Meijer's Rust
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Vivienne And Barry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 208
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Paul V - Apr 2024
Algehele gradering
Alles uitstekend baie dankie!
Louis D - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker troeteldiervriendelplaas vakansie met goeie geriewe en vriendelike mense.
Nicole P - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Julius S - Apr 2024
Algehele gradering
Akkommodasie van uitstaande gehalte. Sal beslis weer daar gaan afsaal!
Richard S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Ryan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Chriswine T - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Henk L - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende kwaliteit verblyf en vriendelikheid.
Carel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Die kuier was rustig en die geriewe was baie goed. Baie dankie vir 'n aangename verblyf.
Alten O - Mrt 2024
Algehele gradering
Eenheid was skoon netjies en baie mooi.
Lees meerPaul V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflike verblyf, stil en rustig. Plaas atmosfeer maak dit ekstra spesiaal.
Renschi P - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Annemarie J - Feb 2024
Algehele gradering
Vyfster!
Rita F - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Jorrie C - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Dupreez B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Lees meerChristo V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige oornag.
Elize C - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtig, pragtig, pragtig!
Ashley B - Jan 2024
Algehele gradering
Our stay was an unforgettable, mesmerizing, a bonding moment that we needed.
David N - Des 2023
Algehele gradering
Great place with natural beauty.
Teuns M - Des 2023
Algehele gradering
Die fone werk nie op Meijer's Rust! So, raak foon-loos!
Lees meerStefan L - Des 2023
Algehele gradering
Lekker. Rustig. Ontspannend.
Marcha L - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Sakkie S - Des 2023
Algehele gradering
Ontspannend en rustig gekuier.
Wineen S - Des 2023
Algehele gradering
Oornag.
Charlene D - Des 2023
Algehele gradering
Mooi plaas.
Anjo J - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed ingerig. Baie dankie.
Mathilde S - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful and very comfortable.
Isabel L - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Helena M - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike ontspannende verblyf in die skadu van Meiringspoort se berge.
Jon K - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable stop over near Oudtshoorn.
Vicky B - Okt 2023
Algehele gradering
Mooiste plekkie.
Burke L - Okt 2023
Algehele gradering
This is not a five star cottage, it's a million star experience!
Marie V - Okt 2023
Algehele gradering
Wow, dit was onvergeetlik.
Willem V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam op die plaas.
Wessel V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Stephen C - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful.
Gert P - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n juweel! Die kliphuis is 'n pragtige ouwêreldse huis bo in die berge, maar tog goed toegerus.
Lees meerMeijer's Rust se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, hoop ons sien julle weer.
Tony W - Sep 2023
Algehele gradering
Brilliant spot, and the Stone Cottage is a really beautiful spot in a wonderful setting.
Meijer's Rust se terugvoer
Thank you so much for staying with us and so glad you enjoyed it. hope to see you again.
Christiaan D - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect for getaway weekend.
Jurgens K - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies.
Cindy D - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plaas met mooi uitsig.
Leon L - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful setting at the foot of the mountain.
Cindy D - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plaas.
Anton M - Jun 2023
Algehele gradering
A real old renovated kliphuis — great.
Liana B - Jun 2023
Algehele gradering
Lieflike, rustige plek.
Martie D - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon om die draai van die stad.
Lynne H - Jun 2023
Algehele gradering
Wow!
Meijer's Rust se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. Hope to see you soon again.
Samuel V - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflik in die poort.
Koos J - Mei 2023
Algehele gradering
Besonder netjiese verblyf op 'n werkende plaas.
Dave E - Mei 2023
Algehele gradering
Rustic, remote and romantic.
Nicola S - Mei 2023
Algehele gradering
Loved, loved, loved this place!
Lees meerRobert F - Mrt 2023
Algehele gradering
Hemelse stilte.
Eugene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent venue for camping/caravan. The venue is rustic and isolated.
Lees meerHennie B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë.
Neva B - Jan 2023
Algehele gradering
Die perfekte plek om af te sakel.
Samil P - Des 2022
Algehele gradering
Far exceeded my expectations.
Lees meerMeijer's Rust se terugvoer
Thank you for the great review, look forward to another visit from you.
Hannes V - Des 2022
Algehele gradering
Nature freak paradise.
Letitia D - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Adamarie M - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig en afgesonder met al die basiese behoeftes aan voldoen. Asemrowend mooi.
Thorpe E - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastic and peaceful.
Megan N - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful and comfortable.
Chris W - Sep 2022
Algehele gradering
Remote, quiet, peaceful.
Lees meerJan C - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker plaasatmosfeer.
Amor V - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Lize V - Apr 2022
Algehele gradering
Verwelkomend, super luuks, mooiste plaas, sal weer en weer en weer en weer terug gaan.
Lees meerCharlize V - Apr 2022
Algehele gradering
Voedsel vir die siel.
Karin L - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklike chalet. Lekker staproetes.
Callie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende keuse vir wegbreek in berge omgewing.
Jacobus D - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier in die berge.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Tia Schutte S - Feb 2022
Algehele gradering
Rustigheid.
Leon V - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik. Besonderse plek. Die Kliphuis.
Jacoba D - Jan 2022
Algehele gradering
Asemrowende natuurskoon. Buitengewone belewenis met elande en beeste wat om kliphuis wei.
Lees meerJohan H - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en stil, wonderlike plek om te rus.
Willem D - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker rustig, karoo.
Sanet E - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon.
Ben C - Okt 2021
Algehele gradering
Nie heeltemal wat ons verwag het nie, maar het lekker gebly.
Ricardo M - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Johan M - Okt 2021
Algehele gradering
Mooi plekkie naby pragtige Meiringspoort.
Michelle G - Okt 2021
Algehele gradering
We hope to be back.
Lees meerPiet B - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, veilig, uitstekende akkommodasie.
Chante-lee S - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Roelf V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier in Meiringspoort.
Lees meerSamantha M - Sep 2021
Algehele gradering
Stunning location and very clean.
Lees meerMagdel W - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing!
Keith H - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker kampplek.
Cornelia B - Sep 2021
Algehele gradering
Slice of heaven.
Leandrie P - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gemaklike oornagplek, veral met klein kindertjies.
Annette E - Aug 2021
Algehele gradering
Ons hond was met ope arms welkom.
Schalk V - Aug 2021
Algehele gradering
Knus teen die koue!
Elmarie S - Jul 2021
Algehele gradering
Asemrowende plek met uitstekende diens!
Lilian M - Jul 2021
Algehele gradering
Mooiste ligging.
Abre O - Jul 2021
Algehele gradering
Baie luukse verblyf op 'n werkende plaas.
Zibi F - Jun 2021
Algehele gradering
Surprising little paradise.
Johan D - Mei 2021
Algehele gradering
Meijers Rust is baie netjies en skoon.
Grietjie D - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing!
Antonio R - Mei 2021
Algehele gradering
Gasvryheid en rustige atmosfeer.
Theo G - Mei 2021
Algehele gradering
Ons sal enige tyd weer daar bly.
Adrian L - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderful rustic comfort in accessible isolation. This is a step back in time to an experience one will treasure.
Anton L - Apr 2021
Algehele gradering
Verfrissend, stil, afgesonder en baie sinvol.
Marietjie B - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker rustige plaasatmosfeer.
Katinka J - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig met die mooiste uitsig.
Annelise K - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het in kliphuisie gebly, pragtig, vars lug, natuurskoon, gerieflik.
Lees meerTheresa D - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer met net die berge as uitsig. Wonderlik!
Jurie M - Apr 2021
Algehele gradering
Indrukwekkend, al ons verwagtinge oortref.
Japie O - Apr 2021
Algehele gradering
My vrou as Karoomeisie het wonderlike herinneringe.
Gideon G - Mrt 2021
Algehele gradering
Lovely farm spot. Comfortable cottage.
Albert V - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste blyplek in die Karoo.
Werner B - Mrt 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Janine B - Feb 2021
Algehele gradering
Net wat jy nodig het na 'n lang pad!
Petrus Johannes B - Feb 2021
Algehele gradering
Iets baie anders as eie vorige plekke heel op jou eie in die berge met jou eie hut.
Janetha B - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik aan die voet van die berge gebly.
Marietjie V - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Fanie V - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en sal hulle vir seker aanbeveel.
Juanette M - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig en skoon.
Lesley C - Des 2020
Algehele gradering
Relaxing farm getaway with our fur kids.
Lees meerLeinadu A - Nov 2020
Algehele gradering
Kon nie vir beter vra nie.
Gert H - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustig
Kristia V - Sep 2020
Algehele gradering
So lekker uitgerus in die pragtige natuur!
Eckhard F - Sep 2020
Algehele gradering
Puik!
Jay-jay S - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlike plek. Baie rustig en mooi, kon lekker uitrus.
Elmarie B - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike naweek gehad. Vivienne en Barry is baie vriendelike en gasvrye mense en laat mens baie welkom voel. Melkskuur is 'n heerlike huisie om in te bly.
Carelia S - Aug 2020
Algehele gradering
Romantic weekend getaway.
Lees meerHannes O - Mrt 2020
Algehele gradering
Dankie.
Werner J - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig, stil, pragtige natuur en vir seker 'n wegbreek vir jou siel.
Frik S - Feb 2020
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Chris B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie mooi plaas, veral die area op die berg.
Marlene V - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was awesome, rustig en ontspannend.
Dewald E - Feb 2020
Algehele gradering
Geleë tussen die mooiste berge. Wens ons kon 'n paar dae daar vertoef.
Nadia J - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderful remote location, in rustic, but very comfortable farm cottage.
Donovan G - Jan 2020
Algehele gradering
Beste plek in jare.
Roelien B - Des 2019
Algehele gradering
Rustige plaasverblyf met asemrowende uitsig/
Tjaart S - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename ervaring in 'n lieflike omgewing in 'n baie gerieflike blyplek.
Lees meerJennie A - Des 2019
Algehele gradering
Amazing.
Sadia B - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese oornagverblyf.
Lees meerCornel B - Des 2019
Algehele gradering
Bergomgewing met tasbare lugruim.
Lanne B - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowende plaas-omgewing met netjiese akkommodasie.
Gerhard C - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging en geriewe.
Ernst D - Des 2019
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer.
Tiana V - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastiese gasteplaas, luuks, gerieflik, skoon en die pragtigste natuurskoon!
Esja O - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Marette D - Okt 2019
Algehele gradering
Dis plaasvrede in die Karoo!
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Karla J - Jun 2019
Algehele gradering
Unieke ligging vir 'n salige rustige wegbreek.
Fanie V - Jun 2019
Algehele gradering
Rusplek vir die siel!
Heilet O - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtig, stil. Perfekte basis vir toeris-wees.
Talita S - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.
Amanda K - Mei 2019
Algehele gradering
Sielsrus!
Marius P - Apr 2019
Algehele gradering
Wat 'n ervaring.
Paul R - Apr 2019
Algehele gradering
Very nice overnight stay.. Good run up the mountain in the morning before departure.
Zelda D - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, goed ingerig, baie netjies.
Ockert B - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Martin J - Mrt 2019
Algehele gradering
Kort net 'n TV. Geen selfoon opvangs nêrens.
Helmi D - Mrt 2019
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike naweek, ons battery is sommer weer vol.
Ferdi R - Mrt 2019
Algehele gradering
Luukse verblyf met 'n wonderlike ligging.
Lucia D - Mrt 2019
Algehele gradering
Plaaslewe.
Charlene M - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Lindie V - Jan 2019
Algehele gradering
Naweek in die kliphuisie.
Lees meerLeandra V - Jan 2019
Algehele gradering
Amazing lekker.
Marion W - Jan 2019
Algehele gradering
Superbly located, awesome night skies and pet friendly!
Lees meerCronje M - Des 2018
Algehele gradering
Bitter netjies en skoon.
Esmarie L - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Hannelie D - Des 2018
Algehele gradering
Dis voorwaar 'n pragtige omgewing buite die pragtige Meiringspoort. 'n Ideale afstand na jou vakansiebestemming.
Marike V - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en kinders het dit baie geniet.
Frans D - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig, aangenaam en netjies.
Meijer's Rust se terugvoer
Sien baie uit na julle volgende kuier by ons.
Vivienne Meijer
André K - Feb 2018
Algehele gradering
'n "Ek wil weer hier kom bly"-plek.
Jeannine And Peter H - Feb 2018
Algehele gradering
This is the place to stay.
Johanna G - Des 2017
Algehele gradering
Uiters deftig en mooi, maar geensins gemaklik nie.
Lees meerMeijer's Rust se terugvoer
Dis jammer julle het nie vir ons gese julle het nog spasie nodig vir verkoeling of vries nie, ons het baie spasie in die huis en baie van ons gaste gebruik die fasilitiet. Die plan vir gordyne voor die deur is iets wat ons sal oorweeg. Maar baie van die kliente hou van die oop gevoel. Ja die plaas lewe is maar besig en baie lawaai. Hoop ons sien julle weer, en laat ons weet en en sal sorg dat daar plek is vir julle kos.
Uda G - Des 2017
Algehele gradering
The perfect farm experience.
Lees meerEsmaralda N - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese verblyf met pragtige uitsigte
Lydia C - Des 2017
Algehele gradering
Die ideale plek om te rus om jou batterye te herlaai.
Linde M - Des 2017
Algehele gradering
Baie ontspannend.
William W - Nov 2017
Algehele gradering
Belewenis.
Lees meerMeijer's Rust se terugvoer
Alhoewel dit 'n werkende plaas is, verstaan ek jou kommentaar ten volle en sal meer bewus wees van waar die werkers beweeg in toekoms. Ongelukkig was ons besig om plant na die reën wat ons gehad het, so die plaas was ekstra bedrywig.
Ons sit glad nie gif vir die muise uit nie want hulle vrek buite en dan kom eet die uile of ander roofvoëls hulle en hulle vrek ook. Ek is bly julle verstaan die konsep en nie te ongelukkig oor die handsak wat nou 'n gat in het nie.
Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
John M - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig, ruim en netjies met pragtige uitsigte.
Carol P - Okt 2017
Algehele gradering
Uitspan en ontspan is die wagwoord! Heerlik!
Rob M - Okt 2017
Algehele gradering
This is a summer venue with outside bath, shower, toilet and main cooking zone. We had snow!
Albert D - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die stilte was salig.
Jaco V - Okt 2017
Algehele gradering
Rus en vrede in luukse eenvoud.
Cecile D - Sep 2017
Algehele gradering
Kan ons asb hiernatoe trek!
Hannes M - Jul 2017
Algehele gradering
Ongerepte saligheid in die hartjie van Meiringspoort.
Coreen H - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Zettie D - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige en pragtige plekkie met baie vriendelike mense!
Martin G - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerMeijer's Rust se terugvoer
Die droogte neem sy tol baie erg, en die brande van Desember het baie skade aangerig.
Ons vertrou ons gaan baie reën hê hierdie seisoen en dan sal die plaas weer baie mooi wees.
Ons hoop ons sien julle weer.
Patrick B - Jan 2017
Algehele gradering
Stone cottage in somer is 100% Karoo = fantasties.
Corlene V - Des 2016
Algehele gradering
'n Stukkie paradys in die Swartberge.
Lees meerHennie B - Des 2016
Algehele gradering
Puik.
Stephani F - Nov 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Estelle F - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig. Net wat die siel nodig het.
Colette D - Nov 2016
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Meijer's Rust se terugvoer
Ons is so bly julle het dit so geniet, ons sien uit om julle weer op ons plaas te verwelkom.
Christelle H - Okt 2016
Algehele gradering
Sal nie weer gaan tensy gras by die kampplek en bosse langs die pad gesny word nie.
Meijer's Rust se terugvoer
Dis jammer julle het julle kar beskadig. Ons webblad se duidelik 4 x 4 roete. Ons probeer vir natuurliefhebbers die geleentheid bied om die natuurskoon te geniet sonder te veel inmeng van ons af.
Hoop ons kan julle op 'n ander keer weer sien in een van ons chalets or klip huisie.
Ons stem saam Diff Lock voertuie gaan dit nie maak tot by die kampeer terrein nie.
Leigh K - Jul 2016
Algehele gradering
We had a very enjoyable experience and were able to travel from venue to all places we planned to see comfortably.
Lees meerMeijer's Rust se terugvoer
Glad you had fun and hope to see you again.
Sorry, our sheep are very shy and does not seem to like people much. Hope you managed to see the Eland.
Thank you for your review.
Deidre S - Mei 2016
Algehele gradering
'n Pragtige plek, 'n rustige plek, 'n wegkruipplek.
Lees meerMeijer's Rust se terugvoer
Baie dankie vir mooi skrywe oor die plaas, baie van ons gaste is baie verras as hulle by ons aankom en sien dat ons nie primitief is nie. Barry het sy hart in die plaas en die verblyf in gesit en ek in die interior, en is so bly as mense dit so waardeer. Hoop ons sien julle binnekort weer oop die plaas.
Alwyn D - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Meijer's Rust se terugvoer
Jammer oor die ontvangs, is maar wild op 'n plaas daar is min oomblikke wat mens kan stil sit. Weet net julle is altyd welkom en ons sal alles doen om julle tuis te laat voel. Ons sien uit na die volgende kuier.
Girtie S - Apr 2016
Algehele gradering
Stone House is rustic and elegant.
Andre S - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Leanne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie mooi plaas met vreeslike vriendelike eienaars.
Lees meerChristi B - Mrt 2016
Algehele gradering
Absolute stilte, afgesonder en in die berg.
Lindri S - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Machteld V - Jan 2016
Algehele gradering
Lovely cottage.
Janet J - Des 2015
Algehele gradering
We had an awesome stay!
Ian L - Des 2015
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en gashere baie vriendelik.
Marius V - Des 2015
Algehele gradering
Idilliese plaaslewe van die stoep af.
Lees meerMarlie J - Des 2015
Algehele gradering
Van die mooiste verblyfplekke waar ons nog gebly het.
Geanne G - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike oornag op reis na die Kaap se stranddorpies.
Hannelie K - Sep 2015
Algehele gradering
Baie rustig en vreedsaam.
Viljoen V - Jul 2015
Algehele gradering
Een nag in hemel op aarde!
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meijer's Rust Plaas, Langs die N12, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom