LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1 | LekkeSlaap
+23

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gerber D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerber D
Besigheidsreis

Baie goed togeruste eenheid, baie netjies en ruim, sal definitief weer kom kuier!

Ek voel die shuttle service, veral vir aankoms en vertrek moet ingesluit wees by die akkommodasie. Die tariewe is buitensporig! R100 om 3 persone vir 200 meter te vervoer is belaglik! Huurders moet ook hiervan in kennis gestel word voordat hulle 'n bespreking maak en nie nadat bespreking reeds gedoen is nie.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1's terugvoer

Hi Gerber, dankie vir die terugvoering.
Die pendel diens is nou weer gratis vanaf Desember 2020, dis maar die Estate reels en daarom kan ons nie altyd beheer nie.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1
Coenrad F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenrad F
Saam met vriende

Beslis die geld werd.

Baie dankie vir jou vriendelike hulp, Chane. Die eenheid het ons verras. Netheid, volledig toegerus en goeie decor. As vriende het elke paartjie sy eie privaatheid gehad en 'n heerlike algemene kuier area. Het beslis alle verwagtinge oortref. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1's terugvoer

Hi Sanet. Baie dankie vir die wonderlike terugvoerig. Hoop om gou weer van julle te hoor. Groete Chane.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1
Emmerentia D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Mooi uitsig. Voel veilig. Baie stil en rustig.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop ons hoor gou weer van julle.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1
Faried S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faried S
Gesin met klein kinders

Beautifully furnished, big unit that has everything (towels, utensils, crockery, etc) you need to make you feel at home.

Immediately after our overseas holiday myself, my wife, 8 year old daughter and in-laws spent the 2018 Easter Weekend here to recover and enjoy some tranquillity at this beautiful and tastefully furnished unit. The location is fabulous and serene. We will definitely want to return and possibly stay a little longer. This self catering unit has everything you need to ensure that your stay is comfortable and enjoyable. If you don't feel like preparing your own meals the Pinnacle Point Estate has its own restaurant that serves all your meals - at reasonable prices. If you're a golfer then you will surely enjoy this beautiful estate. The walking trails and cave excursion on the estate was enjoyable. My only regret was not booking a golf car in advance. Otherwise, we spent some great family time together.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1's terugvoer

Dear Faried,
Thank you for the wonderful feedback. We hope to hear from you again in the future.
Best regards,
Chane

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1
Arrie S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arrie S
Gesin met klein kinders

Die verblyf was baie lekker gewees, net hartseer om te sien dat 'n woning se netheid nie gepaard gaan met die prys wat betaal word nie.

Pinnacle Point Villa is vir seker 'n toeristebestemming en sal vir serker aanbeveel kan word.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1's terugvoer

Goeiedag Arrie.

Dit is jammer jul kon ons nie vroegtydig inlig dat ek kon opvolg nie. Jammer daaroor ek is bewus en ek sal opvolg met skoonmaakdiens wat ons gebruik.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1
Madalein K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalein K
Gesin met tieners

Luukse verblyf in 'n baie veilige kompleks met pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gebly in die luukse eenheid. Baie lekker om soggens te gaan draf. Baie veilig. Lekker sentraal geleë as dele op die Tuinroete besoek wil word.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1's terugvoer

Goeie dag Madalein, baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop om gou weer in die toekoms van julle te hoor. Groete, Chane.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1
Elza D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza D
Gesin met tieners

Droom mooi!

Veilig en asemrowende mooi uitsig! Sal graag in die somer weer wil kom!

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1's terugvoer

Goeie dag Elza. Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Hoop om gou weer in die toekoms van julle te hoor Groete, Chane

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1
Rian M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rian M
Gesin met klein kinders

Voldoende.

Vloere en matte was nie so skoon soos wat verwag sal word met aankoms. Gerieflik en voldoende verblyf andersins.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1's terugvoer

Beste Rian,

Baie dankie vir die terugvoer, ek sal die versoek ernstig opneem met die skoonmaakdienste.

Groete,
Chane

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1
Clarissa N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa N
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld, perfek vir 3 paartjies en hul eie privaatheid.

Pinnacle Point Oord is baie veilig met 'n beeldskone uitsig oor die mooie see. Blok 25 eenheid 1, is baie goed uitgerus met so te sê alles, van skoonmaakmiddels tot alle kombuistoerusting. Daar is 3 ruim en luukse kamers met elkeen wat sy eie volledige badkamer het. Baie privaat en geluide of geraas steur geensins die res van die huishouding nie. Voorhuis of sitkamer is bietjie klein vir die hoeveelheid mense wat die villa kan neem maar daar is gelukkig 'n binne-braai wat ook 'n tafel en kuierarea is. Die enigste nadeel om in 1 van dié villas te bly, is dat jy nie jou motor by jou villa mag parkeer nie. Geen voertuie word daar toegelaat nie en jy moet dus op 'n sentrale plek parkeer en elke keer wag en reël vir die oord se oplaaidiens. Gelukkig is hulle redelik flink en vinnig, so mens hoef nie te lank te wag nie. Het andersins 'n heerlike 4 dae se verblyf gehad en die mooiste golfbaan met die mooiste uitsig trotseer. Sal Blok 25, eenheid 1 vir seker aanbeveel.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1's terugvoer

Goeie dag Clarissa.

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Hoop om gou weer in die toekoms van julle te hoor

Groete,
Chane

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1
Chris E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, waarde vir geld en vriendelike diens.

Baie netjies en skoon. Sal weer hier bly.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1's terugvoer

Thank you for the great feedback. Much appreciated !
Chane.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1
Linda V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda V
Saam met vriende

It was a well kept apartment in a golf estate with lots of activities besides just golf.

The apartment was well situated with stunning views. The people were very helpful and willing to answer any questions. The flowers and welcome biscuits and nougat were a delightful touch.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1's terugvoer

Thank you for the great feedback. Much appreciated Chane.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1
Werner V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

Tranquil setting with lovely views. Close to Woolworths and Food Lovers Market and only five minutes away from Blueflag Santos Beach. I have traveled all over world and the bedrooms and well appointed en-suite bathrooms are some of the most spacious that I have ever encountered.

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1's terugvoer

Thank you for the great feedback.

Much appreciated
Chane

Pinnacle Point Villa Block 25 Unit 1
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Golf Resort, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2ZDgyZTZhLWRhZWQtNDQ1YS1iOGIxLTUwYTRhZDBlNzliZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Pinnacle Point Golf Resort Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.196791411462 22.097031623125
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!