Keurtjielaan 14
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurtjielaan 14, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 025 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Keurtjielaan 14 is in die kusdorp Struisbaai geleë. Die hawe is sowat 300 m vanaf die huis.
Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer is 'n solderkamer met 'n enkelbed en 'n stapelbed.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en 'n ketel. Die kombuis lei tot die oopplan-leefarea met 'n eetarea en sitkamer met baie sitplek. Buite is daar 'n patio met 'n ingeboude braai en 'n groot grasperk.
Struisbaai het verskeie restaurante om van te kies en te keur en 'n kafee oop die waterfront binne stapafstand vanaf die huis. Dit is ook bekend vir doendinge soos visvang, perdry, staproetes, verfbal, vierwielmotorfietsry en duik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 66
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Keurtjielaan 14, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Keurtjielaan 14 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurtjielaan 14, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom