RRG - River Rapids Grace Units
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gloumarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
René T - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig, skoon, lieflik.
Christa D - Apr 2024
Algehele gradering
Na 'n baie slegte ervaring by Delikaat Gastehuis, was RRG 'n wonderlike uitkoms.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Christa. Kliëntdiens, tot algehele tevredenheid van gaste, bly ons eerste prioriteit.
Rodene L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier! Mooi skoon dorp.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Baie dankie, Rodene. Ek gaan beslis die kompliment t.o.v. ons dorp oordra na die betrokkenes in die Munisipaliteit. Dit is motiverend. Ons verwelkom julle graag weer by RRG.
Reinette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Eienaars is wonderlike mense, pragtige plek, sal beslis weer kom kuier.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Reinette... volgende keer bly jy beslis langer né.
Elsabé S - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike oorslaapplek. Vriendelik ontvang. Kan die plek aanbeveel.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Elsabé. Dis goed om tevrede gaste te ervaar. Waardeer opreg.
Sue R - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely incredible and highly recommended.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Thanks, Sue. We appreciate your review. You'll always be welcome at RRG.
Jp W - Feb 2024
Algehele gradering
Stil, rustig. Volgende keer bly ek langer.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dit sal wonderlik wees om jul langer hier te akkommodeer!
Deik V - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende oorblyfplek, waarde vir geld, netjiese skoon kamers.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Baie dankie. Kliëntediens is ons eerste prioriteit. Die sig en rustigheid van die Oranjerivier is 'n Vader-gegewe bonus wat ons aanbied, en julle sal altyd welkom wees.
Anthony B - Des 2023
Algehele gradering
Was af die pad se stof.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie, Anthony. Dis RRG se voorreg om gaste soos jul te akkommodeer. Ons verwelkom jul graag weer by ons.
Piet S - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflike plek met 'n ongelooflike mooi uitsig.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Baie dankie Piet. Ons waardeer opreg jou positiewe terugvoering.
Thomas V - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker langs die rivier.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Thomas, ons verwelkom altyd, in die toekoms, weer tevrede gaste by RRG.
Derick M - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig op die rivier.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Baie dankie Derick, vir positiewe terugvoering. Ons waardeer dit so opreg. Jul sal altyd welkom wees by RRG.
Alta J - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, gasvry, mooi uitsig.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Alta waardeer so opreg jou terugvoering. Jul sal altyd welkom wees.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Johan H - Feb 2023
Algehele gradering
Vyf sterre is nie genoeg nie!
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Johan......ons is nederig dankbaar vir hierdie tipe terugvoering. Ons gee graag prioriteitdiens, en ja.....die Oranje se rustigheid dra by tot sielsvrede. Ons is bevoorreg met hierdie daaglikse sig.
Frans B - Des 2022
Algehele gradering
Rustige plek met baie spasie.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Baie dankie Frans. Ons streef na goeie diens; en natuurlik is die sig en rustigheid van die Oranje n bonus. Jul sal altyd welkom wees by RRG.
Jaco B - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik. Rustig en baie goed ingerig.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Ons waarderende dank Jaco, vir hierdie positiewe terugvoer. Jul sal altyd welkom wees by RRG.
Karin S - Aug 2022
Algehele gradering
Verblyf langs Oranjerivier.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Lourens en Karin, jul sal altyd welkom wees by RRG.
De Wit C - Jul 2022
Algehele gradering
Bo-verwagting lekker.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Baie dankie De Wit, jul sal altyd welkom wees by RRG.
Tilla B - Jul 2022
Algehele gradering
Mooi, netjiese eenheid.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Baie dankie Tilla, waardeer opreg jou terugvoering. Ons verwelkom jul graag weer by ons.
Doreen A - Jun 2022
Algehele gradering
Netjiese eenhede met 'n fantastiese uitsig.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dis met dankbaarheid wat positiewe terugvoering ontvang word. Tong in die kies, ek sal 'n tweede geyser moet installeer, om in die winter daardie groot, diep bad vol warm water te kry. Doreen, jul sal altyd welkom wees by RRG.
Louwrens V - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
Peet L - Mei 2022
Algehele gradering
Puik diens. Baie vriendelik en behulpsaam.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
My waarderende dank Peet, vir positiewe terugvoering. Jul sal altyd welkom wees by RRG.
Bg B - Apr 2022
Algehele gradering
Puik diens. Netjies en goed toegerus.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Baie dankie BG,
Jou positiewe terugvoering word werklik opreg waardeer.
Hopelik het jy jou akkommodasie nis gevind in Prieska, vir jou toekomstige besigheids afsprake, en sal jy altyd welkom wees by RRG.
Roger W - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely setting.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Baie dankie Roger. Jou positiewe terugvoer word opreg waardeer. Ons verwelkom jul graag weer by ons.
Rory I - Jan 2022
Algehele gradering
Great stop over and welcome rest on the long haul back to Johannesburg.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Rory. Baie dankie vir jul gewaardeerde terugvoering. Ons verwelkom jul graag weer in die toekoms.
Dorette D - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en gemaklike verblyf.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
My waarderende dank Dorette, ons verwelkom jul graag weer by RRG
Wilma B - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustige atmosfeer.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Baie dankie Wilma. Ons verwelkom jul graag weer by ons.
Ockert B - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde-vir-geld verblyf.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Ockertb jul sal altyd welkom wees hier.
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Johan. Jul sal altyd welkom wees by rerig.
Freda J - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker oornag.
Lochner D - Sep 2021
Algehele gradering
Perfek.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Lochner. Wonderlik om gaste soos jul, te ontmoet/ontvang, wie soveel bedagsaamheid, en veral geduld, aan die dag lê as ek iets vergeet het. Ons verwelkom jul graag weer by ons.
Ina F - Sep 2021
Algehele gradering
Nice and clean.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Baie dankie Ina. Jul positiewe terugvoer "hou ons op ons tone" om die standaard te behou, of nog te verbeter. Ons verwelkom jul graag weer by ons.
Theunis L - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig, gerieflike kamers en 'n fantastiese gasvrou.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Theuns, dit was een groot voorreg om jul te akkommodeer. Ek was net bly dat daar nog oop Eenhede was vir die volgende aand, en dat jul 'n rustige aand hier kon deurbring.
Annemarie K - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig met kabbelende water van die Gariep in jou ore.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Annemarie. Ons poog altyd om kliëntediens gerig te wees. Soms is daar "dowwe" oomblikke, en word iets belangrik vergeet, maar dit spoor ons aan om nog meer positief te opereer. Jul is altyd welkom.
Johan M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik, net jammer vir warm water probleem.
Theunis D - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was lekker om daar te kom en so 'n blaaskansie te vat van al die ryery.
Marianna S - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Baie dankie Mariana.
Ons streef na prioriteit kliëntediens. Daar is maar altyd stres en selfondersoek by ons, as daar klagtes/ongemak is vanaf gaste. Jou positiewe terugvoering sal ons gemoedere weer bietjie 'n uplifting gee, en ons blymoedig laat voortgaan, om dan ook die perfeksie van die Oranje se sig, en rustigheid, saam met diens, aan gaste te bied.
Julle sal altyd welkom wees by RRG.
Anton C - Aug 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Louis V - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies en voldoende.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Louis, ons sal beslis meer ag slaan op aanvulling en hervulling van kombuisware. Soms verdwyn hierdie ware net, sonder dat ek bewus is daarvan. Die "ratrace" lewe moet egter aangepas word na kwaliteit diens na gaste, en ons wil en sal graag prioriteit aandag daaraan verleen.
Glynn A - Jun 2021
Algehele gradering
Brief overnight stay on Noordkaap roadtrip.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Baie dankie Glynn. dis 'n warm, dankbare gevoel, as gaste tevredenheid ervaar van hul verblyf by RRG.
Jul sal altyd welkom wees om terug te keer na ons.
Amelia G - Apr 2021
Algehele gradering
River Rapids Grace Units is skoon en netjies en die eienaar doen baie moeite vir haar gaste.
Paul L - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende gasvrou en pragtige ligging. Was net lekker!
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Paul, Sjoe, dit was een groot seening, om jul by ons te ontvang.
Ek het jul, in moegwees, so jammer gekry, nadat jul die lange stuk grondpad agter die rug gesit het, met die terugkeer.
Volgende keer moet jul die ou padkaarte, en petroljoggies, se inligting vertrou en nie weer die GPS nie. (Dis altyd my man, tong-in-die-kies, se raad aan diegene wie die grondpaaie moet trotseer, soos die GPS hul "beveel").
Jul sal altyd welkom wees by RRG.
Lehleen P - Feb 2021
Algehele gradering
'n Goeie oornagopsie met 'n paar haakplekke.
Ronel Pl B - Jan 2021
Algehele gradering
Kamer was netjies en lekker groot. Badkamer is gerieflik.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Baie dankie Ronel, jou terugvoer word in opregtheid waardeer.
Jul sal altyd welkom wees by RRG.
Deon M - Des 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Deon, vir die terugvoering en ek moes lag vir die "moet-bed-pensioneer".
Ons het ongelukkig nie geweet van die basis van die een bed wat gebreek was nie. iemand was definitief so bietjie swaar, maar het onlangse gaste ons attent gemaak daarop, en is dit onmiddellik verwyder uit die eenheid. Die eenheid, met goeie bedgerief, sal beslis reg wees as jul weer hier kom.
Geseende 2021 vir julle.
Derk H - Nov 2020
Algehele gradering
All fine except access path to accommodation not level at all.
Paul O - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker ligging en rustig
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Paul, ons waardeer jou terugvoering tov RRG. Jul sal altyd welkom wees by ons.
Frederick C - Jan 2020
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plek met 'n baie mooi uitsig.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Frederick.......dankie vir jou terugvoer. Jul sal altyd welkom wees by RRG!
Jan N - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik, mooi uitsig, skoon, netjies, gerieflik.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Jan, jou terugvoer beteken baie vir ons. Ons poog altyd om te verbeter.
Jul sal altyd terug verwelkom word by RRG.
Charles E - Des 2019
Algehele gradering
Excellent place to stay. Very hospitable owner.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Charles, ons het jul, saam met die ander gaste, sò in waardering geniet. Jul was so aanpasbaar by mekaar. Wees verseker jul sal altyd welkom wees hier.
Peter V - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik, puik ligging, gasvry en dan nog op die koop toe 'n fantastiese uitsig.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Baie dankie Mari, dit was heerlik om julle by ons te akkommodeer vir die 2 dae.
En ek sal spesiaal daardie vlag koop en gaan hys! Al hang dit net 1 dag!
Hierdie trotse-dag geleentheid sal my altyd aan julle herinner.
Willem S - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies en voldoende.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Willem, en toe ontvang ons ons 1ste baba-gas. Pragtige klein skat! Julle is altyd weer welkom.
Pierre U - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende ontvangs deur die gasvrou.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Pierre, sien daarna uit om jul weer by ons te ontvang, sal 'n ekstra boswa wieletjie "op ys hou"😉
Jeannie H - Jul 2019
Algehele gradering
'n Juweel in Prieska!
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Ai Jeannie,
Ek kan net my kop in oodmoed buig, in dank, vir hierdie terugvoer, en dat Hy ons in genade die voorreg bied, om hierdie Oranje rustigheid op hierdie stadium van ons lewe te geniet. En boonop ook met gaste, soos jul te deel, wat dit opreg waardeer. Jul sal altyd welkom wees by RRG.
Arthur K - Jun 2019
Algehele gradering
A very comfortable unit with all living requirements provided.
Lucas Marthinus V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike en gasvrye ontvangs en aangename verblyf.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Ons is bly dat jul met waardering ons stukkie Oranje-juweel geniet het. Julle is altyd welkom om weer rustig te kom oorbly.
Anna-marie E - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige ligging - puik diens.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Anna-marie,
Dit is altyd 'n voorreg om moeë gaste die rus en vrede van RRG en die Oranje te bied. Hoop om julle weer in die toekoms by ons te ontvang.
Retha V - Des 2018
Algehele gradering
Weggesteekte juweel.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Hi Retha. Dit was wonderlik om te sien hoe gaste, uit verskillende windrigtings, in gemak mekaar, en die mooi van die Oranje, geniet. Jul sal altyd welkom wees by RRG.
Deon D - Des 2018
Algehele gradering
Dankie tog vir lugversorging.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Deon vir positiewe terugvoering. Kom geniet gerus weer die storte en Oranje in die toekoms.
Luhann Plant Hire (hannelie) M - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Hannelie, jul sal altyd welkom wees by RRG!
Christo N - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Christo, ons waardeer jul positiewe terugvoer opreg.
Hannes B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie behulpsaam en gasvry.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Hannes.
Dit was 'n groot voorreg om jul hier te ontvang, en die volgende oggend die loslaat van duisende duiwe te aanskou. Ons sal beslis 'n Oranje geelvis "bestel" om aan "anker te le" vir jul volgende Karoo-kuiertjie.
Philip H - Apr 2018
Algehele gradering
Plek om uit te span na reis.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie, ons waardeer jul positiewe terugvoering, en is opreg bly as jul die Oranje se rustigheid, wat perfeksie bied, geniet het. Jul sal altyd welkom wees by RRG.
Elaine P - Mrt 2018
Algehele gradering
Prentjiemooi uitsig in pragtige tuin.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Elaine, dit was een groot voorreg en plesier om julle as groep by RRG te ontvang.
Baie dankie dat julle die mooi van die Oranje waardeer en geniet het.
Altyd weer welkom by RRG.
Annelise K - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons het slegs oornag en het dit baie geniet.
Cindy M - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Cindy, aangename gaste soos jul skep, visa versa, outomaties vriendelike spontaniteit.
Ons is so bly dat jul RRG, en natuurlik die Oranje se rustigheid, psigies en fisies, geniet het, in die omstandighede wat jul Prieska moes besoek.
Ons verwelkom jul altyd graag weer by RRG.
Sandra M - Des 2017
Algehele gradering
Dit was die perfekte verblyf met 'n pragtige uitsig.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Sandra, jul is so borrelend na-aan-die-natuur-jeug, en kon ons jul in gemak, met die wete dat daar iewers ouers is, wat jul koesterend in gebed veillig op die pad wil hou, met ongedwonge liefdebeskerming ontvang. Ons vertrou
jul het 'n wonderlike vakansie gehad in Jeffreys. RRG sal jul graag weer wil ontvang vir 'n wegloop-naweek.
Amanda H - Des 2017
Algehele gradering
I was gracefully received by Gloumarie and left to my own devices, which I prefer, with an open invitation to call on Gloumarie should the need arise. Lovely place.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Amanda, soms is dit nodig om diskressie te gebruik tov gaste. Jy was werk-
lik 'n moeë reisiger vanaf Namibie, en ons is so dankbaar jy kon die rustigheid van RRG en die Oranjesig geniet. Ons verwelkom jou graag weer by ons.
Josina V - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam. Eienaars baie gaaf en behulpsaam.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Josina, hoewel 'n broodrooster nie op die lys van kitchenette toerusting, per advertensie, is nie sal ons 'n volgende keer sorg dra dat jul die gerief daarvan kan geniet. Ons woefkind het sy speelmaatjie geniet. Jul is altyd weer welkom.
Steven B - Okt 2017
Algehele gradering
A great visit.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Steven, waardeer dit. Dit was wonderlik om sulke waarderende gaste
te ontvang!
Lizette M - Sep 2017
Algehele gradering
We would definitely stay there again!
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Lizette,
Gaste soos julle, se positiwiteit en aanvaarding, maak dat ons jul altyd graag weer wil ontvang.
Jennifer B - Jul 2017
Algehele gradering
Awesome!
Lees meerRRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Jennifer,
Vandat jy hier was...is die herinnering soos 'n lekker herkoutjie! 'n opreg pragtige ingesteldheid, van 'n besondere persoon, het weerklank hier gevind. Ons 2 sal dae om kan sit en klets jou ma sou jaloers voel! Hoop ons sien jou in 2018!
Pierre M - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike uitsig en verblyf!
Lees meerRRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Dankie Pierre......dit is die standaard prioriteit klientediens/verblyf wat ons voortdurend poog om aan te bied. RRG-River Rapids Guestrooms sal jul altyd met ope gemoed verwelkom........
Julie V - Apr 2017
Algehele gradering
Werk goed sonder aandete.
RRG - River Rapids Grace Units se terugvoer
Soos per die advertensie, is die eenhede selfsorg. Kliëntediens gerig, word voortydige telefoniese aanbod gemaak van 'n aandete wat deur 'n subkontrakteur verskaf kan word. Na die bevestiging van bespreking word dit persoonlik bespreek. Die tipe ete, en selfdiens na aflewing, word ook verduidelik. 'n Vars voorbereide bord kookkos, slaai en 'n poeding/iets soet daarby, wat met kleeffoelie bedek is, word in die agtermiddag, voor aankoms van gas, in die yskas geplaas. Dit stel gaste in staat om die kos, volgens die gas se keuse, in die kitchenette se mikrogolfoond te verwarm. Die gas was nie vertroud met werkverrigting van die mikrogolfoond nie, wat toe aan haar verduidelik is. Hulp word graag aangebied indien 'n gas weereens hulp sou verlang met enige van die elektroniese toebehore in die eenhede. Ons bied graag ons verskoning aan, indien die gas nie die betrokke elektroniese gerief tot haar voordeel kon gebruik nie.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom