Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine 115

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir Marine 115
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ronel P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P
Gesin met klein kinders

Heerlike see-uitsig verblyf!

Pragtige see-uitsigte. Ideaal vir 2 gesinne met 2 aparte huise. Pragtig, netjies met alles wat jy nodig het. Uitstekende besprekings en kommunikasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Combrinck L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf reg langs die see!

Ons het die paar dae wat ons hier gebly het baie geniet. Die uitsig vanaf jou kamer en TV-kamer is besonders, en jy kan binne 2 minute op die strand wees. Die eenheid is baie goed toegerus, skoon en netjies, en gemaklik in alle opsigte. Lekker rusbanke, groot TV, 2 badkamers. Regtig niks om oor te kla nie. Ook lekker sentraal in die middel van Struisbaai en Agulhas. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murray S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike huis op die see.

Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige, moderne plek. Die kombuis is baie goed toegerus en die leefareas baie gemaklik. Die uitsig is asemrowend. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Lekker gebly. Uitsig baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W
Saam met eggenoot / lewensmaat

9 long, beautiful days. Barring Eskom and gale-force winds, we were very happy.

Superb! Unbeatable value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie mooi see-uitsig en die woonstel was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexi P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent all round stay.

Highly recommended. Best 180 degree views, comfortable bed, all self-catering amenities provided, and to top it all off, good working WiFi. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus en rustigheid en stilte.

Als was lekker en voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location, location, location!

We had a pleasant stay, although the weather was not great. But I'm not going to blame the owner for that. The place was clean and tidy with everything you needed, except toilet paper. Half a roll is not enough for two people for two nights. The communal braai area was unsafe as the roof was leaking water onto the tiles, making it too slippery to use. The front braai area could certainly do with an upgrade. Not finding fault, just a suggestion to the owner. Will I use the venue again? Yes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marie J
Saam met vriende

Teleurstellend uitsig het oopgemaak vir al die negatief.

Geyser het nie gewerk vir die hele dag nie. Koue water vir 'n dag en 'n half. Lamp en prop in die kamer is stukkend. Braairooster is stukkend. Stoele op die patio is vuil en vol duiwemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Liewe Marie
Nog voor jy arriveer het, het jy al probleem gehad met die TV wat nie DStv het nie. Jy het op perseel aangekom en gebel oor jou die deur oopstaan en hoekom het jy nie die eenheid met uitsig gekry nie. Net om agter te kom jy praat te vinnig en is verkeerd. Van die wegtrek af was niks op jou standaard nie. Ek vra om verskoning vir die geyser wat gebreek het, vandat jy my gekontak het, het ek onmiddellik die loodgieter gekontak om uit te kom. As hulle nie binne 5 min daar was nie, wel dan is hulle diens seker ook swak, soos myne. Ek kon sekerlik nie voorsien die geyser sou breek nie, die vorige gaste het nie gekla oor koue water nie. Die lamp in die kamer was ek nie bewus van dat dit stukkend was nie? Ja dis wel verwyder toe julle uit is.
Die skoonmakers was na elke gas die vensters en buite meubels af, so jammer vir die ongerief as dit dan vuil geraak het voor jy daarop gaan sit het.
Ek is vreeslik jammer vir die nare ondervinding wat jy by ons plekkie gehad het, gelukkig vind die oorgrote meerderheid van ons gaste die plekkie baie lekker, skoon en voldoende.
Groete Annette

Marine 115
Marcus B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well-equipped, clean, good location.

Annette communicates very well so the stay is smooth. The unit was very well furnished and equipped, very comfortable and clean. The location is great, and lounging on the couches while watching whales through the picture windows was a daily highlight. I would really recommend this unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shayne L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marine Magic is a great place with a stunning view . Perfect to switch off for a few days.

Annette was a super host and extremely helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Shayne
Baie dankie en veral vir julle geduld toe die water stadig was om warm te word en toe nog bo op dit die stoof se gas opgeraak het en julle moes wag vir ons. Julle vriendelikheid en geduld het ons veral opgeval.
Hoop om julle regtig weer in die toekoms te kan akkommodeer.

Marine 115
Crena M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, skoon, luuks, perfekte uitsig!

Wonderlike verblyf, alles is netjies, van goeie gehalte, skoon en dit het die lekkerste leefarea met die mooiste uitsig oor die see! Ons was 5 mense en het so lekker in die huis gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Pragtige dorpie. Lekker staproetes met asemrowende uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tian B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig op die see. Enige iets wat jy nodig het is klaar daar. Alles was netjies en dit was 'n baie gemaklike en lekker plekkie om te bly. Ons het baie ontspan. Definitief die moeite werd en beplan om weer te gaan!

Weer was fantasties met die beste see-uitsig. Ons het baie lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gorgeous view, rest for the soul.

We had an incredible weekend away at Marine 115. It was peaceful and restorative, exactly what we were hoping for. A few highlights included being able to braai while soaking in the gentle evening sea view, the complete lack of interruptions by anyone and easy access to the beach (which was great for playing on the sand and fishing), and the lack of interruptions from anyone (be it the host, other guests or people passing by). We were also pleasantly surprised by the packet of ice in the deep freeze, which was the one thing we forgot to pack. Thanks Annette, you rock ️If you are looking for a relaxing, sea-view stay in a quiet corner of the world, look no further.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantalla see-uitsig.

In die sonkamer kan jy lekker boek lees en vir die see kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerine T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine T

Fantastic,gorgeous,beautiful and amazing.

We really enjoyed the stay at Marine 115. We had the best time and we definitely came back. It's quite, beautiful and the view is a 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharifa R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharifa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a beautiful stay.

Just a note: we needed an extra blanket. We would have liked an extension lead to use the heater. A heads up about the fact that the local OK has closed down and a new one is being built, so that we could shop in Bredasdorp before we got there because the local shop's stock was moldy and expired. Also, loadshedding information would be helpful or which area to download to monitor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize C
Gesin met tieners

Ongelooflike lekker gebly, ligging is perfek en baie ontspannend! Ons sal beslis weer 'n draai gaan maak!

Mal oor die uitsig en omgewing. Baie aktiwiteite om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize E
Gesin met tieners

Gerieflik.

Baie gerieflik met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanne naweek by Marine 115.

Marine 115 is die perfekte plekkie vir 'n naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede met 'n uitsig wat miljoene werd is.

Ten volle toegerus met als wat jy sou nodig kry. Uitmuntende kommunikasie. Skoon, netjies en die uitsig kan nie in woorde omskryf word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Baie mooi see-uitsig en die woonstel was skoon en netjies Die kombuis-area is onprakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Struisbaai verken en dit geniet.

Die eenheid waar ons in was, is baie netjies en ruim en gerieflik. Werklik uitstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary D
Saam met vriende

Beautiful view, lovely comfortable accommodations.

A relaxing weekend had by all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vee G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vee G
Gesin met klein kinders

Beautiful views.

Thank you for the awesome accommodation. The house was very clean which was very welcoming. The views are absolutely beautiful, easy access to the beach and local attractions. We loved our stay. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies, rustig en lekker.

Sal 'n lugversorger in hoofslaapkamer aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lea V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik en alles wat nodig is was beskikbaar. Skoon en ligging perfek.

Sal beslis weer die area besoek. Perfek vir iemand wat lief is vir die natuur en bietjie rustigheid nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mees ongelooflike herinneringe gemaak.

Rustigheid en ligging is fantasties. Groot leefbare area en my gesin sal dit definitief aanbeveel. For someone that has been many places before this is the most memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was a wonderful experience.

Everything was neat inside the apartment and the sound of the sea when sitting on the stoep was music in our ears. Will recommend this place to each and all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek bied alles wat jy nodig het om 'n fantastiese tyd te beleef.

Plek is baie netjies en goed ingerig. Alles wat jy nodig het en meer. Uitsig is asemrowend en skep kalm atmosfeer as jy op stoep sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent facilities. Fantastic position. So relaxing being able to watch the sea.

Thank you for great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Thank you Sallie. We are glad you enjoyed your stay here and would love to have you back some time in future.

Marine 115
André S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André S
Gesin met klein kinders

Rustig, perfekte ligging, netjies en skoon.

Fantastiese verblyf en fasiliteite. Annette is baie behulpsaam en het ons tegemoetgekom met aanpassings op ons bespreking, waardeer dit opreg. Plek is netjies oorgedoen met nuwe badkamers vandat ons laas daar was en het veral die "nuwe" sitkamer wat oor die see uitkyk geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Dankie Andre. Ons is dankbaar dat julle dit geniet het, hoop om julle weer te ontvang.

Marine 115
Alta V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en netjiese huis.

Die woonstel is netjies en keurig gemeubileer. Die see uitsig is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ongelooflike, oulike plekkie met fantastiese ligging en alles wat nodig is vir 'n lekker kuier. Dankie ook vir Annette wat alles vir ons gereel het - jy is 'n ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Baie dankie Elizabeth!
Dis geen moeite nie, ek doen dit met graagte vir my gaste.
Mooi dag!
Annette

Marine 115
Ilze M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging. Fantastiese verblyf vir kort en lang vakansie.

Skoon, netjiese verblyf. Sal definitief aanraai vir twee mense of selfs familie. Perfekte ligging en gemaklike, mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skitterend.

Annette is baie behulpsaam. Die verblyf is baie voldoende en ons het baie lekker gerus. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Dankie Tony, dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Hoop ons sien julle gou weer.
Annette

Marine 115
Amanda M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility.

Our stay there were lovely. Very impressed with the cleanliness and excellent location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luwenda E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luwenda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking.

Marine 115 is beslis 'n moet. Die see-uitsig is ongelooflik. Om die branders te hoor as jy op die stoep sit is een van die beste geluide wat daar kan wees. Dit is so ontspannend, en die woonstel is toegerus met als wat jy nodig het. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Dankie Luwenda.
Julle was absolute lekker gaste, alles was skoon en netjies gelaat. Ek kon nie vir beter gaste gevra het nie.

Marine 115
Wilhelm D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm D
Gesin met klein kinders

Ligging en gemaklikheid.

Ons het die plek baie geniet. Veilig en netjies. See uitsig en my laaitjie het hom gate uit geniet. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Baie dankie Wilhelm.
Sien julle weer.

Marine 115
Rassie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon verblyf. Perfekte ligging.

Baie skoon verblyf. Ligging perfek net oorkant die see. Lekker afdak by braai. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker tydjie weg. Hulle sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Sjoe dankie Rassie, dis lekker om te weet my gaste is tevrede met wat hulle kry.

Marine 115
Pieter L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Tweede keer wat ons daar tuisgaan.

Sal enigetyd weer kom kuier. Baie skoon. Modern en gerieflik. Uitsig is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Baie dankie Pieter, ek is so bly julle het dit geniet.
Sien julle weer!
Groete
Annette

Marine 115
Chenelle D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need.

We really enjoyed our stay here. Perfect location, had friendly neighbor's, and the house was spotless. Thank you for a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Dankie Chenelle
dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer.
Ons hoop om julle weer te sien.
Annette

Marine 115
Gilbert W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gilbert W
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig.

Baie vriendelike gasvrou en akkommoderend. Het my laptop charger vergeet, en sy het gereël dat ek dit binne 2 dae in Kaap kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlo P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfek.

Wens ons kon 10 sterretjies gee. Hierdie is 'n perfekte plekkie vir gesinne of vir jou en jou lewensmaat. Die ligging is asemrowend, die stilte, veilige area, sowel as netheid is absoluut puik. Die vuurput voor op grasperk was die kersie op die koek. Ek en my vrou het tot laat nag gekuier voor die vuur, en jy is enkele meters vanaf die see. Welgedaan Marine 115. Ons sal definitief weer hulle kies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Marlo
Ek is so dankbaar het julle het dit geniet.
Baie dankie vir die mooi review, ek waardeer dit opreg.
Ek wil ook net graag se julle is die perfekte gaste om te ontvang, die plek was silwerskoon asof daar nie 'n siel geslaap het nie.
Ons hoop om julle gou weer te akkommodeer.
Annette

Marine 115
Esta N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta N

Die huis se ligging en uitsig kry volpunte!

Ek, my man, dogter en haar kêrel het vir die langnaweek hier gekuier. Ons het met groot afwagting uitgesien na die mini vakansie veral omdat die jongmense direk na hulle studies begin werk het en lanklaas 'n wegbreek gehad het. Annette was baie goed met haar admin en kommunikasie en het by navraag ingestem dat ons bietjie vroeër mag inboek. Wanneer ons nie geslaap het nie, was ons byna die hele tyd in die sitkamer - ons kon nie genoeg na die pragtige omgewing kyk nie. Ons kom al van jongs na Struisbaai en omgewing, en het al in baie huise gebly. Dis die moeite werd om die ekstra bedrag te betaal vir die uitsig en gerief om oor die pad te stap en jou koffie so op 'n rots te gaan drink! Die maan wat opkom oor die oseaan is ook baie spesiaal en mooi. Ons het ook die eerste aand 'n rare verskynsel gesien, soos wat ons vier die maan bewonder het, sien ons 'n beweging in die buurmense se tuin (daar waar al die klippe so gepak is). Die motors het heen en weer gery en toe sien ons die bokkie oor die pad hardloop, see se kant toe! Die huis is gerieflik, met alles wat jy nodig het. Beddegoed was skoon en is nog baie nuut. Handdoeke het lekker skoon geruik. Vir ons was die bederfie van die sakkie met die sjampoo en wasgel en lekkertjie baie spesiaal. WiFi werk goed vir waarvoor ons dit gebruik het. Gaan eet gerus by die Zuidste Kaap in Agulhus en koop vir jou lynvis by die viswinkel langsaan hulle. Ons eet altyd lekker daar! Ek beveel beslis Marine 115 aan vir die wonderskone uitsig wat Struisbaai jou bied!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Dankie Esta ons waardeer julle terugvoer.
Wees verseker ons werk aan die sekuriteit, meer mense vra daarna.
Met julle volgende besoek sal daar beslis diefwering wees.
Dalk nog nie sekuriteitshekke nie, dit gaan bietjie na tronk voel, maar wel diefwering by vensters.

Marine 115
Yvonne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne V

Baie rustig, skoon en netjies.

Ons het baie lekker gekuier. Slegs met ons aankoms was die een kamer gesluit. Ons het die bespreking by 115 Marine Drive se woonstel juis gedoen omdat daar twee kamers was. Gelukkig het Annette dit gou vir ons kom oopsluit en kon ons rustig verder kuier. Aanbeveling: 'n Koskas vir jou kruideniers sal welkom wees. Ons sal beslis weer kom. Volgende keer bid ek net dat my ma nie weer ernstig siek gaan word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Hallo Barend
Baie dankie vir die terugvoer, ek neem ter harte wat julle aanbeveel.
Ons is reeds besig om die layout te verander en koskas in te sit.
Ons gaan ook diefwering voor die oopmaak vensters aanbring, besig met nuwe braai bou met afdak en lekker gemaklike stoele vir buite kuier.
Hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Annette

Marine 115
Riekie (m.m) R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie (m.m) R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully clean, lovely position. Had a lovely time there. All five out of five, except perhaps security.

Thank you for a lovely stay. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Hi Riekie,
Thank you for your positive review. I love it when my guests have a great time.
With regards to security, we are in the process to put up burglar bars at all windows.
Thank you for the advise,
Annette.

Marine 115
Naftalie H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naftalie H
Gesin met klein kinders

Beautiful view, clean and comfortable accommodation.

The accommodation was really great, the house is spacious and clean, my 10-month-old could crawl freely. The ocean view is an absolutely beautiful, definitely a great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Thank you for the good review Naftalie.
We hope to see you again soon,
Annette.

Marine 115
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna M

Onvergeetlik.

Puik ontvangs. Onverbeterlike uitsig. Rustige omgewing. Netjies, skoon, gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Dankie Marianna,
So dankbaar vir julle positiewe terugvoer!
Ons hoop om julle weer te kan verwelkom by ons plekkie.
Groete.

Marine 115
Monet T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monet T

Alles was puik. Wonderlike ligging!

Ons het heerlik gebly in Marine 115. Dit het alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Baie dankie Monet
ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Groete
Annette

Marine 115
Ausha S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ausha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

The bed was very comfortable, the view was amazing in spite of the weather not being great when we went. Very comfortable unit for 2 people. Also, if you are vegan the Old Trading Post restaurant in Main Road actually caters with the best vegan pizza I've ever had!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Thank you Ausha,
Hope to welcome you again soon.
Annette

Marine 115
Shumine V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shumine V
Gesin met klein kinders

Marine 115 het soos jou eie huis gevoel.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Jy kon enige tyd met hulle kontak mak. Marine 115 was netjies en skoon en alles wat jy nodig het. See-uitsig was asemrowend. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Baie dankie Shumine,
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Annette

Marine 115
Dean W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean W
Gesin met tieners

Lovely place, very helpful owner.

Was in Struisbaai for a mid-week meeting. Decided to take the kids with me, they loved it as did I. The owner was very helpful in sorting out an unscheduled power outage (under 1 hour from report).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Thank you Dean, I am glad you guys enjoyed your stay there.

Marine 115
Brink A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig met die suising van die see.

Gaan weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Baie dankie Brink.
Ek is so dankbaar as my gaste ons plekkie geniet.
Ek hoop ons kan julle binnekort weer verwelkom by Marine 115.

Marine 115
Jasper V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike woonstel met baie mooi see uitsig.

Woonstel het alles in wat jy nodig het. Netjies, met goeie gehalte meubels. Rustige atmosfeer, sal dit aanbeveel. Mooi see uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine 115 se terugvoer

Baie dankie Jasper.

Marine 115
Antoinette R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Huis is regtig baie skoon. Uitsig onverbeterlik. Kombuis is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra B

Huis het pragtige uitsig en is gerieflik.

Huis is goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia S
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker.

Marine 115 is 'n baie oulike plekkie, ek sal dit vir seker aanbeveel en self weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig oor die see is asemrowend. 'n Welkome breek van die gejaag van die stad.

Ons het die lafenis gekry waarna ons gesoek het. 'n Paar besoeke by restaurante en verder om net by die huis te ontspan en oor die see uit te kyk was rus vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristen B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kristen B
Saam met vriende

Perfect location with gorgeous views!

We really enjoyed our stay at Marine 115, and were very grateful that they took us in at short notice when our other accommodation fell through. Would highly recommend and would happily stay here again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk S
Gesin met tieners

Rustigheid en lekker.

Dit was die wonderlikste view dit was skoon en stil, die see was net oor die pad al mag ons die daar gaan loop het nie was dit beslis die beste plek om te bly met hierdie regulasies, om die see te sien en te hoor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacob C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacob C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rusting en stil.

Was nie baie goed toegerus nie. Sal aanbeveel om TV te installer. Kombuis-toebehore was maar min. Kamers en badkamers was bevredigend. Verder is daar nie klagtes nie. Ek dank u.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frannie H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig om die see op jou voorstoep te hê. Lekker ontspan.

Alles was beskikbaar in die huis. Sou net meer panne met deksel wou hê. Maar het reggekom met wat ons gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Saam met vriende

Awesome plek.

Die see aansig is by jou. Baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese see uitsig. Baie privaat. Lekker gemaklik. Sal beslis weer daar kuier.

Ons het baie lekker gekuier. Sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Ligging en geriewe baie goed

Baie gerieflike huis met baie goeie uitsig oor die see

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek-naweek.

Ek sal hierdie huis beslis aanbeveel. Die see-uitsig is onverbeterlik! Die huis is gerieflik, netjies en baie goed toegerus met goeie aandag aan detail. Ons sal beslis weer hier bly as ons weer in die omgewing is. Volgende keer gaan die visstokke beslis saam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly by Marine 115. Vir 'n beter see uitsig uit meeste van die vertrekke kan jy nie vra nie. Als wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Netjies en skoon. Baie dankie, ons sal beslis weer daar bly as ons in Struisbaai is.

Die plek is toegerus met al wat jy nodig het. Daar was koffie en tee en selfs melk in die yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 115, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe54a8bc499f03928879207e69d0f6f560e1bd43ef49211e2152bff4a343b180b0fd672efc285cc46c2a2e488c5317e1d835b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 115 Marine Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812855 20.039397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem