LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautica 413 | LekkeSlaap
+25

Nautica 413

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Nautica 413
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anton E - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E
Gesin met tieners

Baie netjiese eenheid.

Die verkeer langs Nautica kompleks het baie toegeneem as die vorige jaar dus is pad geraas nogal erg. Die eenheid was 'n plesier met baie ekstra elektriese toerusting tot beskikking en baie netjies.

Alta D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, eienaars baie vriendelik.

Natasha M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Relaxing and refreshing.

Absolutely enjoyed our stay. We were provided with all facilities as promised, and owners were very helpful when a need arose. Would definitely recommend it.

Lyne S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel was baie skoon, het alles gehad wat jy benodig.

Sal beslis weer kom bly!

Francois V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

Mandy M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy M
Gesin met tieners

Wonderlik

Ons tydjie in Mosselbaai was fantasties, alles beskikbaar in en om ons akkommodasie. Dessiré was heeltyd beskikbaar sou ons iets nodig gehad het. Woonstel was goed geleë en baie gemaklik. Dankie vir wonderlike diens! Julle sien ons weer.

Nautica 413's terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Nautica 413 groete

Nautica 413
Ansa R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa R
Gesin met klein kinders

Wegbreeknaweek.

Die woonstel is mooi skoon met alle geriewe wat mens kan benodig. Ons het baie lekker gebly. Daar is trappe vanaf die parkeerarea tot by die woonstel wat dalk mense met baie klein kinders kan verontrief maar met ons 6 jarige was dit geen probleem nie.

Nautica 413's terugvoer

Goeie middag Ansa,

Baie dankie vir hierdie resensie.

Hoop ons sien julle gou weer.

Groete.

Nautica 413
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakke-straat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02e0eb9b3459ae3a36495dfc8b1ae395879e9f1d587bb3e4ce581a476534d797f435bc6bca5f06820043450a2335264ac89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350, nou Vanaf R945  per nag(plek vir 4) 7 5 1 5 1 Bakke Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.172115582379 22.122559547425
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!