Keurboomstrand Akkommodasie by Sea-Lets | LekkeSlaap
+53

Sea-Lets

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Sea-Let B
- Net selfsorg. - Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Sea-Let A
- Net selfsorg. - Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Sea-Let C
- Net selfsorg. - Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Belasting en Ekstras

Betaalbepalings:
'n Deposito van 50% word vereis om die bespreking te verseker. Die balans, plus 'n terugbetaalbare R1000-breekskadedeposito, is via bankoordrag voor aankoms betaalbaar.

Neem asseblief kennis dat die eenheid nie troeteldiervriendelik is nie.
Rook word buite maar nie binne toegelaat nie.
Wees asb. bedagsaam en beperk geraas tot 'n minimum voor 08:00 en na 22:00.
Partytjies is streng verbode in die huis.
Die eenheid beskik oor 'n pakket van 8 vasgestelde DStv-kanale.
'n Skoonmaakdiens is nie ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

- Kansellasie 60 dae of meer voor die inklokdatum: 90% terugbetaling van alle betalings.

- Kansellasie 1 tot 59 dae voor die inklokdatum: 90% terugbetaling van alle betaling indien ons die eenheid vir dieselfde tydperk kan verhuur.

Gaste wat nie opdaag nie of vroeg vertrek: Geen terugbetalings.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 The Dunes, Hoofweg (MR394), Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzY2M0MWE2LTA3MTAtNGIyZC1iMTIxLWEwYjA3N2ZlZGFlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 136 The Dunes Main Road (MR394), 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.010828159838 23.423516331241
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za