LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by LiaMi | LekkeSlaap
+10

LiaMi

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir LiaMi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nico V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en oulike plek: ons het regtig baie lekker gebly!

Die plek is goed geleë en is regtig baie netjies met als in wat mens sou kon nodige hê. Beddegoed skoon wat altyd 'n groot plus is!

Ciska W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska W
Gesin met klein kinders

Alles was perfek.

LiaMi het alles wat 'n gesin nodig het, netjies en veilig, naby alles. Sal dit enige tyd aanbeveel!

Hennie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

LiaMi het ons op baie kort kennisgewing akkommodeer. Die huis was baie netjies, silwerskoon en gerieflik. Die huis is binne stapafstand na die strand. Sal weer hier bly.

Dewald O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald O
Saam met vriende

Netjies en goed geleë. Perfek vir 'n lekker wegbreek.

Sien sterre.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grasveld-laan 86, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnvLKxGnk4aUJFyrzhF5QPoVRI60hGCgFb65mAOkdvEeJPHFc3g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 86 Grasveld Avenue Hartenbos 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.123750784775 22.116779752844
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!