Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos Beach Pavilion - Flat B

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Callia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Santos Beach Pavilion - Flat B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5
Heidi S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S
Gesin met klein kinders

Stukkie juweel op die strand.

Santos Beach Pavilion sal ons definitief weer sien. Heng, dit was nou awesome vir ons eerste see vakansie. Ons kon letterlik die kinders van die stoep af dop hou op die strand. Hulle wou nie uit die water nie. Let wel, daar is 'n styl stel trappe van parkering na jou deur vir die minder fikses en daar is bietjie min privaatheid omdat daar 'n toeloop van strandgangers is, maar as mense jou nie pla nie sal jy dit geniet. Die woonstel is lieflik ingerig en ons het niks tekort gehad nie. Die gasvrou was super behulpsaam en het ons regtig vriendelik ontvang en kommunikasie was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ethilda O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ethilda O
Gesin met tieners

Die see op jou voorstoep!

Pragtige woonstel in die historiese Pavilion. Jy stap van jou voordeur direk op die strand. Jy hoor die hele tyd die see. Loopafstand van restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franziska A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franziska A
Gesin met tieners

Fantasties! Reg op die sand.

Die woonstel was goed toegerus en gerieflik. Die ligging is onverbeterlik. Die diens was vriendelik en flink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sats O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sats O

Nader aan die strand kan mens nie.

Ons was van Stellenbosch af oppad Natures Valley toe en het oorgeslaap by Santos Beach Pavillion. Ek is spyt ons kon nie nog 'n aand bly nie. Dit was baie lekker om op die stoep te sit en kyk vir die see. En binne drie tree is jy op die strand. Die restaurant langsaan met sy lekker stoep was ook baie welkom na 'n dag op die pad. Ons is ook baie vriendelik ontvang deur Liezel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Santos Beach Pavilion - Flat B se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie.

Santos Beach Pavilion - Flat B
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 43, Santosbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee021daed2450a6fbfcad81c2c36b04ceb1a1d30f184e76038d42de317e854d5d46ee3849c1261f1349e86b8e360da4b98e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 43 George Road Santos Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1765926 22.1362656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem