by Shadowlands Gaste-plaas | LekkeSlaap
+52

Shadowlands Gaste-plaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamanassie Kamer (slaapplek vir 2)
Selfsorg kamer in 'n kothuis.
Beddegoed is ingesluit.
Ontbyt is op aanvraag beskikbaar.
Betaal asseblief kontant voor die uitklokdatum - die kaartstelsel werk nie altyd nie, aangesien ons netwerkfasiliteite baie stadig is. Of reël asseblief 'n bankbetaling voor die inklokdatum.
Olifantskamer (slaapplek vir 2)
Selfsorg kamer in 'n kothuis.
Beddegoed is ingesluit. Brandhout op aanvraag, teen addisionele koste beskikbaar.
Swemhanddoeke word nie voorsien nie.
Betaal asseblief kontant voor die uitklokdatum - die kaartstelsel werk nie altyd nie, aangesien ons netwerkfasiliteite baie stadig is. Of reël asseblief 'n bankbetaling voor die inklokdatum.
Kannaland Kothuis (slaapplek vir 2) Wittebroodsuite
Beddegoed is ingesluit.
Betaal asseblief kontant voor die uitklokdatum - die kaartstelsel werk nie altyd nie, aangesien ons netwerkfasiliteite baie stadig is. Of reël asseblief 'n bankbetaling voor die inklokdatum.
Stompdrift Kothuis (Gesin van 4)
Selfsorgkothuis vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders).
Beddegoed is ingesluit. Brandhout op aanvraag, teen addisionele koste beskikbaar.
Swemhanddoeke word nie voorsien nie.
Betaal asseblief kontant voor die uitklokdatum - die kaartstelsel werk nie altyd nie, aangesien ons netwerkfasiliteite baie stadig is. Of reël asseblief 'n bankbetaling voor die inklokdatum.
Klein Karoo Huisie (slaapplek vir 4)
Beddegoed is ingesluit.
Betaal asseblief kontant voor die uitklokdatum - die kaartstelsel werk nie altyd nie, aangesien ons netwerkfasiliteite baie stadig is. Of reël asseblief 'n bankbetaling voor die inklokdatum.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kansellasies:
1 maand voor die inklokdatum: 100% van die deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

Sleuteldeposito van R100 is betaalbaar met inklok.
Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste.
Vuurmaakhout is op versoek beskikbaar.
Swemhanddoeke word nie voorsien nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht-singel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1OWE0OTY3LTU1YWQtNDk3My1iNDZhLTY1NjAwMzVmMjMyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Onverwacht Crescent Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.625705 22.243041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem