Seagull View Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elske Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Rheta B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike vakansie huis.
Seagull View Cottages se terugvoer
Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het. Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang!
Lee S - Sep 2023
Algehele gradering
Issues and oceans.
Jacques P - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Seagull View Cottages se terugvoer
Dit doen my hart goed dat julle lekker kon ontspan. Baie dankie.
Alida V - Mrt 2023
Algehele gradering
Strand op jou voorstoep.
Seagull View Cottages se terugvoer
Ek is regtig bly dat julle die kuier geniet het!
Jandre M - Jan 2023
Algehele gradering
Ons is mal oor die ligging, nie noodwendig die huis nie, maar die ligging.
Priscilla J - Jan 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel en stapafstand van die strand.
Seagull View Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is altyd bly as ons gaste hulle verblyf geniet, want ‘n mens het nodig om jou batterye te laai. Die ligging naby sowel Plett as ander interessante besienswaardighede sorg daarvoor dat ‘n mens nooit kans kry om verveeld te raak nie, né.
Peter M - Des 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker en rustig!
Seagull View Cottages se terugvoer
Ek is regtig so bly dat julle die verblyf geniet, en soveel dolfyne gesien het. Dit is vir ons 'n plesier om ons huisies ook met ander mense te kan deel aangesien ons verknog is aan die plek. Ons kry oor die algemeen wonderlike gaste wat by ons oorbly, en dit maak alles die moeite werd! Baie dankie.
Rudolph H - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike rus, pragtige uitsig.
Seagull View Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is vir ons 'n riem onder die hart om te hoor dat ons gaste hulle wegbreektyd geniet het. Ons deel graag die plesier wat die huisies ons gee met ander.
Boeta C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustig, buite skoolvakansie, in die week.
Seagull View Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die wenk. Ons sal dit beslis in gedagte hou wanneer ons die webblad opgradeer.
Thia E - Mrt 2022
Algehele gradering
Huis was nie wat ek verwag het nie.
Seagull View Cottages se terugvoer
Die inigtingstuk maak daarvan melding dat handdoeke nie ingesluit is nie. Ongelukkig het ek geen versoek vir handdoeke ontvang nie, en was die telefoonoproep die eerste wat ek daarvan gehoor het. Handdoeke is onmiddellik deur die agentskap aan die gas verskaf.
Die bespreking was vir 25 Maart. Op 10 Maart het ek vier lêers met inligting aan die gas gestuur, onder andere die volgende, die koördinate van die ligging van Seagull View, 'n kaart wat aandui hoe om by Seagull View uit te kom, en 'n kaart van die oord met die presiese ligging van die vier huisies daarop aangedui.
Maryn S - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike plekkie en net oor die duin is die see. Wat meer kan jy voor vra?
Seagull View Cottages se terugvoer
Baie dankie. Ek is so bly dat julle die tydjie geniet het.
Hermanus V - Nov 2021
Algehele gradering
This was a jewel that we discovered. Will use again.
Godfrey B - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n aangename en rustige plek. Skoon en netjies.
Randall H - Okt 2021
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay the second time around.
Lara G - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful location
Jaco D - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend, beeldskoon.
Sharon B - Sep 2021
Algehele gradering
Didn't want to leave.
Seagull View Cottages se terugvoer
Thank you, I am so glad you enjoyed your stay. That is what it is all about!
Nadia B - Jul 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging met 'n wonderlike uitsig.
Lees meerSeagull View Cottages se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit en ek is só bly dat julle lekker gekuier het!
Shaun E - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was kos vir die siel.
Charmaine J - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig en die rustigheid was fantasties. Defintief waarde vir jou geld.
Seagull View Cottages se terugvoer
Baie dankie. Ek is regtig bly dat julle lekker gekuier het.
Dit is lastig om vroeg te moet vertrek, maar die vertrektyd is om 09:00 om die skoonmakers tegemoet te kom. Tydens die Covid-pandemie moet die huisies na elke vertrek ontsmet word, en as die vertrektyd 10:00 is, gee dit hulle nie genoeg tyd om betyds klaar te maak voor die volgende gaste arriveer nie.
Carmen S - Sep 2020
Algehele gradering
Relaxing and Refreshing
Ben V - Sep 2020
Algehele gradering
Plek is baie goed geleë. Toegangsroete dalk bietjie beperkend en problematies. Andersins het ons lekker vakansie gehou.
Lees meerSeagull View Cottages se terugvoer
Beste Ben
Baie dankie vir die terugvoer. Dit spyt my dat jy probleme ondervind het. Die agentskap het die sekuriteitsmaatskappy na Seagull A laat uitkom, en dit blyk dat daar geen probleem met die afstandbeheer of batterye was nie, maar wel met die alarmstelsel omdat die buitestrale nie in lyn was nie.
Die huisie is 'n dag voor julle aankoms deeglik skoongemaak en volgens Covid-vereistes gesaniteer. Daar was wel 'n sterk wind, wat moontlik vir die stowwerigheid na die skoonmaak verantwoordelik was. Ons sal nooit ons standaarde laat sak net om gaste geplaas te kry nie. As die uitstekende agentskap waarvan ons gebruik maak nie 'n skoonmaakspan beskikbaar het nie, aanvaar ek nie die bespreking nie.
Ter wille van deursigtigheid, noem ons die fooi afsonderlik omdat dit dieselfde is, afgesien van die duur van die verblyf.
Melanie B - Aug 2020
Algehele gradering
Comfortable, relaxing, peaceful.
Jennifer V - Jan 2020
Algehele gradering
Bo verwagting!
Annemarie A - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf langs pragtige strand.
Ilse W - Des 2019
Algehele gradering
Seagull A het 'n baie goeie ligging en uitsig.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Nimo D - Nov 2019
Algehele gradering
Baie stil en rustige omgewing, weg van die besige plekke af.
Karel L - Okt 2019
Algehele gradering
Werklik teenaan strand, privaat, rustig, in die middel van pragtige natuurskoon en tog naby winkels, restaurante ens.
Lees meerRiaan R - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf met 'n pragtige see-uitsig.
Lees meerSeagull View Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit moes vir julle baie frustrerend gewees het. Ek is net spyt dat julle nie die agentskap gebel het om die probleem aan te meld nie. Hulle sou dadelik iemand uitgestuur het om die fout te herstel. Ek is bly dat julle lekker gekuier het.
Roxane S - Sep 2019
Algehele gradering
The place is totally amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die plek is absoluut fantasties.
Lekker, rustige omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annalize D - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Seagull View Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Ons sal na die probleem laat kyk.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Christelle S - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker stil en klipgooi van die strand of vir lang stap langs die see en dolfyne van stoep te sien speel in die branders.
Seagull View Cottages se terugvoer
Ek is bly dat julle lekker gekuier het. Die DStv wat geīnstalleer is, bevat die premium pakket, dus alle kanale, ook dié vir rugby en krieket. Ons het dit juis opgradeer omdat ons daarvan bewus is dat die manne onttrekkingsimptome kry as hulle rugby- en krieketkykery ingekort word! Ek sal net weer by die agentskap seker maak of die aanwysings wat ons by die TV aangebring het, wel duidelik sigbaar is. Baie dankie vir die terugvoer.
Sandra N - Des 2018
Algehele gradering
Veilig, stil en gerieflike verblyf met maklike toegang tot die strand en see.
Lees meerJohann F - Des 2018
Algehele gradering
Dié verblyf in Keurboomsstrand!
Pieter J - Sep 2018
Algehele gradering
Was uit die boeke uit, fantasties.
Lizelle F - Apr 2018
Algehele gradering
Dit is vakansie.
Lambert V - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig, lekker ontspan.
Fred S - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig in die natuur weg van enige lawaai en te veel mense.
Elre G - Nov 2017
Algehele gradering
Was onvergeetlik.
Nicolene G - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasiese vakansie-akkommodasie.
J. V - Jul 2017
Algehele gradering
Gesellige huis naby die strand.
Lees meerJohann D - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker by die see!
Hein M - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Gail K - Mrt 2017
Algehele gradering
Value for money.
Lees meer- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Net langs die PO394-pad, Milkwood Glen, Keurbooms, 6600, Wes-Kaap