LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mi Casa Selfsorg | LekkeSlaap
+88

Mi Casa Selfsorg

Mi Casa Selfsorg-ateljee
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die ruim oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte bed, slaapbank met 'n dubbel-futon matras, kombuisie met noodsaaklike toebehore, volledige badkamer en 'n balkon met 'n privaat buitetrap aan die kant van die hoofhuis. Daar is ook 'n studie-area met 'n lessenaar, ideaal vir die sakereisiger. Die kamer het 'n TV-, DVD-en media-eenheid, maar ongelukkig nie DStv. Daar is gratis WiFi, wat baie sterk is tussen 00:00 en 07:00. Gaste is welkom om die tuin, braai-area en swembad te gebruik. Aangewese veilige onderdakparkeerplek word voorsien. 'n Wasgoed- en strykdiens kan met die gasvrou gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Gastepakket met vars melk, tee, koffie en beskuit

Huisreëls

Wasgoed/stryk teen R50.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Buona Vista Tuineenheid
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid vorm deel van die woonhuis, maar het sy eie stoep-ingang en 'n volledige en suite-badkamer. Dit het basiese selfsorggeriewe en sluit 'n yskassie, mikrogolf en eetgerei in. 'n Gasvryheid-skinkbord en ontbytgraan is beskikbaar. 'n TV met 'n media-speler en 'n DVD-speler is beskikbaar, maar ongelukkig nie DStv nie. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Die gesellige stoep wat as die privaat ingang dien, is 'n bonus vir die eenheid. In die winter is dit sonnig en bied 'n uitsig oor die semi-tropiese tuin. Gate kan met die eienaar reël om die tuin, braai en swembad-area te gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Gastepakket met vars melk, tee, koffie en beskuit

Huisreëls

Wasgoed/stryk teen R50.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Casetta
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang en toegekende parkeerplek. Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en die noodsaaklike toerusting voorsien. Daar is 'n TV met HD OpenView. Die eenheid het 'n privaat patio met 'n uitsig oor die braaiplek en rustige tuin. Die eenheid is langs en oorkant 'n skool geleë, so wees ingelig oor sporadiese bedrywigheid en geraas gedurende die week.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wasgoed/stryk teen R50.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antunstraat 266, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmODkwNDYwLTc5YjEtNDViYi05YTNhLTZmMTNmM2I2OGMyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 266 Antun Street Sinoville 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.678664453341 28.222264945507
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!