Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Plottie
- Selfsorg
- Die Erf
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Daar word gestreef daarna om alle gasteversoeke sover moontlik te akkomodeer. Nieteenstaande kan 'n bespreking slegs bevestig word wanneer gaste gereed is om 'n redelike deposito te betaal binne 'n dag of twee. Gaste moet dus slegs 'n bespreking maak indien hulle gereed is om die deposito te betaal. Gratis kansellasie is beskikbaar tot en met 'n week voor die inklokdatum.
Die eienaar bly op die perseel in 'n aparte eenheid en is 24/7 beskikbaar om enige kwessies wat mag opduik aan te spreek. Die eienaar deel geen spasies met gaste behalwe die parkeerarea nie.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Bietjie toiletpapier, lugverfrisser, handseep, skottelgoedwasserblokkies, asook skottelgoedwasmiddel en 'n spons word voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Nerina Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang