On The Rocks

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

On The Rocks is in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster aan die Weskus geleë, net 100 m van Paternoster se lieflike hoofstrand af.

Die verblyf by On The Rocks word aangebied in 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en braaigeriewe.

Die eenheid op die onderste vloer beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Hierdie eenheid is op dieselfde vlak as die see en dis net 'n kort stappie van die see af met 90°-uitsigte oor die rotse en die see. Dit het 'n patio met braaigeriewe.

Die eenheid op die boonste vloer is op dieselfde vlak as die bokant van die granietrotse en dit bied lieflike see-uitsigte. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim leefarea is oopplan met 'n kombuis en 'n groot kaggel. Dit het 'n balkon met braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na On The Rocks gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za