Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paella

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 747

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 13 resensies vir Paella
Netheid
3.7/5
Diens
3.8/5
Ligging
2.4/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Michelle P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek en goed uitgerus. Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paella se terugvoer

Hi Michelle,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is so bly dat julle dit geniet het by Paella. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Paella
Irna V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irna V
Saam met vriende

Relaxing.

Add a bigger TV. Take guests to the units and show them how everything works.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paella se terugvoer

Hi Irna, thanks for your feedback. Our policy is to check in at our desk and from here we direct you with a map and physical address to the house. I'm really sorry that you experienced this and hope that we will still be able to welcome you back in the future. Paella is a nice and comfortable house.

Paella
Joey B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Foto's is misleidend op die internet.

Die webtuiste beskryf dat die skuifdeur uitloop op die patio en braai area. Die skuifdeure moet gesluit word, op met twee stelle trappe om by die braai-area te kom bo op die dak. Die braai-grid was gebuig en geroes ─ kon nie gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paella se terugvoer

Hi Joey
Ek maak onmiddellik die regstelling rakende die skuifdeur na die patio, dis nie die geval nie en ek vra omverskoning hiervoor. Dis jammer jul het nie die rooster rapporteer nie, sou dadelik 'n ander een gebring het. Ons hoop regtig dat ons jul eendag weer terug kan verwelkom, maar onder beter omstandighede.

Paella
Amanda J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda J
Saam met vriende

Die volgende negatiewe punte rondom ons verblyf.

Braai op balkon baie vuil, braai wat onder kon gebruik word, is so klein en vuil dat jy moontlik vir 2 mense kan braai, maar wou ons nie gebruik nie, siende die rooster baie vuil was. Die panne in die kombuis was vuil die een so aangebrand dat jy dit nie kan skoon kry nie. Waterdruk baie swak, sodra jy die water wil reguleer tussen warm en koud verdwyn die water totaal en al, so om te kon stort was 'n groot frustrasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warner D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Warner D
Gesin met klein kinders

Gemiddeld.

Die plek is ideaal vir gesin maar nie met klein kinders, want daar's genoeg spasie en bad in die hoofslaapkamer. Probleme wat ons ondervind het was dat die waterdruk baie swak was en dat die stort baie stadig dreineer. Die gas van die verwarmer was leeg, gras baie lank met hondbollie waarin ek 2 keer getrap het. Ek het dit agterna rapporteer omdat ons nie juis oor 'n naweek wou gepla wees, en het eerder geleef daarmee. Die braai-area op boonste vloer is baie koud en nie baie privaat nie. Die bure het die eerste aand tot laat lawaai want die plek is basies in die woonbuurt. Sal nie aanbeveel vir mense met klein kinders, want daar is geen motorhek. Ons het 'n bord gebreek wat ons gelukkig nie hoef terug te betaal het nie. Garage is 'n voordeel aangesien diefstal blykbaar 'n probleem in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Johan J
Gesin met klein kinders

Dit was rustig, maar ons het bietjie ingehok gevoel.

Die verblyf het hoogte- en laagtepunte. Sal dit ongelukkig nie aanbeveel as jy klein kinders het nie. Oop erf met rondloperhonde was glad nie aangenaam nie. Voertuig moes buite staan a.g.v goedere in motorhuis. Lekker loopafstand van goeie pizza-plek. Strandwandel was ook heel lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paella se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Johan. Ek sal beslis praat met die eienaar oor 'n moontlike hek by die ingang na die erf. Ek was ook geensins bewus van die goedere in die garage nie, gaste parkeer gewoonlik binne. Bly om te hoor dat julle egter jul verblyf geniet het ten spyte van die punte genoem hierbo. Sien uit daarna om julle weer as ons gaste te verwelkom.

Paella
Carina C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerbly by die see.

Baie mooi plekkie, rustig en lekker naby aan al die gebeure van die dorp. Jy kan hier rustig kom vakansie hou en net ontspan met die see se geluide. Baie mooi moderne huisie met als in wat jy sal nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paella se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly om te hoor dat jul lekker gebly het en hoop dat ons jul weer in die toekoms as ons gaste sal verwelkom.

Paella
Adel V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Adel V
Gesin met klein kinders

Dit is 'n baie moderne huis en binne is dit ongelooflik mooi, maar die ligging was teleurstellend.

Die huis is pragtig en die binnehuise versiering is uit die boonste rakke. Kombuistoerusting baie duursaam. Die kamers en badkamers is ook ongelooflik mooi. Die braai-area was baie teleurstellend. Dit is bo-op die dak en met die Weskus se wind kon ons nie een maal daar braai nie en moes langs die huis braai wat baie beknop was. Sal voorstel mens maak ten minste die braai-area maar met glas toe sodat mens darem nog die uitsig kan geniet en ter selfde tyd net die wind kan keer. Die agent het ons baie veiligheidsbewus gemaak omrede hul blykbaar baie steel daar en mens het gevoel jy moet maar net binne bly en alles sluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paella se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, dit word waardeer. Dit is so dat Paella in die tradisionele Vissersgebied geleë is en en pragtig gemeubileer is. Die eienaars is bewus van die braai bo en dink daaraan om dit meer beskut en toe te maak maar so dat mense nog steeds die uitsig kan geniet. Soos enige ander dorp is daar diefstal en ons het dit goedgedink om jul net bewus te maak hiervan om enige insidente te vermy. Ons hoop egter nie dat dit jul laaste keer was in Paternoster nie en sien uit daarna om jul weer as ons gaste te verwelkom eendag.

Paella
Andre S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbevredigend.

Baie duursaam en netjies, ligging en sekuriteit nie aan te beveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony N
Saam met vriende

Well positioned, close to restaurants.

See our rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janine D
Saam met vriende

A unique experience ...

The garden needs to be cleaned and looked after. The shower drain blocks when showering. The braai area is very bleak. The neighbours were very friendly though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamarynstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde634a6a42abcf0496cdfa5ca61d036217f2e4914a85d10fb562ee4dd334e98c796e2622737b069e522aae73a888a674e363?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 13 5 1 4 Tamaryn Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -32.810375210743 17.890328764915
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem