Riviera Hotel
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 495 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Riviera Hotel is aan die oewer van die Hartenbosrivier. Dit is ’n gesinshotel en bied gerieflike verblyf in ’n pragtige omgewing, met besonderse vriendelike diens en personeel. Die hotel is net ’n kort stap vanaf die strand.
Gerieflike verblyf word in 5 hotel-gesinskamers, 2 hotel-suites, 2 tweeslaapkamer-selfsorgwoonstelle en 1 drieslaapkamer-selfsorgwoonstel gebied. Die gesinskamers is ideaal vir ’n gesin van 4 en het ’n dubbelbed en ’n slaapbank vir kinders. Die hotel-suites is ideaal vir paartjies en hierdie selfsorgwoonstelle het elk ’n ten volle toegeruste kombuis vir selfsorg.
Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanale, badkamergeriewe en badhanddoeke.
Gaste het toegang tot ’n dameskroeg en ’n à la carte-restaurant, sowel as ’n swembad, konferensiegeriewe en ’n saal vir troue en funksies.
Die ligging is ideaal vir gaste wat die Tuinroete of die buurdrop Mosselbaai wil verken. Daar is ’n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite in die area, soos strande, walviskyk, duik, haaihok-duik, branderplankry, visvang, avontuur-ervarings, voetslaanroetes, wild- en natuurreservate, restaurante, winkels en kroeë.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Jaar gelys 11
Ligging
- Port Natal-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Riviera Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom