Olive Stone Farm and Cottages
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Olive Stone-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R2 920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Olive Stone Farm and Cottages is in Montagu, wat deur die majestueuse Langeberge omring word, op die gewilde Roete 62 geleë. Dit staan as die langste wynroete in die wêreld bekend en bied 'n rits aktiwiteite soos warmwaterbronne en historiese museums wat beslis 'n besoek werd is.
Verblyf word in 3 kothuise gebied, naamlik die Olive-kothuis, Stone-kothuis en Farm-kothuis. Elke kothuis het slaapplek vir 2 gaste, genoeg privaatheid, 'n plonspoel en 'n braai omring deur 'n klipmuur. Die kothuise is ruim en beskik oor kaggels, klein sitareas en eetareas, en aparte kombuisies. Daar is ook buite- en binnestorte met warm en koue water. Elke eenheid het 'n houtvuurwarmbad.
Geriewe op die perseel sluit 'n wasgoeddiens, braai-area, veilige parkeerplek en WiFi in. Olive Stone Plaas produseer heerlike olyfolie, gebottelde olywe, groente, lam en eiers. Gaste is welkom om van die slaai- en groentetuin gebruik te maak.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kerkstraat, Olive Stone-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Olive Stone Farm and Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Olive Stone-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap