LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Overnight @ Fleur | LekkeSlaap
+16

Overnight @ Fleur

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Overnight @ Fleur
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Debbie B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en rustig.

Sal beslis weer by Overnight@fleur oornag, veral as my 2 klein hondjies nodig het om saam te gaan.

Francois V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte, private, oornag woonstel vir 'n paartjie.

Goeie toegeruste selfsorg-kombuisie, alle geriewe op standaard, lekker braai areatjie. Baie lekker aand gehad, sal weer daar oorbly! Net nog 2 kussings vir die bed en die hek kan bietjie spoed optel dan is alles tops!

Johny Hector H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johny Hector H

Excellency.

Marisca is an excellent host. We were warmheartedly welcome after a very long driving trip from Cape Town to Mpumalanga via Bloemfontein where we slept over.

Lourens E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagstop.

Klein maar gemaklike huisie in agterplaas van eienaar. Die plekkie benodig aandag, maat dit is baie skoon en het alle benodigdhede, veilige parkering en gratis Wi-Fi. Baie vriendelike diens en ontvangs.

Karen Casey B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen Casey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, friendly and great value for money.

Very accommodating hosts, especially when we had unexpected delays in arriving there. Appreciated that our fur kids could stay safely with us, with room for them to run around and relax once we stopped. Thank you for having us, providing a great place to overnight. Convenient and easy to find from the highway.

Suzette N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N
Gesin met tieners

Vriendelik en behulpsaam.

Daar was alles wat ons nodig gehad het. Sal weer daar tuisgaan!

Kendra S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kendra S
Saam met vriende

Dit was baie lekker, 'n bietjie koud in die kamer maar die warm stort en muur heaters het gehelp.

Dit was baie skoon en netjies. Die mense was baie vriendelik en maak 'n mens welkom voel. Daar was sjokolade op die kussigns en dit is altyd baie lekker, die stort was brandwarm en daar was twee muur heaters wat het die plek 'n bietjie warm gemaak, maar dit is nog steeds baie koud. Ek is bly dat ek Overnight @ Fluer gekies het.

Ilze B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat nodig is vir 'n oornag-slaapplek.

Ideale oornagplekkie as jy net 'n slaapplek benodig met als wat jy nodig gaan hê.

Lynne R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Netjies en skoon. Sal weer hier oorslaap.

Etienne V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap en rustig.

Rustig en als wat nodig is.

Salome L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dankie vir julle gasvryheid en behulpsaamheid om die datum te verander. Het lekker gebly. Sal weer daar bly!

Karen S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie welkom laat voel. Heerlike bederf met sjokolade en vars handdoeke by aankoms!

Pieter V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, veilig en goed toegeruste eenheid.

Eenheid was baie skoon, netjies en baie goed toegerus. Ons was vriendelik ontvang en alles was mooi verduidelik. Sal weer hier oorslaap.

Anton S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig, gasvry en netjies.

Marisca het ons goed ontvang. Oornagverblyf geen probleem, netjies.

Willie K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs en goeie waarde vir geld vir diegene wat op reis is en net 'n nag wil oorbly.

Eleta G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en skoon verblyf. Waarde vir geld.

Dankie vir 'n skoon en netjiese plek. Alles wat 'n persoon nodig het is beskikbaar.

Carien D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carien D

Het alles gehad wat ek nodig gehad het vir twee aande.

Ek was gelukkig met die verblyf dankie. Ek sal vir seker weer daar oornag.

Wanda D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en privaat.

Marisca en Rudi baie behulpsaam en vriendelike. Mooi ruim akkommodasie, maklik om te bereik.

Lindy E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy E
Enkelreisiger

Skoon en gemaklik, hartlik verwelkom.

Fleur was skoon en gemaklik, alles wat nodig is vir oornagverblyf. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam, ons waardeer die verwelkoming met 'n klein sjokolade!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean and comfortable, warmly welcomed.

Fleur was clean and comfortable, everything one needs for an overnight stay. Hostess is very friendly and helpful, we appreciated the welcoming touch of a small chocolate!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ferdinand P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdinand P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geskikte verblyf vir enkellopende "jonger" persoon.

Die eenheid het alle basiese geriewe en is goed toegerus. Ek sal egter nie die eenheid aanbeveel vir ouer (30 jarige ouderdom en ouer) persone wat saam met hulle gesin en diere reis nie. Die eenheid sal egter geskik wees vir 'n jonger, enkellopende persoon. Die eenheid en erf (veral die tuin en grasperk) het ernstige onderhoud en opknapwerk nodig. Die eenheid het baie potensiaal en sal suksesvol wees indien die eienaars daadwerklik ingryp met onderhoud en opknapwerk. Ons het egter heerlik geslaap na 'n lang dag op die pad.

Overnight @ Fleur's terugvoer

Ferdinand soos ek jou al oor die foon verduidelik het. Ons het n waterbeperking in Bloemfontein en mag nie tuin natmaak nie. Ons het al n hele klomp ouer mense gehuisves en geen probleme gehad nie. Ek verstaan nie hoe iemand R350 per aand wil betaal vir n selfsorg eenheid maar in n 7ster hotel wil bly nie. In ons beskrywing maak ons dit duidelik dis n tuinwoonstel. Die geriewe is vir 2 persone, ek sien nie hoekom net n enkellopende daar kan oornag nie.
Ek is bly jy het darem lekker geslaap.

Overnight @ Fleur
Marisa F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies en waarde vir geld.

Beveel beslis hierdie akkommodasie aan vir almal.

Nicoleen R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies, vriendelike eienaars.

Die bed was baie gemaklik. Skoon en netjies. Eienaars behulpsaam en baie vriendelik.

Joseph M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph M
Gesin met klein kinders

Verblyf aangenaam.

Verblyf was baie aangenaam. Eienaars baie vriendelik en tegemoetkomend. Kamer goed toegerus met alle basiese benodigdhede. 'n Geringe aanbeveling sal dalk wees DStv. Het baie lekker met my gesin daar oornag en sal beslis weer daar slaap. Baie dankie, Rudi, en jou vrou.

Brian S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great for affordable one or two night stay.

Some fixing up to garden and braai area required.

Michelle V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verblyf en baie vriendelik ontvang.

Vriendelik ontvang al was dit 11:30 in die aand. Mooi skoon en heerlik uitgerus.

Glenn K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gasvryheid, baie vriendelik, sal definitief weer daar bespreek.

Stil, rustige plek, vriendelik en werd jou geld om daar te slaap.

Dr Tony W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dr Tony W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owners very new in 'game', still got a lot to learn.

Further, the shower not "bigger" people friendly. And I cannot rate the bathroom clean.

Overnight @ Fleur's terugvoer

Thank you for the feedback, we will work to improve our place as far as possible. We will surely sort out the bathroom cleanliness.

Overnight @ Fleur
Louise K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geskik as oornagverblyf.

Dit was heeltemal geskik as oornagverblyf. Klein goedjies was egter 'n irritasie. Geen tafeltjie om op te eet ens. Stortdeur is verskriklik nou. Ten spyte daarvan, was dit nie 'n slegte ervaring nie. Gasvrou was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Overnight @ Fleur's terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ons sal beslis 'n tafeltjie in die woonstel sit vir etes ens. Die stortdeur sal binnekort verander word.

Overnight @ Fleur
Essa H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Essa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Absolutely convenient location. Warm welcome from great hosts and they made us comfortable. Self-catering unit that is an independent unit on the premises and very private. Spacious kitchen with facilities for self-catering, large fridge with supply of fresh milk. Twin bed converted to double was not ideal but had a good nights sleep though. Safe and secure area and parking.

Marie C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons vriendelik ontvang en eienaars gaan uit hul plek om gaste te laat tuis voel, skoon, gerieflik en veilig en sal plek aanbeveel, sal nie skroom om weer daar oor te bly. Baie dankie Mariska en Rudi.

Plek was netjies, gerieflik, veilig. Rudi en Mariska, dankie vir jul gasvryheid. Ons bid jul sterkte toe.

Overnight @ Fleur's terugvoer

Baie dankie vir al die positiewe terugvoer, dit beteken vir ons ongelooflik baie. Dit was 'n voorreg om julle by ons te hê.

Overnight @ Fleur
Dewald G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker daar gebly.

Het lekker daar gebly. Mense baie vriendelik en behulpsaam.

Overnight @ Fleur's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Overnight @ Fleur
Vanaf R395
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R395
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R395
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleurstraat 6, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b5da21d35fdca6fbe7a450f5424c41521e1dccf12f4f58e91e631d174bc298f1fb48b11f541a12e553fb71bdd09d44329e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R395  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 6 Fleur Street Wilgehof 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.12715 26.1820999
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!