Nautica 608
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walvisstraat 1, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nautica 608 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Die Bakke-kompleks en bied lieflike see-uitsigte.
Die woonstel het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, wat elkeen met dubbel- en enkelbeddens en lugversorging ingerig is.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, oond, yskas, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer het 'n TV met Netflix en 'n DVD-speler, en lei na 'n balkon met 'n gasbraaier en lieflike see-uitsigte.
Daar is parkeerplek vir 1 voertuig en gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Nautica 608 is naby Blouvlagstrande en verskeie winkelsentrums en restaurante geleë. Mosselbaai bied ook doendinge en besienswaardighede ondermeer bergfietsry en visvang, asook die Bartholomeu Dias Martime Museum, die Hartenbos Waterpark en nog meer.
Slaapplek
’n Bespreking by Nautica 608 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sylvia & Yasmin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 6
Ligging
- Walvisstraat 1, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautica 608 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Bakke Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walvisstraat 1, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom