Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malan's Rust

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Helanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Malan's Rust
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Claudia L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring in die pragtige Sutherland.

Baie kleurvolle netjiese plekkie. Ons het ons tydjie baie geniet in die Malan's Rust.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik veral vir ons twee honde wat saam reis.

Baie lekker. Ons het ons reisplan verander en het 'n dag vroeër vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. So verheug dat almal lekker gebly het!
Sutherland groete
Helanne en Marius

Malan's Rust
Willem P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ons het 'n aangename verblyf gehad.

Ons was so bly vir die elektriese kombers en verhitte kamer en sitkamer. Daar was hout, 'n vuuraansteker en braaigeriewe voorsien, saam met lekker beskuit, koffie en tee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Ons is so dankbaar dat u die verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir die mooi resensie, word opreg waardeer
Sutherland groete
Helanne en Marius

Malan's Rust
Leighton F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leighton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location, tranquil and clean.

Excellent facility for solitude and stillness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

I am so pleased that you enjoyed your stay with us. You are most welcome to come and stay with us again should you need some peace and quiet.
Sutherland greetings
Helanne and Marius

Malan's Rust
Elsabe P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie huislik.

Baie baie groot droom wat waar geword het en baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Ek is dankbaar om die baie positiewe resensie te lees. Baie bly u het so lekker gebly. Hoop om weer te sien
Sutherland groete
Helanne en Marius

Malan's Rust
Wes J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Malan's Rest and our Peace.

We had a great week at Malan's Rust. Helanne and Marius are wonderful hosts who made sure that we were warm and comfortable even when it was below 0 outside. They also make sure that guests have light and can make a cup of something warm when Eskom strikes! The quiet town and cosy flatlet meant that we could fully relax and enjoy the peace. The location on the edge of town also meant our dogs could run around without fear. We loved every minute of it and will call Helanne first when we head that way again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Thank you for your amazing review. It was only a pleasure to have you and your dogs. Please pop in when you need to decompress from city live and city noise.
Sutherland greetings
Helanne and Marius

Malan's Rust
Neels V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Baie behulpsame gasvrou, rustige atmosfeer. Ligging perfek as mens stilte soek, maar nogsteeds in dorp wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamline V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamline V
Saam met vriende

Cosy.

Alles wat mens nodig het en meer met die vriendelikste mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaheed S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaheed S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was absolutely awesome.

Loved the rustic look. The quietness and friendly host. Just loved the place. Would go back anytime. Very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Thank you so much for your kind words. It is much appreciated. Hope to see you again
Sutherland greetings
Helanne and Marius

Malan's Rust
James D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James D
Saam met eggenoot / lewensmaat

’n Snoesige, skoon, goed toegruste woonstelletjie.

Ek en eggenote was vir twee aande in die Yellow Daisy woonstel. Die ruimte in die kompakte woonstel is goed benut en toegerus met alles wat nodig is, met ’n bruikbare kombuisarea. Ons het die koffie, melk en beskuit wat ruim voorsien is, waardeer, asook die hout en aanstekers vir die braaiplek wat baie nuttig tydens beurtkrag was. Sutherland was maar koud in die aande, maar die twee muurverwarmers, elektriese komberse op die dubbelbed en meer as genoeg warm komberse het baie gehelp. Net enkele aspekte vir oorweging: Die woonstelletjie is keurig versier, maar dalk te veel losstaande versierings en kussings. ’n Reisiger het plek en oppervlaktes nodig vir tasse, skootrekenaar, ens. ’n Hoër stoel om die kombuisblad te kan benut sou nuttig wees, aangesien daar nie ’n ander tafel is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie, word opreg waardeer. Die voorstelle word waardeer en sal aandag geniet.

Malan's Rust
Ben D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Te klein en beknop. Daar moet 'n deur vir die badkamer wees, 'n ander vloerbedekking vir die kamer sal baie help. Die basis van die bed is nie op standaard nie en het my been beseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Jammer om te lees dat u nie lekker by ons gebly het nie.

Malan's Rust
Barry V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barry V
Saam met vriende

Mooi skoon met alle geriewe wat benodig word.

Dalk effe klein vir ons, maar dalk het ons te veel bagasie gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis A
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Paar klein veranderinge is nodig.

Ons het ons kuier geniet en dink met 'n paar veranderinge, soos 'n klein tafeltjie in plaas van 'n rusbank kan dit 'n uitstekende selfsorgeenheid wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Dankie vir resensie, ons neem kennis van die behoefte aan tafeltjie en sal binnekort aandag daaraan gee. Die gradering vir diens, ligging, waarde vir geld en veiligheid is regtig kommerwekkend aangesien ons nog net goeie terugvoer ontvang het.

Malan's Rust
Rentia D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, clean and colourful.

We enjoyed our stay, especially the location. Easy walking access to everything yet quiet and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Thank you so much for your kind words, it is much appreciated. So glad you enjoy your stay, we aim to please.
Sutherland greetings,
Helanne and Marius

Malan's Rust
Philip K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K
Enkelreisiger

Baie lekker gebly by Malan's Rust.

Die blyplek is baie goed toegerus met alles wat jy benodig en nog meer soos melk in die yskas en beskuit! Helanne en haar man is baie vriendelik en help graag. Kyk uit vir Blommie die kat. Sy is baie liefdevol en soek altyd aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Baie dankie vir die spesiale woorde, dit word baie waardeer.
Sutherland-groete
Helanne en Marius

Malan's Rust
Liezl V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon regtig nie vir 'n ouliker plekkie gevra het nie!

Dankie Helanne en Marius! Die oorvloed beskuit (ons kry gewoonlik net twee stukkies) was vir my opvallend en 'n aanduiding van julle vrygewigheid, bedagsaamheid en karakter as mens. Dit sal my altyd bybly! Hoop julle plekkie word oorval met goeie gaste! Seënwense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie A
Saam met vriende

We just stayed overnight on our way from Cape Town to Durban.

The hosts are friendly and the rooms are lovely. Good value for money. They have heating and electric blankets. Milk in the fridge and fire wood for a braai or just to sit around the fire.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Thank you so much for your kind words. We really appreciate all input as it makes it easier for us to satisfy all our guests needs
Sutherland greetings,
Marius and Helanne

Malan's Rust
Eric N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm friendly host with great hearts.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Thank you for your kind words, we try our utmost to please our guests.
Sutherland greetings,
Helanne and Marius

Malan's Rust
Ryan G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte, snoesige plekkie.

Dit was vir ons baie spesiaal dat die muurverwarmer en elektriese komberse aan was toe ons daar aankom. Die eienaars het regtig aan als gedink. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Baie dankie vir mooi woorde! Dit word opreg waardeer, ons probeer ons beste om dit vir ons gaste so aangenaam as moontlik te maak.
Sutherland groete,
Helanne en Marius

Malan's Rust
Girlie L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Girlie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net gerieflik vir 2 mense. 'n Kaggeltjie sou lekker wees. Daar was darem warm komberse.

Nodige was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie. Dit word waardeer. Met die muurpanele en elektriese kombers het ons regtig probeer om die plek so knus en warm as moontlik te maak.
Sutherland-groete
Helanne

Malan's Rust
Edwin S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en kunstig.

Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en het goeie tips verskaf. Plek was ruim, skoon, chic en met alles wat 'n mens benodig. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Waardeer dit baie..." we aim to please"
Veilige reis verder.
Sutherland groete,
Marius en Helanne

Malan's Rust
Isak T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies.

Gerieflik ingerig en voldoende, is vooraf gewaarsku oor water te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, word waardeer.
Sutherland Groete
Helanne

Malan's Rust
Francois V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rusting en stil.

Marius en vroutjie baie vriendellik en behulpsaam. Alles baie netjies en daar was en nog meer. Sal hulle verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, word waardeer
Sutherland groete
Helanne

Malan's Rust
Timothy F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome experience.

They went out of their way for us. Rusks and coffee and sugar provided. Milk in fridge and cold water. With water restrictions they provide water in canisters. Place clean and neat. Hosts caring and very friendly. Very safe. Awesome stay. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malan's Rust se terugvoer

Thank you so much for your awesome review. Hope to see you during our snow season.
Sutherland greetings,
Helanne and Marius

Malan's Rust
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 12, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa05a7e3beb8ac2bb79bcea8b8be92cd9cdf7f80d3dc7a6c7f854a3ee57092fe4c2ffa2b906a70115c11d10c0e4aff778800?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 12 Republiek Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.400884218989 20.66206663901
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem