See-Skulp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skulplaan 11, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
See-Skulp is 'n ruim selfsorghuis met 'n see-uitsig en slaapplek vir 2 tot 6 gaste in Reebok.
Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die vierde slaapkamer is 'n kinderkamer met 'n stapelbed vir kinders. Een badhanddoek per gas word voorsien en gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof met 'n oond, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe en etes kan by die etenstafel geniet word.
Die sitkamer het 'n TV. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring om DStv te kyk. Die huis is volledige toegerus vir tot 6 persone, 'n addisionele bedrag sal vir ekstra gaste gevra word.
Die leefarea lei na 'n agterplaas met 'n onderdakstoep en 'n ingeboude braai-area.
Besoekers aan Tergniet kan op die strand gaan stap, visvang of in die getypoel swem, Klein-Brakstrand en strandmeer besoek, of 'n kort entjie ry en Mosselbaai verken. Die gewilde De Vette Mossel en Seeplaas restaurante is net om die draai.
Slaapplek
’n Bespreking by See-Skulp sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Maryna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 4
Ligging
- Skulplaan 11, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink See-Skulp het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Tergniet Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skulplaan 11, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom