Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine 115

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Marine Main
Selfsorg
Marine Magic
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Die gemeenskaplike braai kan deur beide woonstelle gebruik word met die verstandhouding dat gaste mekaar in ag neem en die braai skoon los na gebruik.
Neem asb. kennis dat die prys per persoon is wat 'n kamer deel. Indien gaste verkies om nie 'n kamer te deel nie, moet die kamer as 'n geheel bespreek word wat gelyk is aan die hoeveelheid van twee gaste.
Gaste sal toegenag tot al die leefareas hê, maar slegs die aantal kamers wat bespreek is, sal beskikbaar gestel word.
Kinders tussen 0-2 jaar oud is gratis, maar geen bed of kamer sal vir 'n baba voorberei word nie, die baba sal in sy/haar eie bed of by sy/haar ouers slaap. Indien ouers 'n kamer vir hul baba verkies, is 'n besprekingsfooi van toepassing.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 115, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe54a8bc499f03928879207e69d0f6f560e1bd43ef49211e2152bff4a343b180b0fd672efc285cc46c2a2e488c5317e1d835b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 115 Marine Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812855 20.039397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem