Na Genoeg
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Kom 28, Seeduikerstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Na Genoeg is 'n keurige strandhuis met 'n bekoorlike uitsig in Paternoster aan die Weskus. Let dat die huis op ’n openbare strand wat baie besig en raserig gedurende vakansies kan raak, geleë is.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en die ander aparte badkamer het ook 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Na Genoeg beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea spog ook met 'n binnebraai, iPod-koppelstasie en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitstekende uitsig. Gaste het ook toegang tot parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Na Genoeg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Patio
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 1676
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Die Kom 28, Seeduikerstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Na Genoeg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kliprug Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Kom 28, Seeduikerstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom