Sea-Lets
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 136 The Dunes, Hoofweg (MR394), Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 660 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sea-Lets bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks met toegangsbeheer in Keurboomstrand. Dit is 7 km vanaf Plettenbergbaai.
Die eenhede is ideaal vir gaste wat die omliggende areas op die Tuinroete wil verken. Akkommodasie by Sea-Lets bestaan uit 3 unieke dubbelverdieping-eenhede. Elke eenheid is apart en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers.
Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea met 'n TV met DStv-kanale, 2 parkeerplekke; een onder 'n motorafdak en een wat oop is. Elke eenheid het ook braaigeriewe vir gaste se gebruik.
Die eenhede word nie tydens verblyf skoongemaak nie. Daar is nie WiFi in die eenheid nie.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en dit is net 'n paar minute van die strand af. Sea-Lets is ideaal geleë naby natuurreservate, 5 tot 20 minute se ry vanaf Plettenbergbaai Hengelklub en die middedorp, Goose Valley en Turtle Creek Gholflandgoedere, die Knysna Olifantpark en vele meer. Dit is 'n uitstekende oornagstop tussen Kaapstad en die Addo Olifantpark.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 136 The Dunes, Hoofweg (MR394), Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea-Lets het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Keurboomstrand Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 136 The Dunes, Hoofweg (MR394), Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom