LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Paddatjiesrus | LekkeSlaap
+17

Paddatjiesrus

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 121 resensies vir Paddatjiesrus
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Suzette E - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker en so vol kalmte.

Diens was so goed, netheid van die plek en veiligheid asook die rustigheid was waarna ons gesmag het. Ons sal definitief die plek aanbeveel.

Paul D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs met pragtige uitsig.

Loop +- 75m en jy is op die strand. Lekker!

David S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel die weer nie saam gespeel het nie, het ons tog 'n lekker kuier gehad.

Die gebrek aan WiFi het ons net gekelder, maar ons nie negatief beïnvloed nie. Jy het die opsie om by Agulhas aan te doen, wat die kuier meer interessant maak. Bredasdorp is ook 'n opsie om inkopies te gaan doen.

Joanne D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a pleasant weekend

The place was nice and clean. A bit small and dated but comfortable. Beautiful view from the stoep area. Very friendly host. Very welcoming.

Michelle S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S
Gesin met tieners

Excellent view, lovely and peaceful environment.

Easy access to the beach, lovely views and friendly service. Will definitely revisit Paddatjiesrus.

Johannes D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Eerlike en opregte mense en regtig waarde vir geld.

Yvonne D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne D

Vuil, afgeleef. Oppas jou vakansie word 'n nagmerrie.

Die eenhede is van die slegste wat ek nog in gebly het. Kaste vuil en gemuf, banke se stowwering, afgeleef en vuil. Kombuis se stoof só gehawend, nie eers snyplanke, ag net 'n nagmerrie. Jy kry seker waarvoor jy betaal, goedkoop koop is duur koop.

Laetitia W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W
Gesin met klein kinders

Stunning views, friendly service and a homey feel.

The couple that runs the place is so warm and friendly. They make you feel at home. The views when you open up the curtains in the morning is breath taking. Will be going there more often.

Marietta D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet en sal weer van Paddatjiesrus gebruik maak.

Mees ongelooflikste plekkie. Baie dankie vir die gasvryheid

Gideon C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon C
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier. Veilig, Pragtige uitsig. Waarde vir geld.

Ons het lekker gekuier en was warm verwelkom deur gasheer en gasvrou, met Covid-19 was dit ons eerste vakansie weg na Struisbaai. Soos almal moet ons "sosiaal distansieer" al wil ons lekker gesels. Daar was 'n lekker bazaar ook op dorp by NG Kerk. Die afstap na die rotse was die hoogtepunt vir ons en die kinders om klipvisse te gaan vang. Heerlike naweek!

Joyce A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely waking up to the sound of the ocean. Peace and tranquility

Accommodation was ideally placed between Struisbaai and L'Agulhas. A lovely getaway if you are looking to relax. I will definitely recommend.

Christopher H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christopher H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Dit is baie rustig en veilig. Uitsig pragtig.

Rozanne W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne W
Saam met vriende

Lekker stil en rustig en die mooiste uitsig.

Heerlike kuier. Vriendelikste oom en tannie. Sal beslis weer gaan.

Christeline D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christeline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die plekkie is netjies, rustig en het dit ons die geleentheid gebied om af te skakel met 'n pragtige uitsig oor die see.

Andreas L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier in Struisbaai.

Daar is 'n paar punte wat ek graag onder julle aandag wil bring. Die badkamerlig is verskriklik swak. Die badkamer is regtig nie die standaard van die webtuiste nie, daar was nie komplimentêre sepies en roompies nie, die badkamer is regtig oud en swak afgewerk, selfs 'n beter lig en 'n laag verf sal 'n verskil maak. Die stort is wonderlik. Die hele atmosfeer van die woon-/slaapvertrek is afgeleef. Die linne is sommer uit die huis gebring, glad nie gastehuis nie. Daar is 'n klomp meubels ingesit, dit lyk asof dit oorskot was en daar gestoor word, dit is nie mooi gerangskik nie en niks pas by niks nie, daar is nie 'n kleurskema of iets moois nie. Lyk soos my ouma se derde slaapkamer, met respek gesê. Almal weet daar is load shedding, daar was 'n kers van minder as 3 sentimeter en niks verder nie, daar is nie 'n flitsie of 'n noodlig nie en die kers is ook nie vervang na die eerste nag nie. Die plek is voorlangs skoon, maar toe ek my skoene onder die bed uithaal, was dit baie stof en spinnerakke. Ons gebruik die webtuiste baie en hierdie was seker die swakste plek waarin ons gebly het.

Jacobus G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Most enjoyable few days staying at Paddatjiesrus. Very central to all the surrounding sites to be visited. Thanks very much.

Susan J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike wegbreek was dit nie!

Indien jy 'n rustige wegbreek teenaan die see verlang, is dié die regte plek! Loopafstand van als. Drink 'n koffietjie op die bankie reg voor by die see! Wat meer kan mens verlang.

Dennis G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dennis G
Saam met vriende

Baie rustig. Pragtige uitsig oor die see. Veilige atmosfeer. Loopafstand van sakekern.

Aangename weer geniet.

Ansie B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en privaat. Eienaars vriendelik.

Heerlik gekuier! Struisbaai se mense is vriendelik.

Johnnifer Warren P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnifer Warren P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die see-uitsig te lieflik.

Sal graag wee gaan.

Najwah A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Najwah A
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay. Very close to beach and shops. House had sea views.

Struisbaai is our favourite holiday place. We will definitely go back to stay at Paddatjiesrus.

Debbie A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Gebou met liefde en super gemaklik.

Dankie aan ons sagmoedige nederige gashere. So 'n lieflike plek ─ rustig en pragtig. Het ongelooflike verblyf gehad en sal dit vir almal aanbeveel. Baie dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful. Built with love and super comfortable.

Thank you to our gentle humble hosts. Such a lovely place ─ peaceful and gorgeous. Had an amazing stay and will recommend to everyone. Thank you so much.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Paddatjiesrus's terugvoer

Thank you for your visit. It was wonderful to have you here and thank you for leaving the place in such a neat and clean state.
Hope to see you again.
Cecile

Paddatjiesrus
Nathan C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan C

Asemrowend.

Baie netjies. Doen iets goeds vir jou siel.

Elmarie E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dit was baie lekker by Paddatjiesrus

William F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William F
Saam met vriende

Heerlik gekuier!

Baie goeie waarde vir geld! Verblyf lekker naby die see en baie skoon en netjies!

Annari C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Plekkie is awesome en 'n moet.

Annamie N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing met pragtige uitsig en alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly. Die gasheer was gaaf en vriendelik, was baie behulpsaam met die parkering aangeleentheid. Die verbly is skoon en netjies, maar baie basies. Uitsig is die beste vir die prys wat jy betaal. Braaigeriewe is 'n bonus vir 'n rustige aand by die vuur met see in jou ore.

Carla V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het werklik baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

Colleen C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Colleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly het net DStv gemis.

Baie lekker gebly, pragtige uitsig, baie netjies en vriendelik gasheer, het net DStv gemis.

Koos T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging baie goed, maar toeganklikheid vir ouer mense moeilik.

Nie bedoel vir lang vakansie nie, 'n aparte slaapkamer sou welkom wees en 'n mooier stoof is 'n vereiste. Aan die positiewe kant 'n mooier uitsig nie te kry nie en afstand van see is net 'n klipgooi.

Riaan V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Enkelreisiger

Vriendelike, vinnige diens.

Geen klagtes. Gashere is baie vriendelik, blyplek is baie goed geleë.

Clive S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clive S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties en verkwikkend.

Rustige area en plek. Netjies. Baie naby aan die see. Pragtige uitsig op die see vanaf kamer.

Melodie H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melodie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Skoon, netjies en baie gasvry met 'n ongelooflike see-uitsig.

Suzette A - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig oor die see!

Net een voorstel is 'n beter foto van die uitsig op die webtuiste. Die uitsig is baie beter as op die foto.

Giel V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Giel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam.

Goeie kommunikasie, goeie en vriendelike ontvangs, goeie ligging, woon-eenhede netjies en toegerus.

G.w. F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G.w. F
Gesin met tieners

Pragtig geleë, netjies en skoon, baie vriendelik ontvang.

Die parkering was veilig, en die diens uitstekend! Naby aan 'n goeie restaurant vir aandete en ontbyt.

Marietjie J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J
Besigheidsreis

Fenomenaal.

Die verblyf het ons verwagtinge oortref. Ons is vriendelik ontvang en gehelp om ons sleepwa veilig te berg vir die tyd wat ons daar was. Die uitsig was fantasties. Paddatjiesrus is ook goed geleë tussen Struisbaai en Agulhas.

Leon V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie aanbeveel nie.

Nie almal verkies om so blootgestel te wees aan toilet en badgeriewe nie. Die gordyntjie is nie genoegsaam nie. Op die yskas is reëls wat nagekom moet word i.v.m. die skoonmaak van eenheid voor vertrek. Bv. die swartsak is in 'n baie vuil plastiese asblik ingesit. Die plastiese glasie vir die tandeborsel is vrot gemuf. Die wasvadoek moet met 'n weggooibare een vervang word. Smetterig as dit nat is. Parkering en toegang tot woonstel is baie ongerieflik.

Henry O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry O
Gesin met tieners

Pragtige see-uitsig van alle kamers.

Vriendelike eienaars. See-uitsig vanaf alle vertrekke. Pragtige dorpie met lekker eetplekke.

Paul W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and helpful hosts.

Situation, hosts and facilities were really nice. Only issue was the lady who cleans the room needs to wipe the microwave oven knobs and bathroom cabinet and back of bathroom door more carefully as there was food and greasy hand marks on these items. Maybe there was not time to clean these items between departure and arrival of guests.

Gl D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geleë, stapafstand van die see.

Ons het baie lekker gebly. Die oopplan-badkamer het gepla, maar die uitsig op die see maak tot 'n mate op daarvoor. Lekker stort!

Chrisna M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna M

Heerlik gerus en als wat nodig was, was beskikbaar. Baie sentraal.

Beste uitsig en ontspanne atmosfeer, vriendelike mense, heerlik gekuier en gerus.

Hein D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en area baie stil naby die see.

Baie still area en kan stap na die strand.

Edwin S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en baie aangenaam.

Ek sal met graagte weer Paddatjiesrus gebruik.

Renette N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Die parkering is 'n probleem, ons ry 'n Landrover en daar is bitter min omdraai plek. Daar was geen braai casserole nie, ons het een gaan koop en daar was geen ordentlike glase nie, waarvan ons ook 2 moes gaan koop het. Die hoek eenheid het geen privaatheid nie, almal wat om die draai kom of daar verby loop kyk in direk op die kamer (bed). Jy kan nie die blindings ooplos by die badkamer nie, dan kan die ander gaste daarinkyk. Die advertensie is misleidend.

Alec V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Alec V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurstellend.

Die ligging is goed, die kamers en beddegoed is skoon. Die hoofvertrek, kombuis is te vol gemeubileer en daar was kakerlakke in die kaste, plus die yskas het nooit gewerk nie. Die plek kort opdatering en kom bietjie verwaarloos voor. Ek dink die parkeerarea/grasperk is te klein en baie ongelyk wat 'n groot probleem sal wees as al die eenhede vol is.

Manda C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig, veilig en lekker atmosfeer.

Ons is goed ontvang en het welkom gevoel. Die woonstel is gerieflik baie netjies. Die uitsig is baie mooi en dit was lekker om die see te hoor.

Ronelle P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle P
Enkelreisiger

Cedelle eenheid was absoluut die beste!

Ek was só getref deur dié mooi eenheid met die hoekbad en spastort, mooi kombuis en soveel spasie. Die uitsig is wonderlik met die see net digby die gastehuis! Dis was awesome om die melkweg en satelliete te kon sien! Baie dankie, Cliff en Cecile! Jul gasvryheid is uit die boeke!

Aneleh S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneleh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons was baie vriendelik verwelkom en gegroet.

Nettie D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nettie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend maar kan baie verbeter.

Aangename verwelkoming maar eenheid benodig regtig aandag en varser voorkoms.

Danelle G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en aan ons behoeftes voldoen.

Eenheid is perfek vir 'n paartjie. Ons het ons twee-jarige dogter ook saamgebring. Die ligging is fantasties, want dis stapafstand van die see en dit is so rustig daar. Baie dankie.

Annamarie F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annamarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie aan te beveel nie.

Swak. Alles is vol muf, blinders in uiters swak toestand, waaier so oud soos die berge en werk en klink soos 'n trein, aaklig. TV uiters swak met beperkte kanale. Toegang tot parkeer-area swak. Ons ry met 'n Amarok en dit was uiters moeilik om daar te in en uit. Beddegoed gevlek. Nee wat, sal dit nooit weer gebruik. Was vorige paar dae in Lambertsbaai teen dieselfde prys en kan dit glad nie eens vergelyk nie.

Nadine L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig gebly met 'n uitkyk en loopafstand van die strand af.

Netheid, skoonheid, veiligheid en vriendelikheid kan verwag word! Baie tevrede.

James F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Belewenis

Oz was goed ontvang deur Cecile en Hein. Die woonstel was baie netjies, ons het dadelik daarvan gehou. Ons sal weer soontoe gaan. Die uitsig was die beste om die see voor jou deur te hê.

Karin C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Vriendelik ontvang, met hulp en raad van ons gasheer! Baie dankie, dit was heerlik!

Elmarie B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en gerieflik ingerig.

Het ons verblyf baie geniet. Is baie vriendelik ontvang deur Cecile en Cliff. Het sommer dadelik tuis gevoel. Die woonstel het aan alles voldoen. Sal beslis weer daar gaan bly.

Melzandre V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melzandre V
Gesin met klein kinders

Lekker naby die see.

Goeie waarde vir geld. Netjiese wooneenheid, lekker toegerus. Mooi uitsig. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal dit aanbeveel vir ander persone.

Helena W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena W
Saam met vriende

Woonstel is goed toegerus en goed geleë.

Ons het heerlik gebly. Dit is baie na aan die see. Die kombuis is baie goed toegerus.

Willem H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig was mooi en die beddens heel gemaklik maar die res laat veel te wense oor.

Verbeel jou om die skakelaar van die kombuis se buislig by te kom moet jy die yskas skuif en op 'n stoel staan. Geen spieël by die badkamer wasbak nie. Die stort verg 'n "rocket scientist" om uit te figure maar werk dan goed. Die braaidrom en rooster was vuil en onbruikbaar. Die parkeerruimtes was ontoereikend en die aanbring van kalklyne sal meer geordende parkering tot gevolg he. Die "boat anchor TV" was nie die moeite werd om aangeskakel te word nie, om nie eens te praat van die beperkte programme nie. Once bitten, twice shy!

Liezl J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl J
Gesin met klein kinders

Pragtige see-uitsig, heerlik ontspan en gekuier.

Heerlik gekuier, baie oulike woonstel. Geen klagtes nie, wil net vra dat hul dalk kyk om 'n braaipan in die eenheid te sit, veral as mens vleis of iets op die kole sit. Dankie.

James E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, lekker naby see.

Het die verblyf geniet, prys is billik. Plek netjies, alles daar wat mens nodig het vir naweek.

Billy V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker huisie by die see.

Baie lekker en gerieflik. Eienaars baie gaaf en hulpvaardig. Sal graag weer daar wil bly.

Gerald V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable, safe, comfortable stay.

Long way from home, but afterall worth the travel.

Johan B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Fantasties!

Baie goed ingerig, skoon en baie netjies, en baie mooi.

Maryke K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke K
Gesin met klein kinders

Ons gesin het die tyd by Paddatjiesrus baie geniet, dit was rustig en met 'n pragtige see-uitsig.

Ons gesin het ons verblyf by Paddatjiesrus geniet. Die kinders het lekker op die groot grasperk gespeel. Die see-uitsig is pragtig en ons kon ontspan met die geluid van branders wat breek.

Marie V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies met die mooiste uitsig oor die see.

Ons het baie lekker gebly, alles wat jy nodig het. Baie dankie.

Melinda A - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese ondervinding en ek sal dit vir enige voornemende reisiger aanbeveel. Baie dankie vir die span van Paddatjiesrus.

Ek sal hierdie manier van vakansie aan al my vriende aanbeveel. Die diens was baie professioneel en die span se ondersteuning om alles gerieflik te maak was absoluut fantasties. Ek het konstant terugvoering gekry en aanwysings en het die plek sonder enige problem gekry. Die akkommodasie was asemrowend en netjies en ons was baie vriendelik ontvang al het ons bietjie laat ingeklok.

Philip B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en kommervry.

Tuis gevoel, en die see is baie naby. Skoon en netjies.

Louis Louw L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis Louw L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Die slaapkamer en badkamers was voldoende. Die woonvertrek was baie beknop en die inrypad baie smal en styl.

Hanno N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede. Lekker groot bad!

Baie oulike en lekker groot woonstel, wat baie netjies is, met 'n goed toegeruste kombuis. Ons is baie vriendelik ontvang. Die waterdruk was bietjie swak tydens ons besoek en dit het gemaak dat die stort nie ten volle gewerk het nie - of ons was net te dom om dit uit te figure. Regtig 'n klein juweel van 'n plekkie.

Dirk S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf, pragtige plekkie en ligging!

Baie lekker gebly hier! Baie netjiese en pragtige plekkie met als wat jy nodig het! Sal dit definitief weer aanbeveel en weer terugkom!

Paddatjiesrus's terugvoer

Dankie, dit was 'n plesier om julle hier by ons te ontvang. Julle is enige tyd welkom. Groete

Paddatjiesrus
Joey K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Sal net nie met my Harley kan afry na die kamers toe nie, ek is 'n vrou en nie so sterk nie. Mans sal dit kan doen, maar anders sal ek weer daar kuier.

Ronel O - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Baie rustig.

Ek sal Paddatjiesrus beslis aanbeveel. On het ons tydjie daar baie geniet.

Jannie C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met 'n mooi uitsig

Die verblyf was goed. Geen DStv was beskikbaar nie wat nogal teleurstellend was. Daar was geen tweepuntproppe beskikbaar vir selfone nie. Daar is ook geen wireless vir gaste se gebruik nie. Die Vodacom sein in die area is baie swak.

Gerrit C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Ek en my vrou het iets gesoek wat anders is - al bly ons ook aan die kus. Hier kan jy werklik kom rus met totale privaatheid en 'n uitmuntende natuurskoon.

Juan D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Was heerlik rustig. Netjies en skoon.

Ronel V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, rustige naweek.

Cliff en Cecile was baie verwelkomend en Cedelle was perfek vir my en my man vir 'n wegbreeknaweek. Die plekkie is mooi toegerus en het in al ons behoeftes voldoen. Ons kan wel net 1 kritiek hê en dis dat daar 'n gemakliker bank moet wees i.p.v. die 2 stoele. Ons wou graag rugby kyk en moes toe die enkelbed en die stoele omruil net vir gemakliker sit, maar andersins puik. Ons het dit nie genoem vir Cecile toe ons die oggend weg is nie, want dis darem nie oor slegte diens of geriewe ens. nie.

Shumine V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shumine V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n asemrowende, heerlike kuierplek

Die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Al was eienaars daar het ons privaatheid gehad. Lekker speelplek vir kinders. Ek sal enige tyd weer gaan.

Theo O - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly, maar daar is verbeteringe nodig aan die blyplek.

Die kamers behoort oorgeverf te word en 'n vlekvrye staal korrekte braaier (nie ou wasmasjien drom op dun lendelam bene) is nodig. Toegang tot die erf vir parkeerplek is moeilik vir gewone voertuie.

Annelise S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, mooi netjies en skoon. Mense baie vriendelik en behulpsaam.

Die kamer was baie netjies en skoon. Heerlik uitgerus. Die eienaars was nie daar vir die eerste paar dae nie, weens mediese redes, maar Koos het vir hulle ingestaan en was baie vriendelike en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bly.

Debbie H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie H
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig oor die see. Met die rustigheid van die plek kan jy nie anders as om 'n lekker naweek te hê nie.

Vir een of ander rede het die eienaars terugvoering gekry dat ek net vir 1 persoon blyplek soek. Ek weet nie hoe dit gebeur het nie, maar ek is seker ek het aangedui 2 grootmense, maar ek kon dalk 'n fout gemaak het. My seuntjie van 2 jaar sou aanvanklik ook nie saam met ons gegaan het nie, maar op die laaste minute moes hy maar. Ek het nie gedink dit sou 'n probleem wees nie aangesien ons betaal vir die eenheid en nie per persoon nie. Daar aangekom toe lyk Cecile nie gelukkig dat dit ekstra grootmense en nog 'n kind ook is nie. Ek het aan haar verduidelik dat die kind nie 'n probleem is nie, want hy slaap by ons op die bed. Sy het ook baie vinnig gesê dat ons skuld nog R500 en ek kon iets optel in haar stemtoon en hoe sy dit gesê het. Ek het sommer onmiddellik die R500 betaal. Die Saterdagaand besluit my broer en sy vrou hulle kom deur en my man vra of ons na die ander eenheid, wat groter is, kan beweeg. My man het vergeet om te noem dat hulle seuntjie ook saamkom en die Sondag voor ons ry se Cliff ons het nie gesê van die ekstra kind nie en moet ekstra betaal, wat te verstane is, want dit het ons ook heeltemal ontgaan. So, my experience by Paddatjiesrus was wonderlik in terme van die plek self. Cliff is 'n sweetie pie, miskien Cecile ook, maar ek dink die deurmekaar bookings het haar bietjie omgekrap en miskien het sy gedink ons wil hulle indoen deur te sê daar kom minder mense maar dan is dit meer. My experience in die geval was nie so lekker nie en ek het gevoel om die Vrydag al ander blyplek te gaan soek. Ek sal enigeen aanraai om daar te gaan bly, maar maak asb. net seker julle informasie aan die eienaars is korrek, veral as jy 'n sensitiewe siel is soos ek. Dankie weereens Cecile en Cliff en ek is regtig jammer oor die misverstand.

Paddatjiesrus's terugvoer

Dankie Debbie vir jou terugvoering. Dit was vir ons baie aangenaam om julle hier te hê en dat ons julle kon akkommodeer soos julle dit wou hê. Ek is jammer as ek negatief oorgekom het, maar ek het die bespreking nagegaan net voor julle gearriveer het en dit is deur LekkeSlaap aan my bevestig dat dit net een persoon is en toe julle arriveer was ek verbaas dat dit twee volwassenes en 'n kind was. Op daardie spesifieke woonstel adverteer ons dit net vir twee persone. Ons is bly dat ons wel julle kon help en dat julle saam met jou broer in 'n groter woonstel kon intrek. As 'n reël verhuur ons nie 'n woonstel vir een aand nie, maar het wel die uitsondering gemaak om julle, sowel as jou broer te akkommodeer. Graag wil ons julle ook bedank vir die netheid wat julle gehandhaaf het in albei woonstelle na ontruiming. Wat die ekstra kind betref, vra ons altyd 'n ekstra fooi. Ons vertrou dat julle dit so aanvaar. Nogmaals groete en seën van Cliff en Cecile, van Paddatjiesrus.

Paddatjiesrus
Mercia S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geoie verblyf, rustige area, sal weer daar bly.

Veiliger parkeerplek sal welkom wees.

Sila L - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sila L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, sal beter ligging verkies.

Waarde vir geld,maar sal meer betaal vir beter ligging en makliker toegang tot die eenheid.

Miranda B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda B
Saam met vriende

Baie lekker.

Het die langnaweek baie geniet, sal definitief weer daar gaan bly.

Mari V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ek sal alleenlik Paddatjiesrus aan iemand anders aanbeveel indien die volgende na omgesien word: Dit woonstel het so muf geruik. Daar is geen ventilasie of asb geen ventilasie of suigwaaier nie. Uit die 3 koppies was 2 getjip so ook die breekgoed. Dit was pragtig daar, rustig en lieflik maar die reuk was werklik nie aangenaam nie. Die eienaars was baie aangenaam en behulpsaam. A.g.v. mediese redes het ons reeds Sondag huis toe gegaan.

Anretha V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly. Daar was 'n paar klein dingetjies wat met verbetering kan doen. Die buitebraai het aandag nodig, die TV-ontvangs was baie sleg en daar is 'n skerp hoekie in die stort wat ook aandag benodig. Andersins was dit baie aangenaam.

Fatima G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima G
Saam met vriende

Fantasmagories!

Rustig en dis hemels om so na aan die oseaan te wees.

Gerrit V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en gerieflik.

Sien die sterre.

Lendro E - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lendro E
Saam met vriende

This accommodation is really not suitable.

From all the places stayed in Struisbaai, this was the worst and will not even recommend it to anyone. The caravan park, which is not up to scratch, beats it hands down.

Paddatjiesrus's terugvoer

We appreciate your feedback as we use all feedback, negative and positive, to improve our business. I would have appretiated it if you discussed your evaluation of your stay in person as we were on the premises all the time. Thank you very much. Cliff and Cecile

Paddatjiesrus
Marthinus D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie aangenaam.

Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die ligging en uitsig is besonders. Die eenheid is netjies en voldoende toegerus vir selfsorg.

Vincent D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Absoluut waarde vir geld. Vriendeliker sal jy nie kry nie en die perseel is silwerskoon en netjies en stylvol. Dis 'n lus vir die oog en die uitsig is asemrowend. Ons het met moeite teruggekeer huis toe. Beslis nou my gunsteling-vakansiebestemming.

Dawid M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location, lovely people.

The accommodation was lovely ,and location right by the sea. Wonderful to sleep listening to the ocean. The reason I gave cleanliness 3 stars: The shower plug hole could use a scrub and I'm not 100% certain the duvet was freshly washed (but I could be wrong here). The bedroom and bathroom decor are absolutely stunning tho, and I thorughly enjoyed indulging in the corner bath. Oh, you have a wonderful view of the sea from the loo!

Hanlie W - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike ervaring! Die verblyf was perfek en die omgewing prentjiemooi.

Die rustigheid van die wooneenheid en die nabyheid van die see was verkwikkend. Baie dankie aan Cliff en Cecile! Gebruik bogenoemde kommentaar.

Stephanie G - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, netjiese verblyf gewees.

Sal graag weer daar wil oorbly.

Koos V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, mooi en genotvol.

Struisbaai is baie mooi, die mense is vriendelik en ons sal beslis weer daarheen gaan.

Andre R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld.

Baie skoon, billik met 'n wonderlike uitsig.

Nadia K - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K

Verblyf was fantasties.

Ons het ons verblyf so baie geniet. Mooi uitsig oor die see. Vriendelike mense. Sal dit aanbeveel vir enige iemand!

André D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging met see-uitsig. Gasvryheid van eienaars was uitsonderlik.

Naby aan alles maar ver genoeg om rustig te kan verkeer. Lieflike see-uitsig. Geriewe is goed onderhou.

Estelle Rubow R - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Rubow R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gesellige woonstelletjie.

Sien die sterre.

Jan K - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs vir oorslaapdoeleindes gebruik.

Parkeerplek op die erf is 'n probleem. As dit nat is, het jy 'n 4x4 nodig om by die straat te kom. Daar is 'n steil opdraand. Onderdak-parkering word aanbeveel, veral as dit reën is dit 'n probleem om te pak.

Tiaan M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed!

Netjies, goed toegerus, vriendelike mense en naby aan die see.

Alta M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik in hierdie netjiese eenheid gebly.

Die eenheid is baie gerieflik ingerig en skoon en netjies.

Mike O - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi netjies en naby aan die strand.

Baie aangenaam, en sal dit aanbeveel. Baie lekker gekuier.

?anie W - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
?anie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal graag eendag weer daarheen wil gaan.

Ons het die verblyf by Paddatjierus baie geniet. Dankie vir die bespreking. Ons sal graag eendag weer daarheen wil gaan.

Pierre V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat jy sien is nie wat jy kry nie.

Baie teleurgesteld. Dis nie wat ek gedink het dit is nie, miskien is die ander kamers meer gerieflik.

Nelie S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Baie skoon en netjies gewees.

Marina V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met vriende

Ongelooflik lekker ! Elke dag 'n nuwe ontdekking.

Paddatjiesrus bied 'n heerlike vakansie ervaring! Pragtige plek, pragtige mense. Dit het werklik soos familie gevoel wat ons daar agter gelaat het! Kan dit en die gebruik van LekkeSlaap vir enige iemand aanbeveel!

Zelda V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Saam met vriende

Stil, rustig, veilig met 'n pragtige uitsig van die see.

Ek en my vriende het ons tydjie by Paddatjiesrus geniet. Die akkommodasie was skoon en netjies, met al die nodige geriewe. Die uitsig was pragtig. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan bly.

Jaco B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker veilig en sentraal. Sal definitief weer daar bly!

Waarde vir geld en gasvrye mense. Lekker sentraal en baie veilig.

Barbara W - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Paddatjiesrus was uitstekend.

Die woonstel was silwerskoon en alles wat ons nodig kon gehad het, was in die woonstel. Ceciel en Cliff was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Dit was ook lekker om net oor die straat te stap en op die strand te wees. Ons was ook gelukking om van ons stoep, walvisse in die Baai te sien. Daar is baie om te sien en te doen en alles is naby! 'n Heerlike naweek op Struisbaai.

Tielman D - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus by Paddatjiesrus!

Baie dankie, ons het die naweek baie geniet.

Ingemar J - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingemar J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Sal dit enige tyd weer besoek! Waarde vir geld!

Dit is baie netjies. Alles wat jy benodig, is daar teenwoordig. Die onvangs was baie goed. Die mense se gasvryheid het my hart gesteel.

Elfriede C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfriede C
Saam met vriende

Heerlik en rustig! 'n Manjifieke uitsig.

Baie dankie vir paperhanddoeke! Sorg asb. vir 'n groentemessie/skerp mes/broodmes. Die een plaat van stofie bly warm (regs) na gebruik; dit het probleme veroorsaak.

Dries D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Gary B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B
Gesin met tieners

Rustig en genotvol.

Prentjiemooi en rustige atmosfeer, kalmerend en inspirerend. Baie geniet!

Denise V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf en goed toegerus.

Sien die sterre hieronder.

Hein V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice. Seker die skoonste eenheid ooit!

Sal verseker weer besoek. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik.

Celest K - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest K
Gesin met klein kinders

Gemaklik, naby die see, basies en het alles wat mens benodig!

Die gasvrou en gasheer was wonderlik gasvry en het heelwat aanbevelings gemaak van wat ons in die area kan doen, wat ons besoek definitief interessant gemaak het. Die huis is naby aan die see met 'n klein swemstrandjie omtrent 150 m van die huis. Reg voor die huis is rotspoele. Daar is baie om te doen in die omgewing. Die verblyf is goed ingerig, skoon en baie gemaklik! Die bad en stort is net wat mens nodig het om goed af te skakel en te ontspan! Ons kan dit sterk aanbeveel!

Michael R - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was heerlik! Ons gaan beslis terug!

Lee-ann S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dit was aangename verblyf gewees.

Elfriede C - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfriede C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan al ons vereistes - heerlik!

'n Handdoekreling by wasbak in badkamer sal baie handig wees; braaiplekkie het gate onder-in nodig vir 'n beter trek; papierhanddoek in kombuis sal 'n heerlike ekstra wees.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 70, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0MzMyYTAyLWJhMjYtNDA3ZC1iNDg1LTcyYTg1Yjk0ZTU5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 70 De Waal Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.812186941536 20.044815838337
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!