B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best accommodation ever.

I saw the sun set, and the sea.

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Thank you Chris. A wonderful spot to watch the sun set, and enjoy the moods of the ocean.
Regards, Hanli

Kani Traki Beach Cottage
Nicola M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola M
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig en heerlik toegeruste huis!

Sien sterre.

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Baie dankie Nicola! Groete

Kani Traki Beach Cottage
Christo B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Gesin met klein kinders

Ontspanne naweek met 'n ongelooflike see-uitsig.

Die see-uitsig het die naweek definitief gemaak. Dit was heerlik om tot laat op die stoep te kuier met 'n vuurtjie wat brand terwyl die branders breek. Die huis is baie gerieflik met alles wat jy benodig en ons het baie lekker geslaap. Die enigste probleempie wat ons gehad het was die stoeplig wat nie gewerk het nie, maar dit het geen invloed op ons naweek gehad nie. Ons beplan reeds ons volgende bespreking!

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Christo, ons is bly dat julle die huis en sy ligging kon geniet! Ek sal aandag gee aan die stoeplig. Groete

Kani Traki Beach Cottage
Anri D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anri D
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie by die see met fantastiese uitsig.

Gemaklike toegeruste huisie met pragtige uitsig. Rotse en grasperk lekker speelplek vir die kinders en daar is lekker staproetes. Sal beslis weer kom!

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Baie dankie Anri!

Kani Traki Beach Cottage
Marlene P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Gesin met tieners

Fantastmagories!

My enigste aanbeveling sal wees om 'n kaggel in die huis area te kry? Die braai is heeltemal apart van die huis, en in die winter is dit maar koud.

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Dankie Marlene!

Kani Traki Beach Cottage
Mari H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari H
Gesin met klein kinders

Great ligging en perfek om bietjie af te skakel.

Baie goeie waarde vir geld.

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is bly dat julle die kuier geniet het.

Kani Traki Beach Cottage
Inge E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inge E
Gesin met tieners

Salige see-uitsig en lekker kuier huis.

Die see-uitsig is heerlik uit hierdie lekker kuier huis. Ons was soo bederf met die klein detail van handoeke en mooi papiertjies om lappies. Dit het kompleet gevoel of ons by vriende of ‘n hotel kuier. Ongelooflik lekker!

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Dis lekker om te hoor dat julle die tydjie geniet het.

Kani Traki Beach Cottage
Elsa P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa P
Saam met vriende

Wondelike huisie. Terdeë geniet.

Alles wat mens nodig gehad het was in die baie netjiese huisie. Die beste was die uitsig en dat dit reg op die strand was. Sal dit vir enige een aanbeveel. Sien baie uit na ons volgende kuier daar.

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Elsa, baie dankie. Ons is bly dat julle dit geniet het en verwlkom julle graag terug. Groete,Hanli

Kani Traki Beach Cottage
Marius S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging.

Hoe beskryf mens perfek in alle opsigte? Perfekte ligging, perfekte see-uitsigte, perfekte gerief en perfekte toebehore wat alles werk. Die DStv het gehelp met die kinders in die aande en ook dat ek Saterdag die nodige sport kon kyk. Baie dankie dat ons in julle huis kon tuisgaan. Ons het dit terdeë geniet, het 'n heerlike langnaweek gehad en kom beslis weer.

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Marius.
Ons is bly as julle die naweek geniet het. Julle is welkom om weer te kom en het ons huisie in perfekte toestand gelos.
Groete
Hanli

Kani Traki Beach Cottage
Merwe G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merwe G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis en baie goed toegerus.

Was heerlik en maklike reëlings. Great huis en alles wat jy nodig het, is daar en dit werk.

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Baie dankie dat julle mooi na ons huis gekyk het. Hoop om julle weer daar te verwelkom! Groete, Hanli

Kani Traki Beach Cottage
Vanessa E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa E
Saam met vriende

Dis 'n regte lock-up-and-go huisie met die mooiste, rustigste atmosfeer.

Die pragtige huisie het die beste uitsig en is toegerus met als wat mens kan nodig kry. Kan nie aan 'n enkele ding dink wat nie uitmuntend was nie. Baie dankie, ons gaan beslis weer daar bespreek.

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Hallo Vanessa, ons is so bly dat julle die tydjie geniet het. Julle is welkom om weer te kom.
Groete
Hanli

Kani Traki Beach Cottage
Alma V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met die mooiste uitsig.

Die ideale plek om 'n gesin te neem. Kani Traki is teenaan die see. Lekker ruim en baie goed toegerus. Veilig en genoeg plek buite waar die kleintjies na harteloos kan hardloop en speel. Lieflike braai en volle DStv wat 'n pluspunt was om die kleintjies besig te hou as dit te koud buite was. Pragtige ruim huisie waar ons baie mooi herinneringe geskep het - hartskatte! Baie dankie dat ons in julle mooi huisie kon bly.

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Baie dankie Alma, ons hoop ons sien julle weer. Groete, Hanli.

Kani Traki Beach Cottage
Anri M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri M
Saam met vriende

'n Pragtige plekkie met die mooiste uitsig.

Ons het heerlik gebly in Kani Traki Beach Cottage - sal dit beslis aanbeveel!

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

So bly dat julle dit geniet het. Die uitsig is besonders!

Kani Traki Beach Cottage
Madalene V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madalene V
Gesin met tieners

Beautiful location, peaceful stay.

Mattress in main bedroom not very comfortable but everything else was on a very high standard. Will definitely stay at Kani Traki again.

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

The mattress has been replaced. Thank you for your feedback and hope to see you back soon.
Regards

Kani Traki Beach Cottage
Riaan B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en stil. Pragtige ligging en uitsig.

Ons was baie gelukkig met ons verblyf. Hulle diens is voortreflik. Decor van die huis is pragtig neutraal. Pas goed in met die ligging.

Kani Traki Beach Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Riaan. Ons is bly dat julle dit geniet het.

Kani Traki Beach Cottage
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pandokstraat 14, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxZTBhZDE0LTRmYjYtNDdhMi05ODAxLTc0NTk3NzViM2Y2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 14 Pandok Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -34.823544941984 20.02595320344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!