Leegle
Beskrywing
Dié eenheid het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en beskik oor 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sitkamer het 2 ekstra enkelbeddens vir kinders, 'n rusbank en 'n TV met plaaslike kanale. Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en ander toebehore. Buite is daar 'n kuierarea waar gaste lekker kan kuier.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliersstreet 116, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom