LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by River View Holiday House | LekkeSlaap
+6

River View Holiday House

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir River View Holiday House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nico E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing.

Na 'n slegte ervaring by Sea Cottage in Diaz, is die Kunz familie soos engele na ons gestuur. Wat 'n pragtige huis. My twee yorkie-kinders wat ook welkom was het die grasperk vreeslik geniet. Sal River View enige tyd aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

River View Holiday House's terugvoer

Baie dankie, ons is so bly julle het lekker gebly.

River View Holiday House
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 131, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXQdOlwUhoMoPb099qJZzroaKXc0PJisbaPVURUZLF4DD2rpGto?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 131 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.118538711512 22.117203850135
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!