Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plottie

Die Erf
Vanaf R840
R840 R714
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die woonstel het ook 'n stapelbed in die leefarea. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die woonstel se leefarea en kombuis is oopplan en die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas/vrieskas toegerus. Die ligte in die woonstel sluit noodbeligting tydens beurtkrag in en 'n draagbare herlaaibare lig word voorsien. Die woonstel het 'n slim-TV en WiFi wat aan die UPS gekoppel is. Die woonstel het 'n braai-area met skadu in die ruim agterplaas. 'n Braairooster en eetgerei word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die eienaar bly op die perseel in 'n aparte eenheid en is 24/7 beskikbaar om enige kwessies wat mag opduik aan te spreek. Die eienaar deel geen spasies met gaste behalwe die parkeerarea nie.

Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Bietjie toiletpapier, lugverfrisser, handseep, skottelgoedwasserblokkies, asook skottelgoedwasmiddel en 'n spons word voorsien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plottie
Vanaf R1 550
R1 550 R1 318
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Plottie is 'n ruim vakansiehuis met 'n binnehof en onderdakbraai-area, oopplan-leefarea en toegeruste kombuis met al die benodigdhede vir 'n ontspanne gesinsvakansie. Die huis se hoofslaapkamer ihet 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die huis se leefarea en kombuis is oopplan en die kombuis is met 'n oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, ketel, broodrooster, vollengte yskas, vollengte vrieskas en 'n groot diepvrieskas toegerus. Die huis het 'n tweeplaatgasstoof as alternatief tydens beurtkrag. Die ligte in die hoofleefareas is gekoppel aan 'n ononderbroke kragtoevoerstelsel en 'n draagbare herlaaibare lig word voorsien. Die huis het 'n TV met DStv en WiFi wat aan die UPS gekoppel is. Die leefarea het 'n lekker kaggel. Die huis het 'n binnehof met 'n onderdakbraai-area. 'n Braairooster en eetgerei word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eienaar bly op die perseel in 'n aparte eenheid en is 24/7 beskikbaar om enige kwessies wat mag opduik aan te spreek. Die eienaar deel geen spasies met gaste behalwe die parkeerarea nie.

Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Bietjie toiletpapier, lugverfrisser, handseep, skottelgoedwasserblokkies, asook skottelgoedwasmiddel en 'n spons word voorsien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R840
R840 R714
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA780bf6d12c6d4b138b73ad15463dbace62ebc0f92f64e5a373c3dec27efda95f444b012e6975ea287dbc66c94c1d67ad66f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nouVanaf R714 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 10 Nerina Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -34.804104 20.0609
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem