Malan's Rust
Beskrywing
The Blue Door het ook slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 slaapkamer wat 'n dubbelbed het. Die en suite-badkamer het 'n stort, WiFi en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond. Daar is 'n vuurput en 1 sak hout, 'n rooster en vuuraanstekers word voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenhede het plek vir altesaam 4 gaste. The Yellow Daisy het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer het 'n stort, asook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond. Die eenheid het nie 'n TV nie maar wel WiFi. Daar is 'n vuurput en 1 sak hout, 'n rooster en vuuraanstekers word voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republiekstraat 12, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom