LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Keurtjielaan 3 | LekkeSlaap
+27

Keurtjielaan 3

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Keurtjielaan 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cp V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cp V
Gesin met klein kinders

Die mees volledig toegeruste, huislike verblyf ooit.

Die huis was baie gemaklik, netjies en het alle verwagtinge oortref. Lieflike beddens (selfs 'n kot). Heerlike kuiervetrek. Speelgoed vir oud en jonk. Naby aan die strand, hawe en winkels. Ons was 12 mense en daar was nooit opeenhoping of ongemak nie. En natuurlik was die skottelgoedwasser en wasmasjien welkome bonusse! Ons kan nie wag om weer te gaan bly in Keurtjielaan 3 nie.

Vanaf R2 932
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 932
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 932
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurtjielaan 3, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3B1L3nyprANnv75rqZ7E4PtNCwoPWGTqsK9qEnYjOy7xcmJBWq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 932  per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 3 Keurtjie Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.802945 20.058519
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!